Karoo: Britstown se mense praat oor omgee, swaarky en God se sorg

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 04. 2020
  • Blydskap oor ’n reënbui, maar ook kommer oor die swaarkry wat nog nie verby is nie, was op die modderpaaie te vind toe Kerkbode op Britstown in die Karoo gaan kuier het. Jacobie M Helena en die videograaf Robert Cable doen verslag.
    Lees die volledige storie hier: kerkbode.christians.co.za/202...
  • Zábava

Komentáře • 3

  • @Corr910
    @Corr910 Před 2 lety

    Ek was onlangs in Britstown om die NG kerk met my hommeltuig af te neem. Ek reis deur Suid-Afrika en neem meeste NG-kerke af. Ons mooi geboue is met soveel trots, respek en Godsvresenheid gebou. Ek sal maar Britstown en Vosburg se video vir een van die boere stuur - ek het nie reggekom by die kerk nie.

  • @unwoke1652
    @unwoke1652 Před 11 měsíci

    God het nie Sy myle uit die droogte gekry nie. Selfs ná tien jaar het mense gebid oor broodsgebrek, nie om Sy aangesig te soek nie. Alles verloor? Baie het vergeet om te tel wat oorgebly het. Ek kom uit 30 jaar droogte en weet van alles verloor: kinders, karre, huis, huisraad, werk, gesondheid, yskas, stoof, alles. Jy het nie alles verloor as jy nog 'n plaas het, of 1978 se bakkie, huis, hond, hoenders, tarentale en 'n jong dogter wat skoppelmaai ry nie. In die stede word mense uitgemoor, verloor hulle werk onder regstellende aksie, word uit hulle huise uitgeskop, loop in die straat en dink jy die mede-Afrikaner gee een snars om? Dan kom die kerk en steel jou kinders. Om te boer is swaar, maar dis steeds beter. Dis mos nét boere wat swaarkry, nét hulle wat uitgemoor word, ons leef mos glo so lekker in die stad. Word wakker!!

  • @afranscoisstanderstander7360

    Besoek die skakel...czcams.com/video/V4Ab-ngpBTg/video.html