Op 'n Ernstige noot 010: Dricus du Plessis
Vložit
- čas přidán 27. 07. 2021
- Ek het vir Dricus (a.k.a. Stillknocks) jare terug ontmoet en was verras met hoe nederig die man is! Ons het intussen mekaar beter leer ken en dis lekker om te sien hoe iemand sy droom uit leef en presteer, veral as dit ‘n lekker ou is!
Luister opp Apple Podcasts hier: apple.co/3x9ksSA
Luister op Spotify hier: spoti.fi/3f35png
Luister. direk hier: www.buzzsprout.com/1715100/89...
Wat 'n YSTER!
Maak jou eie podcast/web show, besoek: www.mediafarm.co.za/ - Komedie
Hoendervleis! Maak mens trots om Afrikaans te wees!! Letterlik een van die nederigste mense! Well done boys, hou aan met die great interviews!!
Conor McGregor got me interested in UFC and Dricus got me passionate! It would be a dream come true seeing Dricus represent South Africa 🇿🇦 in a title fight for the belt.
He did it 😊
This actually aged quite well
Een van die beter onderhoude van enige aard wat ek nog gesien het. Beautiful boykies both.
Tnx manne dit was nou n lekker chat! Ek wens dit was nog n halfuur langer.
Het die interview baie geniet. Jy maak ons trots groot seun! Bly soos jy is!!!
Goeie interview Jonno😁 Well done Stillknocks!! Hou so aan! 2023 here we come 🇿🇦 🏆
Yis, that was a nice interview. Goose bumps man. Nothing like hearing afrikaans chat and description! Rikus, well done bru, and Dricus may you stay the champ for a long time and down to earth like you are for even longer. Thanks guys
Ek love jou en ek love Dricus. Ek volg al sy fights in UFC. Fokken rol hom, Pappa!!!
Jissis... weereens top interview! Lag en true stories, what a combination.
Lekker gelag nou, Dricus: nou nie lekker om gedonder te word voor miljoene mense 😂. Great chat
Such a great interview. Congrats and all the best with your career, Dricus.
Dit was nou n treat gewees, Dankie Dricus en Rickus
dricus you are a national hero plz take the belt
Trots op jou Dricus jou yster, was nou 'n plesier om julle interview te kyk
Great wen gewees yster en great onderhoud. Cheers manne.
Kan jy imagine... Dricus vs Adesanya... 'n Bok vs 'n Kiwi in die UFC. My hart sal ontplof!
Ons kort meer ouens om te streef om in Dricus se voetspore te stap, ń goeie man en ń goeie sport.
If you win the belt, please tell the dude you knocked out “ek het jou gepoes”
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
Neeeee😂
Love dit! Amazing gesprek!
Connor is n doos man. Einde van die storie
What a legend!
Dricus lyk na 'n smart ou, keep on going gooi mielies en sien uit na jou volgende fight.
Ek het my DSTV uit gegooi toe hulle Steve ban, Dricus was die rede waarom ek dit weer moes kry. Geluk Dricus, jy is al reeds n champ. My is n voorbeeld vir all jong seuns.
Laai net die fights af op Piratebay die volgende dag. Fok DSTV.
Hierdie was nou 'n lekker kuier. Dricus jy is 'n great ou !
Vat 'n shot wanneer Rikus sê "Ek wil jou vra nou" 😂😂😂😂
Dit was n befokte fight, well done Dricus🔥🔥
Hahaha, ek sal ook Dricus wil toets elke week. Groter as n Fourways street fighter.
Awesome!!! Baie geluk!
Dricus is awesome, was n goeie interview dankie en sterkte
Lekker manne!
Great!!
Dankie great chat podcast
Lekker chat ! 🙏
Wow ouens , baie nice.
Driccuuuusssss babyyy 👏🏻🔥🔥
Ek love die ooohhh jinne😂
Moerse nice interview👌🏻 lekker boys
Nog nie eers begin luister nie, maar like dit klaar dit klaar!
Lekker boys
Drikus vir president!
Al word jy geknock Dricus, jyt al meer vir die land beteken as 80% van die res. Remember that. Heads up chin down
Wel laat ons eerlik wees....een teen die oor ...lyk my werk ook baie goed !!
Ek weet nie waar in SA julle bly nie maar as ‘n reel hier in die kaap word jy darem nie gebliksem as jy perongeluk iemand stamp nie😂😂
Lekker klong...plat op die aarde.
Dis lekker om die man Afrikaans te hoor praat. Maar bliksem, vir n afrikaner om op die stage te fight is n groot eer. Sal altyd vir hom skree!
Eendag as jy wil kyk of jy n paar tricks by Trevor Wittman kan optel.
leke baard bra
Champ
dit was n befokte interview
Wow the auto-generated to "Dutch" subs are horrible.
Die ou is meer as net n bokser
Wel, duh
Julie moet daai screen gebruik boys. Soon julle praat van ouens, wys die pics op screen
What language is this
Afrikaans mixed with some English.
HE DIRRIT
Am I drunk or are they not speaking English.
Yes
Ek kan net dink watse experience dit moes gewees het, ek wil sommer begin fight...
888
Befokte onderhuod
Watse onplesierige mens gee die video 'n thumbs-down?
Hoekom lyk alle UFC fighters se ore so kak
Stoei maak so...of weet jy nie dit nie.😅
@@stephanswanepoel2448 Neem aan jou ore lyk ook so😂
WTF? I didnt know South Africa spoke its own language, WTF is this?
Yup Afrikaans it’s like African Dutch I’m guessing the Dutch that colonized south Africa and took shit over back then spoke Dutch and it mixed into its own African language!! Them damn white folks again lol
Trevon Giles het ouens soos Uriah Hall, en Brandan Allen gewen.
Dricus kan maklik too 10 Haal.
My fight vir hom, is teen Derek Brunson.
I like Dricus, but it was ignorant of him to do this interview in Afrikaans. You’re on global platform now & you have international audience & fans who can’t hear a word here.
Only Afrikaans speaking people will watch this.
There’s nearly 50 of us so voetsek
Jan Rogan Van Der Merwe
Afrikaans?
Yes