Video není dostupné.
Omlouváme se.
PRAATING EP03 - BENNIE FOURIE
Vložit
- čas přidán 3. 08. 2021
- There is no denying that Bennie Fourie is the James Bond of South Africa. Bennie and Groothond sit down to praat about the kakgroot dinge and to antwoord the kakgroot vrae. Groothond delves deep into the gange of Bennie's gedagtes to ruk the deure oop and to have a kyk at the binnekant. Bennie has the siel of a hoofseun and the hart of houtwerker. Bennie does not eet sout because he is sout van die aarde!
This episode of Praating is brought to you by Castle L I T E. Spoil yourself here: bit.ly/cstlpraat
Thank you Castle L I T E for helping us praat.
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3CdimVv
Help us make more kakgroot, uncensored and free content by making a donation: www.buymeacoff...
PRAATING WEBSITE: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa
Hierdie is ook een van die min dinge waarvoor ek uitsien elke week. Julle dudes is awesome
Het jy al begin wyn maak? Dis nog iets om na uit te sien!
Vokken cool. Beste episode nog.
Baie real, dankie vi die insight. Episodes word net beter en beter.
Awesome!
Weereens n GROOT praating show. Respek dat julle oop is oor geloof en al die ander diep dinge. Keep on bringing the lekkerness and ons sal aanhou kyking the grootness 🙏
Never stop praating. And I'll never stop luistering.
Jirre, sommer nou al 'n lekker sponsor gekry! Castle Lite masepoeste!
Beste talkshow ooit!!!!
Laughed my kak af for the inprov!!
Pure "in this moment" luukse komedie!!! Your guys are Legends ekse!! 😎🤜🏼🤛🏼😎
This is next level PRAATING...
Weereens baie dankie manne ek enjoy die show verskriklik baie. Baie dankie Peach en groete vir ou Naxi ook.🤠👌👌👌👋👋
Ek hoop almal het 'n yskas vol Castle om saam hierdie great content te geniet!
Ek het actually nie geweet wie Bennie Fourie is nie, maar hierdie was sover my favourite episode. Ek's nou 'n fan. Baie entertaining, thanks Groothond! Praating is the bomb.
I like this praating episode! Mooi gepraating met bennie... He has a nice cv...
This oke is baie nice... Ek sal laat hy my taxes doen any dag! *hierdie GroothondMints is die Nat Kak* 😊😊
Lanklaas so lekker gelag , amper virstik " hy het bietjie gegis" Comedy/feite show! awesome
Ek vokken love dit! Nou is ek even n bigger fan van Bennie!
fok nou lekker gelag!! dankie
Die show is amazing 🤞👏
... Als is Nog nie weg nie ou... Ek rrrookit away😂😂😂😂
Omg van pletzen don't stop with what you do you're rap and also you're praating
You got to verstaan that perfectionisme doesn't bestaan. I'm going to put that on a plaque and hang it at my next job.
Love this Gents of the Lekkenis 🙏🏽
Met al die gepraating van gange en gedagtes het julle nagelaat om in te tap in die juweel van die GEDAGTEGANG. Maar andersins 'n great episode. Bennie is so heilsaam soos WeetBix, ek love dit.
Dude, ek is so bly ek het jou show ontdek. Ek woon in Edinburgh en het fokol opportunities om Afrikaans te praat nie so luister na RSG wanneer ek kan maar het nou darem hierdie show ook. Respect vir wat jy doen, baie funny stuff.
Ouens, al die gepraating hou my uit die werk uit...
Lekker show, kan nie wag virrie volgende een nie !!! Keeping it real...
Sonder twyfel die beste Praating episode. Dankie vir die insight en die Praating en sharing of k@k lekker dinge.
is dit net ek of is die lekkenis net te veel?
phil 101 what a show!
HAHAHAHAHAHA !! Brilliant BRuHg !!! LOvit
Bennie is n fokken interesting guy...sal sy movies watch
ons kort vi nax back
Julle tjoms se show is befuck. Thank you blerrie much.
Kry Dricus Du Plessis hier op!!!
looks like your lights are to warm. and die palm takkie lyk bietjie in die pad.
Great Show! Very Entertaining and New!
Dankie nou net uit rehab gekom en nous ek verslaaf aan praating #12steps
kak cool man
Heavy nice show, well done manne
Bennie: "Jislaaik spotlights on, brand my dood.."
Groothond: " Nee hulle is nog dieselfde" XD
I think yours guys content, awesomeness. Your music, next fuckin’ level. Beauty, boys 💯🤙🤜🤛✊✌️🤍🍻
Fourie Bennie Fourie. Ongeskik geskud
greysing stripes be like, show your wysheid.
The improf het regtig my asem weg gemoer😱😱
Daai "ag fok" heel aan die einde het my in my moer laat lag
Nog fokol dislikes, I like
Van P = Afrikaanse Sacha B-Cohen: sal my linker tepil gee om daai interview tesien.
Kak Funny!!
Remake Proesstraat !
waars die Takealot link ?
Fixed, Thanks Hendrik!
Slet
@@quinten.s6276 lekkw Quinas
now wag ek for praating episode 4
We almal maar have to wag together
The praating continues
Laat ek julle something tell. My broer se naam is Ben, en my skoon Pa se naam is ook Ben. So Ben, jy is amper literally my Broer en Pa! Dankie Pappa for 'n lekker show!
Ek wil nou sommer ook Improv. Vir myself, vir personal growth 😛
goef = swim // goofed = high
Wie ookal die episode dislike het! Is n PO#s
Ek het terug gekom vir 58:49
julle are praating leggeh
GrootHond jy is 'n beautiful man. Ek know dit, Bennie knows dit, eks seker Naks knows dit ook. En nou all your viewers weet it🤭😂
This beautiful comment made my hart kakbly. Dankie ;)
wag al heel week vir die.
❤️🎥🎞️🍿
Ek het definitief daai kyk aangevoel👀 I'm part of the problem 🥺
Die sonbrilsakkie.
40:20 waarheid
en dai puppy grood hond gesig!
Ek is letterlik die Afrikaanse Bond. Sorry Bennie.
Jissis maar Praating is Kak Diep
Awesome but more mengels please!!!
Remake proesstraat
Judge hulle Bennie! Ek kan beide Engels en Afrikaans praat, Leer n kind hulle moeder taal damnit
Moerse cool!
Lekker show ouens! Maar jissis moet ons met drank geadverteer word? Dis doos lame.
Dankie vir jou input Riaan. Jys 'n wenner