VETKOEK
VloĆŸit
- Äas pĆidĂĄn 17. 06. 2020
- Hoe om vetkoek te maak soos jou Ouma dit gemaak het!
Die resep maak ongeveer 24 vetkoeke, jy kan hom presies halveer of verdubbel. Afhangende van hoeveel honger magies rond loop..
Jy gan die volgende nodig he:
1kg meel (7 1/2 koppies)
20gram gis (30ml)
15ml sout (een eet lepel)
1/4 koppie suiker
800ml lou warm water
Geniet hom đ„°
Looks awesomeâ€â€
Dankie đ
Dankie vir jou resep đ. Sit nog resepte asbđ
Haai boetie ek het nooit geweet van die olie toets nie.... jys te oulik...