Poësie uit my Pen. Vol 1

Sdílet
Vložit

Komentáře • 82

  • @landibear6509
    @landibear6509 Před 8 měsíci +5

    Pragtig! Ek voel 'n traan in my oog. Kan ook nou wees dat die rook in my oog gegaan het, maar voorlopig sê ons maar dis jou gedig. Ek is sommer so CJ Langenhoven trots op jou! "Die Mot en die kers" teen "Die Hout en die blitz".

  • @hanrocarstens1487
    @hanrocarstens1487 Před 8 měsíci +8

    Best poesie 🔥
    Die naam moet wees Nat hout

  • @walcodebruyn2135
    @walcodebruyn2135 Před 8 měsíci +12

    Baie mooi Johnathan. 😢

  • @Zillarator2099
    @Zillarator2099 Před 8 měsíci +2

    Baie mooi Johnathan dit kan n man maak huil dis so mooi

  • @willieerasmus5362
    @willieerasmus5362 Před 8 měsíci +10

    "Die hout is baie droog meneer, sê hy sonder om te koes. Maar my hoop rook sonder vlamme, so duidelik praat hy . . . . snert"
    Afrikaans op sy beste😂
    Dankie J!

    • @nds875
      @nds875 Před 8 měsíci

      I don't think he meant to say snert. What rhyms with "koes"? 😂😅😂

    • @Zillarator2099
      @Zillarator2099 Před 8 měsíci

      ​@@nds875😂😂😂

    • @Zillarator2099
      @Zillarator2099 Před 8 měsíci +1

      ​@@nds875begin dit dalk met n "P"😂

    • @nds875
      @nds875 Před 8 měsíci

      @@Zillarator2099 🤣🤣🤣🤭

  • @deonhoffmann6136
    @deonhoffmann6136 Před 8 měsíci

    Buurman.......baie diep van jou !! 😄 Ek verstaan duidelik en is met jou oor die nat hout in die Weskus. Maar ek het vir ons genoeg hout wat mooi droog is. Kom haal net.....gratis vir jou. Strandkiewiet 31👍

  • @scaramouche600
    @scaramouche600 Před 7 měsíci

    Beautiful background music

  • @anna-marienel1573
    @anna-marienel1573 Před 8 měsíci +1

    So mooi 😜 Het die ink so glad uit jou pen geloop soos daai woorde uit jou mond. Jy het jou beroep gemis ... maar ek vir een is baie bly want anders sou ek uit gemis het op die maagseer wat ek kry van die gelag vir jou snaakse vertolking van hoe jy en baie van ons die lewe ondervind. (En baie keer so eg Suid-Afrikaanse) 10/10

  • @anrubotha5626
    @anrubotha5626 Před 8 měsíci +3

    Na dit die vuur brand: We Derrit !

  • @boerieza
    @boerieza Před 8 měsíci +3

    Dit was pragtig. Ek het my denke verloor met die tentoonstelling van die "skuim uit die mond" beeld. Wat het die digter bedoel met die skuim? Was dit 'n vergelyking tussen ons, as mens, met alles wat net buite ons sig is? Was die Eno's 'n mik in die rigting van wat ons nodig het as gemeenskap om ontslae te raak van die sooibrand wat alles versuur in ons verhouding met mekaar? Hierdie is diep, boys. Dieper as wat ek waag om te swem.

  • @Pugs25
    @Pugs25 Před 8 měsíci +5

    Jy's 'n meneer van 'n poeheet!!😂

  • @johnkock4804
    @johnkock4804 Před 8 měsíci +4

    Ek kan nie.... regtig, ek kan nie!! 🤣🤣🤣🤣🤣

  • @ivannkirsten1160
    @ivannkirsten1160 Před 8 měsíci +1

    Dankie vir die deurbraak. Die lewe stomp mens af. Ek het gedink ek kan nie meer voel nie. Ek het gedink ek kan nie meer huil nie.

  • @tiaanvanjaarsveld
    @tiaanvanjaarsveld Před 8 měsíci

    love dit!!Niemand hou van nat hout nie

  • @christosnyman6386
    @christosnyman6386 Před 8 měsíci

    Jis jy is funny! Love it.

  • @tjaartvanderwalt81
    @tjaartvanderwalt81 Před 8 měsíci +1

    Ek het droë hout gehad, toe kyk ek die video, nou het ek nat hout. Dankie Johnathan

  • @jonathanhumphries1359
    @jonathanhumphries1359 Před 8 měsíci

    Fokkit mooi man nee Fok

  • @smsteyn
    @smsteyn Před 8 měsíci +4

    Die ATKV sal trots wees.

  • @andreav83
    @andreav83 Před 8 měsíci

    Pragtig!

  • @user-iq3cy9hg9x
    @user-iq3cy9hg9x Před 8 měsíci +1

    Beautiful 😢, Roll on big boy❤️‍🔥

  • @ggsg3272
    @ggsg3272 Před 8 měsíci

    Jis nee ek skryf more eng poetry. Dit is wat die skool ons moet leer.

  • @sonmaren5714
    @sonmaren5714 Před 11 dny

    Pragtig

  • @cornelmasson4610
    @cornelmasson4610 Před 8 měsíci

    Welkom in die Kaap, Johno! 😂

  • @shellax13
    @shellax13 Před 8 měsíci

    👌👌👌

  • @Dan-kd6qp
    @Dan-kd6qp Před 8 měsíci

    Vermont versamel legendes.

  • @dassiemusic
    @dassiemusic Před 8 měsíci

    'n Biertjie en 'n vuurtjie laat jy so lekker klink, maar die hout wat hy koop, laat my klere stink.

  • @Wild-Man
    @Wild-Man Před 8 měsíci

    My ou,hoe het jy geweet.Net die naweek met die Virus gespook.Ky is n wenner.Puik.Lucas

  • @buckrothman7670
    @buckrothman7670 Před 8 měsíci +1

    So mooi, so diep!
    Dis Poësie soos ek nog nooit gehoor het nie, in die klas van NP van Wyk Louw, D.J. Opperman, Ingrid Jonker, Antjie Krog, A.G. Visser en Breyten Breytenbach.

    • @w0tness
      @w0tness Před 8 měsíci

      🤣🤣🤣

    • @anna-marienel1573
      @anna-marienel1573 Před 8 měsíci

      Ons gaan hom "buiteland" famous maak met sulke kommentaar...... Kom ons hou die goeie goed bietjie vir ons self. Dis erg genoeg dat ons goeie groente en vrugte landuit geship word. 😂😂😂

  • @asteyn
    @asteyn Před 8 měsíci +1

    Beautiful 😂

  • @Fn_sniper598
    @Fn_sniper598 Před 8 měsíci

    Wow 10 uit 10 maar mag ek vra vir nog visvang tips asb dit is a classic en defnitief nog van die

  • @ryankindheart
    @ryankindheart Před 8 měsíci +1

    Deep shit mnr… I’m not even clapping I’m fingered snapping😂

  • @antoniomoutinho98
    @antoniomoutinho98 Před 8 měsíci +2

    Hierdie hoort in die volgende matriek Afrikaanse vraestel 3 eindeksamen.

  • @Mimeniia
    @Mimeniia Před 8 měsíci

    Watter kant van jou pen?

  • @wesselpretorius4345
    @wesselpretorius4345 Před 8 měsíci +1

    Brilliant 🤣

  • @sbok9481
    @sbok9481 Před 8 měsíci +1

    Ek raak sommer bewoë, as ek peins oor n stuk nat hout, if was dit n droë?

  • @dawiebotha6065
    @dawiebotha6065 Před 8 měsíci

    Dis Diep my Maat!

  • @pcpafrica6763
    @pcpafrica6763 Před 8 měsíci

    😂😂😂 Duidelik die emmer misgeval😂😂😂

  • @eugenesamson5394
    @eugenesamson5394 Před 8 měsíci

    Snaaks en mooi

  • @Mimeniia
    @Mimeniia Před 8 měsíci

    Ma se Poësie LMK!

  • @JOATMOFA
    @JOATMOFA Před 8 měsíci +1

    Daar isi pille vir diti ......

  • @riccardostermin7279
    @riccardostermin7279 Před 8 měsíci

    Deep

  • @jeandejager9116
    @jeandejager9116 Před 8 měsíci

    My hart bloei saam met jou

  • @antonjanhart
    @antonjanhart Před 8 měsíci

    Kak Snaaks ! 🤣

  • @johanetsebeth9150
    @johanetsebeth9150 Před 8 měsíci +2

    Wat n fok het ek nou net gekyk. 🤔

  • @capegatetrellis8840
    @capegatetrellis8840 Před 8 měsíci

    Ek voel saam met jou......kry vir jou maar n gaspyp😂

  • @roelfvos3946
    @roelfvos3946 Před 8 měsíci

    Skryf die man in vir Eisteddfod 😢

  • @pieterdutoit5967
    @pieterdutoit5967 Před 8 měsíci

    Baie beautiful 🤕🥺❤️

  • @derickbeytell4106
    @derickbeytell4106 Před 8 měsíci

    Die het my diep geraak

  • @betysanchez7985
    @betysanchez7985 Před 7 měsíci

    2:05

  • @ryanmuller1807
    @ryanmuller1807 Před 7 měsíci

    😂😂😂

  • @Deechowe1606
    @Deechowe1606 Před 8 měsíci +1

    Varkhart😂

  • @wynandvanaswegen8946
    @wynandvanaswegen8946 Před 8 měsíci

    My eerste ervaring sopas gehad om te huil en te lag op die selfde tyd.🍻🇿🇦

  • @sickmusiekrecordsfyp
    @sickmusiekrecordsfyp Před 8 měsíci

    😂😂😂Love dit❤❤❤

  • @koosvanstaden8238
    @koosvanstaden8238 Před 8 měsíci

    Amen nog asb

  • @demainesolomons6007
    @demainesolomons6007 Před 4 měsíci

    🤣🤣🤣🤣🤣

  • @stormvanvrede
    @stormvanvrede Před 8 měsíci

    Fok man. Lag ek myself nou

  • @SuperOle2011
    @SuperOle2011 Před 8 měsíci

    Eintlik praat hy.... snert???😂😂😂

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 Před 8 měsíci

    Jou gedig raak my diep in my maag seer en sooibrand

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 Před 8 měsíci +1

    Koos Doep sou trane kry

  • @ghiardt
    @ghiardt Před 8 měsíci

    Hoor hoe kêkkel die hoenderhaan,
    wat die duiwel gaan hier aan.

  • @danielf4503
    @danielf4503 Před 8 měsíci

    Bollie

  • @Meulie01
    @Meulie01 Před 8 měsíci

    Ek huil nou onophoudelik.

  • @gvb6235
    @gvb6235 Před 8 měsíci

    Diep. Flippen diep!

  • @michaelhansen6141
    @michaelhansen6141 Před 8 měsíci

    Fok sjom! Jy is omtrent in n toestand, dai moes een fokken kak braai gewees het om jou na so n diep, donker plek toe te vat! Ek dink jy moet iemand gaan sien 🤣

  • @user-iq3cy9hg9x
    @user-iq3cy9hg9x Před 8 měsíci

    Moerse fan van al jou inspererende Poetry, Could I have this kiss forever, Enrique en Whitney

  • @user-yx8cn2zh2v
    @user-yx8cn2zh2v Před 8 měsíci

    Ek dink dit is nie jou beste werk nie dalk n dronk ou sal sy hol dalk skeur maar dit was kak😂

  • @alwynlouw44
    @alwynlouw44 Před 8 měsíci

    Yster

  • @sickmusiekrecordsfyp
    @sickmusiekrecordsfyp Před 8 měsíci

    😂😂😂