Video není dostupné.
Omlouváme se.

PRAATING EP07 - DANIE REëNWOLF

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 09. 2021
  • What gebeurs when a Groothond and a Reënwolf meets mekaar? They praat about the kakgroot dinge in this lewe!
    Danie Reënwolf is die dominee wat dronk geraak het op die kerk se wyn. Hy is kompleks, mysterious en kak-diep, maar sal ons diep genoeg kan delf to vind the donker perd agter the woorde and musiek? Wie is Reënwolf en wat het hy met Danie gemaak? These are groot vrae, and groot vrae verdien groot antwoorde. Let's Praat!
    Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3yAiGut
    Help us make more kakgroot, uncensored and free content by making a donation: www.buymeacoff...
    PRAATING WEBSITE: www.praating.com/
    VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
    MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa

Komentáře • 91

  • @thebeard9264
    @thebeard9264 Před 3 lety +32

    Respect vir Danie, so nederig en no ego in sight. Geluk GROOT Wolf

  • @themediafarm6433
    @themediafarm6433 Před 3 lety +14

    Thanks Groothond, Great to maaking this with you and Naxie!

  • @dmitrysmirnov6043
    @dmitrysmirnov6043 Před 3 lety +28

    dankie vir hierdie episode! ek het gewag daarvoor
    spoegwolf is een van my gunsteling bands
    jammer as daar foute is, Afrikaans is nie my moedertaal nie, alhoewel ek grootgeword het, is ek daaraan blootgestel
    groete uit Rusland! :)

  • @steynip
    @steynip Před 3 lety +10

    Legeh Peach!!! We love protecting what you create!

  • @ruhanvandermerwe8461
    @ruhanvandermerwe8461 Před 3 lety +13

    Vandat my laaitie gebore is luister hy elke aand na Spoegwolf...en obviously lyister ek en die vrou ook...die calmness wat dit oor ons huis bring. Thanks Danie!! En thanks Groothond for having this show!! Leggeh!!

  • @charlmoller8298
    @charlmoller8298 Před 3 lety +19

    Happiness only real when shared - Christopher McCandless

  • @jessicabarnard5467
    @jessicabarnard5467 Před 2 lety +3

    Beslis die beste episode nog. What a mooi brein het die wolf. Soveel waarheid hier gesit en praat. Awezie. Dis die stuff we need to hear

  • @gertpietersen6287
    @gertpietersen6287 Před 3 lety +4

    "ons is maar net 'n been van 'n groter beweging" this Guys is such an humble legeh legend, Danie

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Před 3 lety +19

    Danie doesnt play kak, he plays KUNS👨🏼‍🎨🐺

  • @dwest3435
    @dwest3435 Před 2 měsíci

    Die episode was amazing. Danie is n goeie human en Pletz is n great interviewer. Respect

  • @ignatiusmeyer5680
    @ignatiusmeyer5680 Před 3 lety +5

    Fokkit ek lag tot vir die advertensies. Lead, I'll follow. Love and Legehness!

  • @rayerasmus5254
    @rayerasmus5254 Před 3 lety +2

    Praating is kak amazing! Love your werk groot hond. Shout out to Nax ook!

  • @annekotzee7188
    @annekotzee7188 Před 2 lety +2

    "hell is getting everything you want.."
    heaven is appreciating everything you already have xx

  • @The13Graham
    @The13Graham Před 3 lety +4

    So baie BIG FACTS in die episode. Keen on luistering to the next Praating

  • @Eldrinvdw
    @Eldrinvdw Před 2 lety +1

    Love die show. Praating for life!!!!

  • @myrnamartin1928
    @myrnamartin1928 Před 9 měsíci

    "geluk is soos die sword van Gryffindor" Lovittt

  • @t.jseyffert5526
    @t.jseyffert5526 Před 3 lety +2

    Groothond. Man jou show blow my vokken mind man. Diep vokken Advice for real.

  • @jsieverink8409
    @jsieverink8409 Před 2 lety +2

    Danie and Groothond casually praating's like a cup of tea after a stroll through the snow. Soos 'n tuiskoms.

  • @gracellegerber3885
    @gracellegerber3885 Před 3 lety +1

    Soos n herfsboom ... what a beautiful, thoughtful reference to what we are all going through 🙌🙏

  • @nelisbrink7608
    @nelisbrink7608 Před 3 lety +1

    Now we mos praating the konstruktiewe dinge! Groothond, thank you for taking die bul by die horings with the Groot vrae. So lekker to see how gemaklik your guests feel, praating eerlik in your space.

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 Před 2 lety +1

    shout out from NKZN boys

  • @bokkom4386
    @bokkom4386 Před 2 lety +3

    Die psyche in die episode was crazy powerful. Fokken goeie show.

  • @MrOelof
    @MrOelof Před 2 lety +1

    Love hierdie flippen Show, it's gaaning Kakgroot

  • @betsieblack
    @betsieblack Před 3 lety +4

    Oee, die lekkeness was net reg. Poetry in motion ♥. Please do this again.

  • @lanasmith2580
    @lanasmith2580 Před 2 lety +1

    So excited for this one!! Ek love Spoegwolf, nee adore hulle, so n awesome band, so bly hulle is op praating!!

  • @blackbeard9545
    @blackbeard9545 Před 3 lety +4

    I've been waiting a kaklank time for this one

  • @warrenroux831
    @warrenroux831 Před 3 lety +3

    Love die reeks man...keep em coming.

  • @maxsos
    @maxsos Před 2 lety

    best ad i have ever seen tm

  • @nicooberholzer8838
    @nicooberholzer8838 Před 3 lety +1

    Awesome episode. Baie cool

  • @warrenhollenbach9332
    @warrenhollenbach9332 Před 2 lety +2

    You should totally get Shane Durrant from Desmond and the Tutus on the show!

  • @simeonvanas3095
    @simeonvanas3095 Před 3 lety +1

    Joh Van Pletzen die intro muskie is flippen great

  • @greatbigmouth3359
    @greatbigmouth3359 Před 3 lety +4

    Been klapping my Naxie Gums while kyking the weekly show - Loving the vibe.. loving the diepte .. loving the fokken TRADEMARK piece :-)

  • @Visser31
    @Visser31 Před 3 lety +1

    Groot Hond en Nax is the Coolste Cats in the omgewing! Love and Legheness!

  • @MperorPenguin
    @MperorPenguin Před 3 lety +3

    Howzit Groothond and Naxi. Thanks for bringing such a LEGEH show. Look forward to this every week. Nice to have some of home as living in the UK you don't hear or get to speak like this. Thanks for brining a bit of home to me in the UK every week. Keep strong and stay safe :D

  • @jet305
    @jet305 Před 3 lety +2

    Beste show op CZcams! Hoop season 2 is opad.

  • @Bond58
    @Bond58 Před rokem

    Die ouens in London gekyk nou die dag. Powerful stuff.

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe Před 3 lety +2

    F*k yes!! Beste tyd van die week!

  • @tommikunda7106
    @tommikunda7106 Před 3 lety +1

    6:08 Groothond...Trademark, i could not stop laughing man, that is brilliant

  • @realexperienc
    @realexperienc Před rokem

    Fantastiese onderhoud...lank reeds van van dié K9s

  • @tiaangeyser7399
    @tiaangeyser7399 Před 3 lety +3

    Hierdie episode het nie die BIG Mic nodig nie want alles was groot facts.

  • @rupertmarx4750
    @rupertmarx4750 Před 3 lety +2

    Om na geluk te streef is nie ń edel gebruik van tyd nie. Geluk kom en gaan soos die wind kom en gaan. Min vertaan dit.

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Před 3 lety +4

    🤘🏻🎸GHROOT HOND EN REËN WOLF🎸🤘🏻🐺

  • @jasongould4068
    @jasongould4068 Před 3 lety +2

    Geluk, is die 'Sword van Gryffindor' ...trademark.

  • @workshopadventures
    @workshopadventures Před 3 lety +3

    Shoe PEACH hierdie episode was regtig iets spesiaals. Ek moet saam met Danie stem, ek was ook altyd op my gelukkigste as ek iets vir iemand anders kon doen en om daai glimlag op hulle gesig te sien bring regtig n baie groot mate van geluk en dit gee jou n sence of purpose. Die feit dat Danie you opinie vra oor sekere dinge is vir my baie mooi, want dit wys dat hy voel dat jou input belangrik is. Hierdie episode was in my opinie regtig die beste een sover.
    Julle het baie mooi gevloei in julle gesprek manne. En verskriklik baie geniet dat julle dit met almal deel.
    Dankie PEACH, Dankie Danie, en groete vir ou Naxi.
    Julle manne doen n uitstekende werk!!!!🤠👌👌👌👌👌

    • @VANPLETZEN
      @VANPLETZEN  Před 3 lety +1

      Dankie Eric, ons waardeer die boodskap baie! Dankie dat jy kyk :)

  • @wynandharmse8348
    @wynandharmse8348 Před 3 lety +5

    Kak diep episode met kak diep facts and opinions. Die is definitief een om te re-watch later on!

  • @lenxbot777z5
    @lenxbot777z5 Před 8 měsíci

    That is deep hell is having the whole world but it is empty without God

  • @andrebotha9364
    @andrebotha9364 Před rokem

    Het gehoop julle gaan uitbrei oor Middelvinger, sy plek in die industrie voor hy begin rap het en n biejtie lig oor sy nuwe rap carreer skyn. Dalk moet jy hom op die show nooi. Dis sal classsssic wees! Hy is highly skilled at praating

  • @NicoEls101
    @NicoEls101 Před 3 lety +2

    Epic kak

  • @PotatoGames1
    @PotatoGames1 Před 3 lety +3

    Hierdie praating gaan oor ons binnestes, how to be a MOOI mens

  • @dataslagter6713
    @dataslagter6713 Před 3 lety +1

    goeie gesprek. ook dankie vir 'n entertaining advertensie (soos seriously hierdie is hoe 'n ads moet lyk)

  • @louismaree
    @louismaree Před 2 lety +1

    Anton Goosen, Koos Kombuis en Valiant Swart. Possible praters Groothond?

  • @johngrimes2657
    @johngrimes2657 Před 3 lety +1

    been waging for this one

  • @tommikunda7106
    @tommikunda7106 Před 3 lety +1

    Nice tshirt!

  • @donovanmcgeer9035
    @donovanmcgeer9035 Před 3 lety +3

    Ek was selfsugtig gewees met my ex meisies en ek was ñ poephol! Nou is ek alleen en dis beter so want niemand verdien om kak behandel te word nie. Ek groei en as ek reg is vir ñ verhouding sal ek weet.

  • @ruhanvandermerwe8461
    @ruhanvandermerwe8461 Před 3 lety +1

    Hy's n super saiyan!

  • @nathansmith5656
    @nathansmith5656 Před 2 lety +1

    Ek kyk die van mars af saam met Elon Musk, Hy se: "Daai Danie ou is n kak lekker bra."

  • @mirishinschutte3470
    @mirishinschutte3470 Před 2 lety +1

    Sharing met Almal...

  • @gilliamfrancois1574
    @gilliamfrancois1574 Před 3 lety +1

    yesssss

  • @adingreyling5407
    @adingreyling5407 Před 3 lety +1

    Leggeh!!

  • @bart4238
    @bart4238 Před 3 lety

    Na die been kom die poephol. Ek look forward naar die next episode

  • @gerhardtvandermerwe8628
    @gerhardtvandermerwe8628 Před 3 lety +1

    Ek hoop daar kom n kAk groot Spoegwolf Van Pletzen mengels track!

  • @gavink420
    @gavink420 Před 3 lety +2

    Die Groothond en die Grootwolf

  • @trowertjies2811
    @trowertjies2811 Před 3 lety +1

    ❤️😍

  • @TheVicciV
    @TheVicciV Před 3 lety +1

    Kak epic

  • @sebastiennotorious1711
    @sebastiennotorious1711 Před 3 lety +1

    spoegwolf meets groothond

  • @stevennel686
    @stevennel686 Před 3 lety +1

    Hi GROOThond,, when is radio raps aka Jonathan on your show?
    Steven from PE

  • @hendrikknox3120
    @hendrikknox3120 Před 3 lety +1

    the ting goes, the ting goes : 0:45

  • @Kirpich84
    @Kirpich84 Před 3 lety +1

    Wanna this intro in mp3 for the ringtone :)

  • @michaeleykelhof3377
    @michaeleykelhof3377 Před 2 lety

    Hi man episode 8 man ons wil beitjie kyk en luistering hoe julle gesels

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 3 lety +1

    🐺

  • @lodewykfourie7395
    @lodewykfourie7395 Před 2 lety

    Groot vraag: Danie sê die drummer is die belangrikste member van n band. Ek het nog altyd gedink dis die bass guitarist, want hy bring ritme en melodie. So dit dwing die vraag: Wie volg wie? Volg die drummer die bassist? Of anders om? Of is dit n combo?

  • @2004006926
    @2004006926 Před 3 lety +1

    Daai was n kak groot intro!!

  • @luankruger8931
    @luankruger8931 Před 3 lety +1

    Danie...... wie de fok is die kort donner op die corner waarmee sy heeldag staan en praat. ????

  • @PHLiebenberg
    @PHLiebenberg Před 3 lety

    Uur se kakpraating / week is poescool, thanks bra's.

  • @Ant1Bez
    @Ant1Bez Před rokem

    compose ‘n nuwe song “Lenie Menie” 😂

  • @willebliksem5073
    @willebliksem5073 Před 2 lety

    Commenting for the algo. Piele

  • @conradmsnyman2951
    @conradmsnyman2951 Před 3 lety +1

    Die legehness is net te veel.

  • @wikuscombrinck512
    @wikuscombrinck512 Před 3 lety

    Maltese cross

  • @christodeyzel537
    @christodeyzel537 Před 3 lety +1

    24:55 hoendervleisies.. Ek mengels te veel these days

  • @NeoSeeker1337
    @NeoSeeker1337 Před 2 lety

    Al vergeet van Little Big - Skibidi czcams.com/video/mDFBTdToRmw/video.html Skibidi wap-pa-pa-pa-pa

  • @richardfaber7009
    @richardfaber7009 Před 3 lety

    “Langs tafel berg af ry”, nie “vry” nie

  • @2004006926
    @2004006926 Před 3 lety +1

    Never go full poephol...

  • @vincentvanniekerk5282
    @vincentvanniekerk5282 Před 3 lety

    Soen my waar jy poep

  • @klyntji
    @klyntji Před 3 lety +1

    Cringey, maar alluring