Prontuit: Karretjiemense - Segment 2, 25 September 2017

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 09. 2017
  • Taaikoppig om iemand te beskryf wat hardkoppig is. Klipbrille vir iemand wat nie juis geletterd is nie en ‘n kleinnaampie vir ‘n bynaam. Dis enkele van die mooi en unieke woorde in die woordeskat van die Karretjiemense van die Karoo. Om Erfenisdag te vier, het die Prontuit-span by twee uitspannings, soos hulle hulle staanplekke noem, gaan kuier om met hierdie unieke mense te gesels.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Zábava

Komentáře •