Video není dostupné.
Omlouváme se.

Lekker vakansie hou!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 12. 2022
  • Lekekr vakansie hou! Wiele op die pad!

Komentáře • 40

  • @2Skullk
    @2Skullk Před rokem +15

    Jis ou. Jyt my in trane hier haha. Presies soos ek groot geword het. Lekker man.

  • @rynocrouse1690
    @rynocrouse1690 Před rokem +10

    Lekker man, net wat ek nodig gehad het, soveel goeie memories wat jy nou vir my terug gebring het. Jonno jy is n fokken legend

  • @wilhelmvanderlinde757
    @wilhelmvanderlinde757 Před rokem +6

    Dit was darem die dae van melk en heuning my vriend. Toe jou ouers vir jou gesorg het.

  • @stuartrobinson2258
    @stuartrobinson2258 Před rokem +1

    Tears were rolling down my cheeks!..... Brilliant!..... I remember.... that is exactly as it was back then!...

  • @Castaca27
    @Castaca27 Před rokem +5

    Dankie vir die laughs die jaar. CBB was my weekly highlights.

  • @celesterich89
    @celesterich89 Před rokem +2

    My vriendin noem daai stop plekkie...Padparkies!

  • @BB47ful
    @BB47ful Před rokem +6

    Fles vol koffie, bakkie suiker en daai ou ronde waterkanne vol yswater, waarvoor mens langs die pad gestop het sodat almal beurte kan maak om uit die plastiekglasie of blikbekertjie te drink... Goeie ou dae😜 lekker vakansie almal en wees veilig...

    • @francoisdvanderwesthuizen
      @francoisdvanderwesthuizen Před rokem

      Wit en blou Coleman waarvan jy praat, my oupa het 'n Ford courier bakkie gery en reg agter hom op die bak was sy mandjie met koffie, melk en suiker en reg langs dit was die 2kg gas koker en keteltjie met groooot waterkan, as ons as familie saam iewers heen gery het, gewoonlik twee of meer karre het oupa en ouma heel voor gery met die Ford en so elke uur of wat gestop want oupa is dors, dan word daar vir almal koffie gemaak. Daar was 'n ry bloekom bome buite Ventersdorp op die Derby/Rustenburg pad en dit was een van ons gereelde koffie pit stops, ek onthou een oggend in April 1997, dit was koud nat en baie winderig, maar dáár het ons gestop want pa en oupa soek koffie, nou nog as ek daar verby gaan en ek het tyd stop ek daar, al moes die bome afgesny word weens droogte, stop ek nogsteeds daar, drink 'n koffie en sit en verlang na oupa, ouma, pa en die ander wat nie meer met ons is nie en besef dan dat die lewe aan gaan en ry dan verder...

  • @savagedragon9467
    @savagedragon9467 Před rokem +7

    Lkr vakansie vir wieookal die lees

  • @TheCubicleReview2
    @TheCubicleReview2 Před rokem +1

    Dankie man, geseende feestyd daaikant ook. Dankie vir die beste afrikaanse standup wees sedert casper de vries. Dis ongelooflik om weer afrikaanse standup te he.

  • @sweetroots7868
    @sweetroots7868 Před rokem

    Focken love dit! Dankie Boet

  • @waynestrydom
    @waynestrydom Před rokem +1

    Jis Rikus; ek het nou die dag my vra mooi gevra om bietjie padkos te pak. En daai reuk van die eiers- as jy die bak oopmaak dan ruik alles soos poep! Hahaha

  • @dmitrijegels1686
    @dmitrijegels1686 Před rokem

    🤣🤣🤣🤣🤣 so 'n stofwolkie, so 'n geeletjie...

  • @albertmiles504
    @albertmiles504 Před rokem

    DA VAT HY BOETA.SO GOED GESTEL.JIP EK ONTHOU NOG KINDER SKOOL VAKANSIE......EN DAAI KOSBLIK WAT SO REUKIE GEE AS JY HOM OOPMAAK.LOL AAI HOE MIS EK MY KINDER DAE NOU CHOPPA.GROOT SHALOM EN MAG JY EN FAMIELIE N SUPER GEBLESSEDE 2023 HÊ.

  • @barendbooysen3810
    @barendbooysen3810 Před rokem

    Ahahahahaha! Jeez, those were the days!

  • @rudibokelmann121
    @rudibokelmann121 Před rokem

    Love dit maat😄😃😀😁😆😅

  • @fredrickpfister4154
    @fredrickpfister4154 Před rokem

    Lekker ou dae , ek miss Suid Afrika, van Portugal

  • @SchalkBruwer
    @SchalkBruwer Před rokem +2

    Padkos = meatballs, gekookte bloue eiers en dan dik sout en peper in n ou Dairymade roomysbak. Met koue ham en toebies.
    Nat lappie, en n vles koffie wat altyd te soet is want hoeveel teelepels kom in n vles😂

  • @georgefrederikoosthuizen891

    2l roomys bakke nie 1l😄

  • @erica6825
    @erica6825 Před rokem

    Legend!

  • @francoisdvanderwesthuizen

    5lt ice cream bak vir ons haha

  • @dreinkonyn9514
    @dreinkonyn9514 Před rokem +2

    😂

  • @leonardgardner4799
    @leonardgardner4799 Před rokem

    Excellent

  • @spiritlight9845
    @spiritlight9845 Před rokem

    Ag nee man, presies!!! Waarheid!!! Goeie ou land, voor als moer toe gegaan het..... Lekker bra!

  • @marioglodek6755
    @marioglodek6755 Před rokem

    Definitely hoe ons vakansies begin het, en moenie die kofie fles vergeet nie.

  • @untouchedwreck1039
    @untouchedwreck1039 Před rokem +1

    ander kant Kroonstad lol

  • @user-py7pr6ug2y
    @user-py7pr6ug2y Před rokem

    Moet biekie n life een hou

  • @dirkoberholster3159
    @dirkoberholster3159 Před rokem

    Uitstekend pella. Verlang man nou daardie dae.

  • @Kitsiel
    @Kitsiel Před rokem +2

    Padkos verseker

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 Před rokem

    Heimwee.

  • @thomasvanschalkwyk4882

    en n hoeder boutjie!! Kar het altyd gesukkel om te start so vroeg die oggend.2/3 clicks meer as wat jy wou. Pa het altyd die 'laers' gecheck op die sleep waantjie. R200 en die tank was vol
    Daar vat hy

  • @eddiediedericks535
    @eddiediedericks535 Před rokem

    Ek mis daai dae. Sal dit nooit weer he nie!

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 Před rokem

    Hoekom dra jy jou cap soos n booi ? 😂

    • @francoisdvanderwesthuizen
      @francoisdvanderwesthuizen Před rokem

      Jong, dis mos die ou se trade mark, jy kan die ou uit die Oos Rand uit vat maar nooit die Oos Rand uit hom uit kry nie haha...

  • @nicolouw2912
    @nicolouw2912 Před rokem

    En Ceres sappies wat mens die aand voor die tyd sou vries om dit lank koud te hou maar wanneer jy dit wou drink was dit altyd nog half gevries.

  • @casperueckermann938
    @casperueckermann938 Před rokem

    🤣🤣🤣🤣

  • @conrad8777
    @conrad8777 Před rokem

    😅

  • @rynodekock4899
    @rynodekock4899 Před rokem

    Ons speel altyd krieket as ons lang pad ry enige kar is 1 loopie maar n rooi kar is j uit enige bakkie is four runs maar n rooi bakkie is j uit dan n trok is 6loopies maar n rooi trok is j uit. So het ek en my neefies altyd die Lang pad korter gemaak en dis nogal lekker die game😅🤣

  • @jameswright9513
    @jameswright9513 Před rokem

    🙈🙈🤡🤡