Wees net hier en staan stil

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 10. 2019
  • Hoe weet jy GOD praat met jou? Hoe weet jy wanneer dit GOD is en nie jouself nie?
    Pastoor Danie het 'n baie snaakse ervaring (opdrag) ontvang wat glad nie s'n gemaak het nie, maar hoor die resultate!
    Onthou asb om die "Like" of "DisLike" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het of nie.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za

Komentáře • 9

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 3 měsíci +1

    Amen dankie vir die wonderlikke getuienis ons dien n God van wonders dankie Koning Jesus vir Al die wonders wat U doen🙌🙌🙌🙌

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před rokem +2

    Amen dankie vir die getuienis

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem +1

    Halleluyah!!

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 Před 2 lety +1

    Hallelujah amen 🙏 🙌

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 2 lety +1

    Mooi boodskap, dankie🙏💛

  • @lizetteuys5086
    @lizetteuys5086 Před 4 lety +4

    Ek moes hierdie hoor. Baie dankie. Dit het vir my verskriklik baie beteken.

  • @MarieBoshoff
    @MarieBoshoff Před 9 měsíci +1

    Dankie HERE VIR DIE GETUIENIS DIS PRESIES WAT EK NODIG HET U GODDELIKE AANRAKING MET DIT WAARMEE EK SUKKEL HELP MY ADB

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety +1

    Salom

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Před 3 lety +2

    🙏💯🇨🇩