Video není dostupné.
Omlouváme se.

Op 'n Ernstige Noot Ep 002 (Pietie & Lario)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 03. 2021
  • Stres, angs, depressie, verslawing! Temas waaroor ons nie baie wil praat nie, maar temas wat baie van ons affekteer.
    Ek gesels met Lario en Pietie oor hierdie kwessies wat ons almaar raak.
    Hierdie gesprek is 'n moet vir almal!
    As jy in kontak wil kom met ARC Addiction Recovery Centre
    011 425 0265 of 066 485 6023
    Luister die podcast op Apple Podcasts hier: apple.co/3d0TKU3
    Luister die podcast op Spotify hier: spoti.fi/3vQCE3U

Komentáře •