OEN met Dr Cason

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 05. 2023
  • Ek het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die algemeen.
    Hierdie was lekker!
    As jy kinders het. Kyk dit!
    As jy haar wil gaan sien of meer inligting soek, stuur ‘n whatssap of kontak haar kantoor (Peet) op 084 015 1476 of 012 342 2565
  • Komedie

Komentáře • 11

  • @elizemare6547
    @elizemare6547 Před 8 měsíci

    Wow ek lief dit wat sy se, sy praat so reguit en ons as ouers is die rede v.d probleme wat ons kinders ondervind. 'n Moet vir almal om na te kyk. My mening was nog altyd probleem kinders het probleem ouers. Geld/status/selfone/geen kommunikasie/internet = die grootste probleme

  • @sandrabrink3805
    @sandrabrink3805 Před 11 měsíci

    What a Grand Podcast... DR M is amazing. Saw her too and she Made me feel comfortable & Felt like I was understood

  • @francoisnel3927
    @francoisnel3927 Před rokem +1

    Fantasties, dankie. n moet kyk vir almal.

  • @derrickc8366
    @derrickc8366 Před 8 měsíci

    What 'n amazing mens bro! Thanks dat jy dit geshare het!

  • @christacreations
    @christacreations Před rokem

    Baie interessante gesprek!

  • @tilmanvondelft7461
    @tilmanvondelft7461 Před rokem

    Goeie gesprek

  • @cyberskwatta
    @cyberskwatta Před rokem

    great discussion

  • @rynocrouse1690
    @rynocrouse1690 Před rokem

    Awesome stuff

  • @williammasson1
    @williammasson1 Před rokem

    Die eerste episode wat ek regdeur gekyk het! Baie goeie gas en gesprek.

  • @willemdebeer-cn4xx
    @willemdebeer-cn4xx Před rokem

    Ek wens ek kon dit in Afrikaans gehoor het!