PRAATING EP10 - RIKUS DE BEER (Radio Raps)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 09. 2021
  • Rikus de Beer is 'n ou met kakbaie ID boeke, hy is Johnathan en ook Radio Raps, maar hoe naby is Johnathan aan Rikus of is hul dalk dieselfde mens? Gee nie om met wie hier gepraat word nie want die man is kakslim en vol wyshede! He verstaans some of the grootest geheime in this lewe and perhaps in another lewe he could have been a life coach. Hy leer vir Groothond hoe om op 'n grondpad te ry en saam vat hul die stofpad met potholes en al en konfronteer die kakgroot dinge van die lewe voor ons almal eendag die koets klim. Sit asb julle hande by mekaar vir die legend wat jou altyd laat lag al trek hy soms self swaar!
    Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/2ZqaKjG
    Help us make more kakgroot, uncensored and free content by making a donation: www.buymeacoffee.com/vanpletzen
    PRAATING WEBSITE: www.praating.com/
    VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
    MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa
  • Zábava

Komentáře • 97

  • @ruanbotha7512
    @ruanbotha7512 Před 2 lety +18

    didn't think this ep would be lege, but it's my favourite one so far.

  • @petrus6076
    @petrus6076 Před 2 lety +16

    Nog nooit so vinnig op iets gedruk in my life nie !

  • @user-zk8zi6kt7z
    @user-zk8zi6kt7z Před 2 dny

    Wat 'n lekker gesprek! Julle het gloriously diep gaan diep.

  • @rvh4034
    @rvh4034 Před 2 lety +11

    Lekker boys, ek gaan in my poes in raak die naweek. Vat Jag en Don't be a Doos.

    • @rvh4034
      @rvh4034 Před 2 lety

      Boys dag 1 is verby. Eks gaar, maar die show moet aangaan. Vanaand braai ons by my 🚇 die zaab gaan nou die babbelas cure 🙋🏼‍♂️

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 Před 2 lety +2

    Twee awsome mense!!! Like julle kak groot

  • @ruhanvandermerwe8461
    @ruhanvandermerwe8461 Před 2 lety +2

    Wow Big Facts from the Grootman en die Groothond....check daai ego

  • @ozymandiastheking2139
    @ozymandiastheking2139 Před 2 lety +8

    Yes twee van my favourite sef efrikans. I'm now sommer moerse excited vir die kakdiep chat wat nou kom. Lets get it Groot Hond!

  • @stefanconradie7
    @stefanconradie7 Před 2 lety +3

    Dit was beautiful

  • @matthalls4016
    @matthalls4016 Před 2 lety +2

    my two fav afrikaans comedians

  • @rooikat9096
    @rooikat9096 Před 2 lety +4

    Leggeh boys

  • @greatbigmouth3359
    @greatbigmouth3359 Před 2 lety +4

    Jisis that Ad from GrootHond Toekoms is kak snaaks !!

  • @veroniquemarshall8214

    Julle is BLÊRRIE great man!

  • @teamosupreme23
    @teamosupreme23 Před 2 lety +2

    sitting in Engeland, this is verseker die afrikaans nourishment wat my hart benoedig during these times. Keepit diep, keepit lege.

  • @workshopadventures
    @workshopadventures Před 2 lety +2

    Shoe PEACH, vandag se episode was vir my baie spesiaal. Julle het my ver terug in die verlede gevat, baie goeie herinneringe terug opgeroep. Ek sê julle vandag nou, as ons afrikaanse gemeenskap net n bietjie moeite doen en met mekaar gesels en nie oppervlakkig wees met mekaar nie, sal dit n KAK GROOT impak op ons samelewing maak. Dis die diep dinge wat wat op iemand se hart lê wat graag geuiter wil word, en soos julle sê as ons mekaar net kan probeer verstaan en nie doose wees nie, sal ons liefde vir mekaar floreer.
    Julle maak my regtig tuis voel in julle opregtheid.
    PEACH, RIKUS, duisend dankies manne.
    Groete vir ou NAXI.
    🤠👍👍👍👋

  • @wiehanjordaan1633
    @wiehanjordaan1633 Před 2 lety +1

    Kak Groot en , kak Wys !Dankie dat julle gedagtes met ons deel !!

  • @carlosmit3439
    @carlosmit3439 Před 2 lety +1

    Rikus is sophisticated met dai vis smeer . 😭😭

  • @louiskoch398
    @louiskoch398 Před rokem

    51m, ja mens kan luister wat die ander een sê en dink terwyl dit nie jou eie oortuiging noodwendig gaan bedreig nie. Dit kan dit wel ook versterk. Somtyds is daar nie voor die hand liggend n reg of verkeerd nie, maar op die ou end is daar eintlik net een antwoord. Great show!

  • @brentdreyer1454
    @brentdreyer1454 Před 2 lety +6

    Ek is bly Willem Petzer het ook darem kom represent!

  • @sh4unzy-za610
    @sh4unzy-za610 Před 2 lety +3

    Daai intermission was vrek warm!

  • @tiaanbritz6542
    @tiaanbritz6542 Před 2 lety +1

    Hierdie een is sover my favorite een van this praating thing you are hardlooping along with my tjom nax

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Před 2 lety +8

    Kak nice episode🤘🏻

  • @Thegreateescape
    @Thegreateescape Před 2 lety +6

    Dankie vir julle manne.
    Ek geniet elka show van praating en shout out na Rikus.
    Goeie insigte wat ons almal na moet luister.

  • @jsieverink8409
    @jsieverink8409 Před 2 lety +2

    I would pay to see Groothond come down Tafelberg with the Peach Gebooie.

  • @TheJannier9
    @TheJannier9 Před 6 měsíci

    Dit is baie waar. Wie het uitgefigure dat jy 'n aartappel rou eet, nie lekker nie, kook die ding of maak op gaar in foelie, dan is dit lekker

  • @arnoodendaal5586
    @arnoodendaal5586 Před 2 lety +1

    Big facts van Groothond van die future! Lol

  • @rockbaitfishing2331
    @rockbaitfishing2331 Před 2 lety +4

    Beste ving in the wereld.

  • @johandutoit1838
    @johandutoit1838 Před 2 lety +2

    lekker to be luistering to this. Ek laaikit

  • @scheun2
    @scheun2 Před 2 lety +2

    Jis die was befok. Maar het geweet dit gaan wees. Brilliant👊

  • @pierrekoekemoer
    @pierrekoekemoer Před 2 lety +9

    Laaste twee praating episodes was lekker diep thanks Groothond keep it going.

  • @maarting
    @maarting Před 2 lety +1

    Moet nie 'n doos wees nie, wees eerder poes cool

  • @ericpohl2125
    @ericpohl2125 Před 2 lety +2

    Goeie show

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe Před 2 lety +2

    Hierdie guest was k@k cool. Love hom. Nog nooit voorheen van hom gehoor nie, maar hy's awesome.

  • @jacothechosenone
    @jacothechosenone Před 2 lety +2

    Twee legends van the legeness!!

  • @ianwhelan5019
    @ianwhelan5019 Před 2 lety +7

    Chomp is 1 million percent the best chocolate!

  • @gavink420
    @gavink420 Před 2 lety +3

    Praating en vibing on dis lekker klein Vrydag!!!

  • @markstone3200
    @markstone3200 Před 2 lety +2

    Thanks Rikus en Groothond! Mal awesome chat!

  • @betsieblack
    @betsieblack Před 2 lety +1

    "Don't be a d**s" - Big fact! Lekke!

  • @greatbigmouth3359
    @greatbigmouth3359 Před 2 lety +3

    The one i have been waiting for - moet net gou pis vinnig huistoe chase vir my Zaberfluten !!

  • @MsReallu
    @MsReallu Před 2 lety +2

    Beautifully said. 💝

  • @stefanconradie7
    @stefanconradie7 Před 2 lety +2

    Fok i am exited for this one

  • @SM-yr1go
    @SM-yr1go Před 2 lety +1

    What an absolute beaut of a show... lekker ou groothond

  • @hhhc364
    @hhhc364 Před 2 lety

    Rickus, jys n lekke ou, Jonnas, jys n poes

  • @noctali8049
    @noctali8049 Před 2 lety +1

    "Hou op huil" - Rikus de Beer 2021

  • @MrJsonvig
    @MrJsonvig Před 2 lety +3

    I enjoyed that, Dankie Groothond!

  • @individualspawn1077
    @individualspawn1077 Před rokem

    Julle voel soos familie!!!

  • @carljohanstadler
    @carljohanstadler Před 2 lety +2

    Awesome Praating Session!

  • @francoismouton1966
    @francoismouton1966 Před 2 lety +6

    Hierdie was REGTIG n goeie episode gewees in sy eie way. Was looking forward toe this one for long. dankie Jono oor die DIEP FACTS wat jy gedrop het en Peach for being geuine. . NOICE vibes guys and "legeh" meaningfull chat about RERIGE issues of misconception people have on DINGE and topic. Keep up the legehness.

  • @ruanlishman3816
    @ruanlishman3816 Před 2 lety +2

    This one was praating with my siel!

  • @chariseolivier3797
    @chariseolivier3797 Před 2 lety +2

    Awesome show!!! Loved it!!

  • @GevoelvanVeiligheid
    @GevoelvanVeiligheid Před 2 lety +1

    Ek Fokken Love a stukkie CHomp!

  • @lodewykcloete9502
    @lodewykcloete9502 Před 2 lety +2

    Lekker GROOOOOOOTHOND ! dis KAK dat ek net eenkeer kan like

  • @sasckavanarkel6015
    @sasckavanarkel6015 Před 2 lety +2

    Great show guys!

  • @quintinkoekemoer1149
    @quintinkoekemoer1149 Před 2 lety +1

    Sal love om bietjie te braai saam Rikus. Lekker diep kak praat langs die "fire".

  • @silverchilli1
    @silverchilli1 Před 2 lety +1

    Lekker

  • @johnathanvanwyk3436
    @johnathanvanwyk3436 Před 2 lety +1

    Awesome episode 👏

  • @semperza9541
    @semperza9541 Před 2 lety +2

    Ek foking luv dis shit boiiii, please never stop ganing kak groot...

  • @wernerviljoen4066
    @wernerviljoen4066 Před 2 lety

    Lekker Groothond, lekker show saam een van die beste Rikus jou Yster. Awesome show Praating

  • @robiowen
    @robiowen Před 2 lety +2

    Big Facts Ysters.

  • @maarting
    @maarting Před 2 lety +1

    Lekker Boys

  • @christohunt5395
    @christohunt5395 Před 2 lety

    Ek skiem julle albei is wille honde en so lekker om julle saam te sien, ja hou aan met die liefde...

  • @ZanderDuPlessisRSA
    @ZanderDuPlessisRSA Před 2 lety +1

    Befok!🤘

  • @michaeleykelhof3377
    @michaeleykelhof3377 Před 2 lety +2

    Lekker lunch time bakkie praating ek so chil na die leggeh episode die bakkie perre gaan idol huistoe

  • @shark23-17
    @shark23-17 Před 2 lety +1

    Chomp all the way peach!

  • @fielliesherbst4551
    @fielliesherbst4551 Před 2 lety +1

    Befokniss-niss 😎

  • @SPvanZyl
    @SPvanZyl Před 2 lety +2

    Dit was 'n *legeh* episode, ᵒᵏᵉʰ

  • @spex8761
    @spex8761 Před 2 lety

    Lekke boys

  • @devillierscooks2743
    @devillierscooks2743 Před 2 lety

    Klein goed soos:
    'Hoe ganit?'
    'nee daars nie kak nie want daars nie kos nie' 😂

  • @eBAM92
    @eBAM92 Před 2 lety

    ᵒᵏ 😂 love it

  • @rynodebeer6496
    @rynodebeer6496 Před 2 lety +1

    Great show, hoop die show raak so groot soos my ander favourite Podcast, Joe Rogan Experience. Big facts boys

  • @Weirdoxify
    @Weirdoxify Před 2 lety

    Ja wel Rikus, om in klerksdorp groot te word is nie altyd fokken easy nie xD #MisDitGladNie

  • @PHLiebenberg
    @PHLiebenberg Před 2 lety

    De Beer and De Peach - Cool motherfuckers, Amen.

  • @charljvv
    @charljvv Před 2 lety +2

    CZcams: "Translate to English"
    Boet, this is alreeds mengels 👈🏻👈🏻

  • @DydLike
    @DydLike Před rokem

    Waar het Jonathan vir Groothond getune??

  • @bliz8260
    @bliz8260 Před 2 lety

    Wens jy kon die download

  • @hendrikknox3120
    @hendrikknox3120 Před 2 lety +2

    rule number 1 21:58

  • @zylechaos906
    @zylechaos906 Před 2 lety

    Nah lekegh boys, dit was kak diep. Kan ons binnekort met Jaco gesels? As ons Grood wil gan dalk Anna Wolf in season 2? Z van die present uit''''''''''''''''

  • @tianvanderbijl3715
    @tianvanderbijl3715 Před 2 lety +4

    Jy moet n praating saam jou pa doen

  • @kobusvandenberg315
    @kobusvandenberg315 Před rokem

    poe$ kwaai
    awom

  • @albertcoetzee2681
    @albertcoetzee2681 Před 7 měsíci

    56:45 - Wat is daardie tune se naam? Klink leghe

  • @manygaga1
    @manygaga1 Před 2 lety

    Is dit Fries?

  • @robiowen
    @robiowen Před 2 lety

    Ek weet dis n kakhuis vol effort, maar subtitles sal nogals n ding wees.

  • @willebliksem5073
    @willebliksem5073 Před 2 lety +2

    Dis mos kak stout

  • @bigwhale5840
    @bigwhale5840 Před 2 lety

    You dont want to weet my binnekaanste dinge jong

  • @bigwhale5840
    @bigwhale5840 Před 2 lety

    Slangs in the grass concert coming soon

  • @bigwhale5840
    @bigwhale5840 Před 2 lety

    Musically woor

  • @bigwhale5840
    @bigwhale5840 Před 2 lety

    Confusits se