Video není dostupné.
Omlouváme se.
PRAATING S3 EP 11 - CHRIS CHAMELEON
Vložit
- čas přidán 6. 02. 2024
- Vandag se gas is 'n fopdosser turned boerseun.
Hy het al baie hoofstukke in sy lewe gehad, en hy is so mysterious soos 'n verkleurmannetjie ...or trapsuutjie.
Ek wonder of ek suutjies moet trap om hom met my woorde.
Hy het 'n groot impak op my gehad as 'n jong musikant. Ek was jare gelede al weggeblaas deur sy sang en bass-spel toe ek sy band Boo! live beleef het by Tings an’ Times in PTA.
Hy het dit somehow reggekry om embrace te word deur die cult- én die mainstream luisteraars.
Hy’s die Swiss army knife van die Suid-Afrikaanse entertainment industry en dié is sy eerste onderhoud in byna vyf jaar!
Die man. Die myth. Die vrou. Die legende. Chris Chameleon!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_cc
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
Dankie vir kyking!
Think what you will of the man, but Chris Cameleon is no man's fool.
First ever praating that I had to watch twice. Fantastic, weird, brilliant, strange… all in one episode.
The prentjie of Oubaas listening to Tool kliphard in traffic made my day.
Let me be eerlik. This went from almost impossible to kyk to one of the best episodes of anything I've seen for some tyd ❤
In studio on the dag, this was nogal intense. 😂😂😂
I can only imagine! Wens ek was 'n vlieg op die muur 💙
Johhhh 👌 ekt na 10 min amper geforward... want.... 😅
Miskien moet ek dan aanhou kyk. Ek het dit afgesit, was so geïriteerd. Hoop dit word beter vir my ook.
Het dit absoluut gelove
Chris has to be one of the most enigmatic characters in South African entertainment, from music to acting
I've only seen two interviews with Chris, this one and one on live@5, when he was princess what what. He is an absolute unique person.
I have always found Chris Chameleon to be intriguingly brilliant! This was 'n lekker smorgasbord of kopskommel chess! 👌👏👏👏👌
Jis! wat 'n inspirasie is die Chameleon nie!
happy, gemaklik in sy vel, talentvol. Maar gelyk is hy ook 'n enigma, moeilik om te plaas.
truly 'n legend, en on top of that.....just 'n lekker, kaknice ou.
Ek dink nie ons besef lekker hoe meestervol Groothond hierdie onderhoud conduct het nie. Hy's die Moot Oprah.
haha dankie! Moot Oprah ;) I'll take it!
😂 Moot Oprah! 😂
Mootprah love ❤
Chris Chameleon is sonder twyfel my gunsteling artist 👨🏻🎨🙌🏻
Die een karakter dalk groter as die Groot Hond. Love it
Groothond was gefok die eerste 10 min. BEST episode evva !!!
Chris is way beyond what people are gereed voor! Dankie
The layers to this episode is be-fokken-laglik!!! Great onderhoud.. well done Groothond
What a dangerous man...a compliment for some, a warning for others.
Beste Praating episode ever... Chris kan so maklik Top Dog wees in SA en dis slegs moontlik, want die man het n identiteit van wie hy is en waarvoor hy staan.
As jy weet waarvoor jy staan, val jy vir niks!!!💪🏻💪🏻💪🏻
I remember Chris from Sonkring, always loved his work
FOK dit was lekker om die chameleon weer te sien chameleon!! Peach was onseker of hy ge troll word!
Daardie aksent is klinking soos David Kramer praating tussen songs in sy early 80s live performances.
Amaizing!!!! Een van jou beste "praatings" 🐕🐕 daar nog baie ander bestes ook. Thanks hoor🍌🍌
What n absolute treat this was, much respect for CC and the
Groothond
This interview made my life.
Best Praating Ever!!!
Een van die beste episodes😂
We benodig a track of these twee geesperde together🤘🏻
The closest we have now is Kulkuns by Bittereinder
Fok dit was confusing 😂
wie is Chris Papenfus en hoe lyk hy, White Buzz sy band is fokken awesome, dankie julle amazing
My favourite episode of praating so far.
Peach ek wil net se dit was een van die beste ultimateste coolest episodes out what a legend really amazing dis kak Mar dit naai well done
Wat 'n briljante onderhoud!
Best episode ever. Van begin tot einde.
Oubaas luister Tool kliphard in die kar. Classic.
seker hy sal dan n treffer soos kraal van sweet net so geniet
Ek is n 45-jarige pa en drop my kinders by skool terwyl ek The Orbit Culture hard blaas. Dit moes die blootstelling aan 7de Laan in my 20s gewees het.
Best podcast wat ek al ooit gesien het
Hierdie is die beste interviews nog, in my nederige opinie. Mens voel enlightened en informed na so een asof jy bietjie meer van die gas (en interviewer) se siel verstaan. Ons ken mekaar beter op hierdie manier. Moenie ophou nie, samblief tog
👏👌💚
❤
Ek hoop you are going to maak a tune met blaffing en Chris' geluidjies
Love the patriotism for Transvaal...lol. en ek stem met die opmerking dat n taal iets is wat aanhou groei!
“Hugely funded unpredictable things” sounds like an exciting life to me 🤠
Fassinerende gesprek. Lekkernes!!
This episode was befok! He is quite a mystical character
Ooffff, so many big facts! What a lovely episode. Thank you, this one lifted my mood. I was feeling kak today, but not anymore ❤
bloody epic, well done for a brilliant session. Spitting truth about reading and comprehension.
Een van die beste! Goed om bietjie truth en insig van both kante te kry
Bittereinder forever!
Beste episode by VER! Ek het heeltyd so gewens jy gaan hom vra oor die song wat hy phonetically agteruit geleer sing het net om die music video authentic the laat lyk. Kry hom terug vir part 2.
'I always feel sad when I come back, and then I think why am I so sad, and then I remember I've always been like that' 😂
❤ Dit is kuns! Beautiful ending ❤
Absolutely loved it! 👌🏻👌🏻👌🏻♥️
Ja nee kyk groothond, hierdie fopdosser just brought the beste out of you! Fokken stellar episode. Groothond en Chameleon moet n stuk uitbring. Iets - musiek of die arts. Bring vir ons meer van this!
Brilliant
The absolute best Praating episode without a doubt. Fokkit Chris is brilliant. Ek kyk sommer weer.
Chris is een weird dude! But we love hom.
Ek dink dit was ‘n geval van “aangesien Peach ‘n persona opsit gaan ek ‘n persona opsit”
ELO en Depeche mode TRIBE👏👏👏
My favourite Praating EP to date
"Can the skin keep in not only bones but soul, as well?"
Woordeloos! Engels, Afrikaans en Mengels. I have run out.
Wat is die kaans that you can share pa se legacy with us ouens?
I have a idee groothond! When adding Praating to Spotify, we must have 'n kamara only kyking at the Lava Lamp!
Chris Mulder is ń fokken doring! Well done GHond, fascinating glimpse into the man! ALS wat mooi is Chris, dankie vir jou arts 💙💥🤩🎶🌺
Die f%@ beste Episode. Ek was eenkeer in Melville met 'n vriendin in 2003, en skielik kom sit Chris Cameleon aan ons tafel in die koffie shop en sê vir my "hallo, wie is jy?". Ek kon geen woord uitkry nie! Dankie, groete uit Duitsland.
That was the GROOTEST praat to date, dankie Groothond and Chameleon.
Die een was n wilde trip.
This was so ongewoon to watch. I don't know which logaritme the algoritme used to dis this aan my op.
I died watching this, this was a roller coaster
Bittereinder is kak special!
Fokken great episode. Weereens, my Ma is ‘n fan 😂 ek wil eintlik iets oor die weed sê. Dit hang rerig af oor jou mood. Ek hou nie daarvan om te rook as ek responsibilities het nie. Anders worry ek net daaroor. So werk moet klaar wees, kos gekook en geeet, skottelgoed gewas, flat skoon etc.. I like earning my time with it, makes it better. Also: strains. Sommige strains laat my paranoid voel, ander doen nie. Nie seker oor die science nie - maar verskeie buds hit different. Fokken ❤ Praating. Altyd ‘n journey. Die regte Chris het toe op die ou end uitgekom. Wel gedaan.
🎉🎉🎉Love frikkie🤘🏻🤘🏻🤘🏻
Boo was f0kken amazing! Het hulle seker amper 100 keer gesien. Baie by Roxys in Melville. Een van d beste live bands te wereld ooit. Chris was amazing.
Boo! was een die beste live experiences wat mens kon hê. Veral die orginal trio in hul peak.
I really wanted to know more about the Opera Singing...
Hierdie is die realste episode to date.
Jeez Groothond. Best one ever. Ek kan my nie indink om in daardie man se kop te lewe nie.
💜💜💜💜
Jis, dis flippen meta. VP weet nie wat aangaan nie, ek weet nie wat aangaan, en Chris Chameleon obviously ook nie, maar tog voel dit of ons almal weet.
Daai eerste 10 min weet Pletz nie wat om te maak met die man nie😂
Ek moet agree
Dit was poes snaaks 😂😂😂😂
Dit was so awkward om dit te luister op Spotify sonder om hulle expressions te sien. So weird😂
Can’t tell if he’s playing a character or, for the first time, not playing a character
I sure he used to speak better than he does now? What’s wrong? I fink not think etc….
There’s a few times he breaks this character, and I love it
@janevanreenen8768 It was just an act. He can still speak properly.
Hierdie was die beste episode!
Waar kry ek Chris Papenfus se musiek. CC skryf hom so hoog op !!! Must be worth a listen !!!!
But what happened to Chris Chameleon in Atlanta? Ek moet weet wat hy wou sê?!
Dankie vir hierdie
Vokken excellent 👌 dankie.
Legend Dawgs!
I kan getuig ek stick nog my friends for a "tuinie" why dink aleen, if you can dink together" !
I just have to put this out there.. My "Mount Rushmore" of Praating: Arnold Vosloo, Chris Chameleon, Frank Opperman, Casper De Vries & Riaan Van Heerden. #grootstehonde #legehness
When you glo you weet is really when you weet nothing
Briljant! Altwee van julle
Love Chris. Bit disappointing he chose to be in another character. Would like to have had him authentic.
that was so class....... hahahaha, fuck yeah, class as.........
Peach is like, 'I'm not sure if I'm dreaming him or if he is dreaming me.. 🤣 Great Interview! Dankie Manne!
Peach, you and Chris is brilliant!! ❤
hahahaha die gwar...ekt way te lank laas daai woord gehoor , dankie
Die man is ‘n ware fokken misbank wat hang oor die episode, kak vague. Sagte siel. Love it oom chris
ek sal love om saam chris uit te hang, lyk of n mens n mal lekker aand sal he
very vok cool........shout out from NKZN china's
Interview Oubaas next please!
blerrie lekker gekyk, maar my schmul was kort geknip hier aan die einde met daai custard metafoor.
Chris passes die vaaib check op praating 😅
Groothond does it again! Thanks Peach, dit was nou legend! Ek het so jaar terug gehoor KOBUS werk aan ‘n nuwe album. Wil Francois Blom dalk nie ‘n draai kom maak nie?
Francois en Groothond op een skerm mag dalk te main wees vir youtube
@@hannesvz82 Waarhede!
JisLike! What a brilliant episode 🙏🏼🌟🙏🏼
Chris Chameleon is a baie good singer. Hy is the Afrikaans version van Freddie Mercury. Goeie vocalist.
Say Pa was ‘n sanger of hoe?
The lekkerness I felt on this one was net way to veel!
We want Sarel Fourie
Artists use lies to tell the truth.