Chris Chameleon jag in die Waterberge | Byt en Buskruit | S01E01

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 08. 2021
  • In Episode 1 van Byt en Buskruit, neem Adam Tas vir Chris Chameleon op ’n blouwildebeesjagtog uit. Adam en Chris pak die Waterberge op die jagplaas Thaba Lesodi aan.
    Hulle trotseer donderstorms en digte bos om die kruishare op teiken te kry. Daarna maak Adam en Chris ’n bloukaasgevulde rugrol (blouwildebeesfillet). Vir nagereg vereer Chris die bosveld met ’n lied by die kampvuur.
    Jag. Visvang. Kos. So - kom kuier saam.
    Vir meer Byt en Buskruit:
    linktr.ee/BytEnBuskruit
    Episode geborg deur Dapper Media:
    linktr.ee/DapperMedia
    Chris Chameleon:
    Instagram - / realchrischameleon
    Facebook - / chrischameleon
    Adam Tas:
    Instagram - / adamtasmusiek
    Facebook - / adamtasmusiek

Komentáře • 20

  • @neelsmuller3716
    @neelsmuller3716 Před 2 lety +10

    Pragtig julle , …… hoe lekker om ons eie taal op you tube te hoor, en dan praat julle so suiwer Afrikaans. Dankie julle!!!!

  • @TripleG69
    @TripleG69 Před 2 lety +2

    Mooiste is dank aan die dier vir sy lewe opgegee en dank aan Abba Vader vir die dier uit Sy hand voorsien. Dit was heerlik om na jul te luister . Dankie!

  • @MsTjaart
    @MsTjaart Před 2 lety +7

    Wow! Dit het ek nou geniet en in my eie taal! Dankie manne

  • @bvt5992
    @bvt5992 Před 2 lety +3

    Mooi, julle twee saam.

  • @johankralt5318
    @johankralt5318 Před 2 lety +3

    Hele mooie video! bedankt. groeten uit Nederland

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 Před 2 lety +1

    Jis, dis ongelooflik!!!! Waardeer julle, dankie Adam en Chris, wat n mooi video!!

  • @hendrikdegoede981
    @hendrikdegoede981 Před 2 lety

    Ai,julle laat my verlang na die bosveld... Pragtig aangebied Adam en Chris...So lekker om na regte Afrikaans te luister...Waardeer.

  • @nicsw9622
    @nicsw9622 Před 2 lety

    Pragtige lied dankie Chris, ons is blessed met julle manne.

  • @francoisdewaal7809
    @francoisdewaal7809 Před rokem +1

    Goeie een...en mooi liedjie Chris

  • @Camping.22
    @Camping.22 Před 2 lety

    Huil my dood as my geweer so natreent - Dankie Dam vir die program

  • @ollievw3450
    @ollievw3450 Před 2 lety

    Groeten en weidmansheil uit Holland, prachtige jacht.

  • @arrowheadafrica
    @arrowheadafrica Před 2 lety +2

    Epic episode Adam!, hope to meet you and the #helpjag team one day at Huntex.

  • @renier4415
    @renier4415 Před 2 lety

    Adam en span. Uitsteekend produksie. N posetiewe beeld op jag en ons Afrikaanse kultuur. Chris is een van my ginsteling liedjie skrywers, diep vol emosies en verf op n doek met sy stem en klank. Hy ken die Here Jesus. En die man kan nog jag ook. Hoop my eerste een is nie te ver nie. Hou so aan.

  • @dxbjack14
    @dxbjack14 Před 2 lety

    Uitstekend manne! Heerlik om so saam met julle in die bos te wees. Sien baie uit na dié reeks. Goeie werk. 👍🏻🥃

  • @ollievw3450
    @ollievw3450 Před 2 lety

    Weidmansheil uit Nederland. Doet me denken aan mijn eigen wildebeest.

  • @hectorjooste3770
    @hectorjooste3770 Před 2 lety

    Uitstekend! 👍
    Groete uit Otjiwarongo!

  • @kudu5925
    @kudu5925 Před 2 lety

    🐾🐾

  • @riaanroets4699
    @riaanroets4699 Před rokem

    Pragtig waar kan ek daai lied luister

  • @riaanroets4699
    @riaanroets4699 Před rokem

    Waar kan ek na daai lied luister Chris?

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 Před 4 měsíci

    Trots Afrikaans, trots Boer - dankie julle ysters ...