Bybel-Media
Bybel-Media
  • 455
  • 567 926

Video

Kerkbode Kollig: Die storie agter Bybel-Media se nuwe storiekanaal, Ligland
zhlédnutí 107Před 2 měsíci
As oud-onderwyseres stem Maryke Hansen saam met kenners dat jong kinders se skermtyd bestuur moet word, maar as ma van twee ervaar sy ook dat 'n mate van skermtyd onvermydelik is - toe begin sy droom van ’n 'veilige' storiekanaal vir juis sulke tye wat haar kinders tog iets wil kyk. Maar om tyd te kry in haar besige lewe om dit te laat realiseer verg toe blykbaar ’n “geforseerde rustyd”. Sy is ...
PODSENDING | Kerkwees Vandag: 'n Gestuurde Avontuur (Episode 1 met Nico en Tom)
zhlédnutí 128Před 2 měsíci
"Die geskenk van die gemeenskap van gelowiges lê in die informele spasies", vertel Tom want, soos Nico tereg sê, "Mense het die behoefte om die tafel langer te maak". Dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media, en Dr Tom Smith, hoof van Excelsus, gesels, onder andere, oor tegnologie in die kerk en die spoed waarteen ons geforseer word om leef. Nico wys 'geloof in prentjies' en vra 'n bel...
PODSENDING | Kerkwees Vandag: Namibië in prentjies (Episode 2 met Nico en Tom)
zhlédnutí 399Před 2 měsíci
Dr Nico Simpson deel prentjies oor Kerkbode se onlangse besoek aan Namibië en vertel ons oor sy ontmoeting met Andries wat sy siening verander het: "Standplaasleraaars is nie 'n plaasvervanging vir 'n 'regte dominie' nie, hulle is 'n geweldige gawe vir die kerk." Simpson, die uitvoerende hoof van Bybel-Media, en dr Tom Smith, hoof van Excelsus, gesels ook oor die feit dat die 'obsessie' in die ...
Kerkbode-Kollig: Prof Malan Nel oor Jeug-tot-jeugaksie 1974
zhlédnutí 206Před 2 měsíci
Al wat hulle wou doen is om jongmense te inspireer vir Jesus. “Dit is genoem die evangelisasiejaar van die kerk. Die leuse was ‘Lewe vir Christus en vir sy kerk’.” So onthou prof Malan Nel op 85 nog helder die gebeure rondom hierdie projek wat die Elektroniese Christelike Kernensiklopedie (eCKE) beskryf as “een van die merkwaardigste uitreike van die NG Kerk in die 20ste eeu na die jeug”. Die a...
ELDERS GESIEN: Jan Lubbe se boodskap aan NG Kerk in KZN (4 Junie 2024)
zhlédnutí 203Před 2 měsíci
BRON: bit.ly/Duif-Sinode1
Atlete vir Christus 2024
zhlédnutí 287Před 3 měsíci
Besoek atletevirchristus.co.za/ vir meer inligting. Atlete vir Christus is ’n uitreikaksie van Kruiskerk/Moederkerk, Stellenbosch. Die span bestaan uit ’n groep Maties wat met entoesiasme en liefde Jesus se Naam verkondig, onder meer by ouetehuise en in gevangenisse. Hulle leuse is “Ons hardloop, sing en gesels Christus”. Elke jaar samel hulle fondse in vir die getuienis- en toerustingswerk wat...
Hester Bezuidenhout: Orrelis op Stella anderkant Delareyville
zhlédnutí 612Před 3 měsíci
Kort voor tienuur hou Hester Bezuidenhout in haar motor voor die NG kerkgebou op Stella anderkant Delareyville stil. Die son is vandag weer woedend hier in die ou Wes-Transvaal, berig Dana Snyman kerkbode.christians.co.za/2024/05/21/dana-snyman-jy-is-meer-n-mens-as-n-orrelis-wanneer-jy-op-n-begrafnis-speel/
Die impak van natuurskoon op jonges met gedragsuitdagings: Só werk Wildernisterapie
zhlédnutí 124Před 3 měsíci
Ontmoet die span by wtnamibia.org/
8 Dae met 'n rugsak en g'n selfoon...Wat op aarde is wildernisterapie?
zhlédnutí 226Před 3 měsíci
Kerkbode besoek die span van Wilderness Therapy Namibia in Windhoek en vind meer uit oor die teorie en praktyk agter hierdie ingrypingsmetode onder leerders.
'Oom dominee Freddie' (84) breek stigma af teenoor dié wat láát in die lewe teologie gaan studeer
zhlédnutí 286Před 3 měsíci
Ek is in my genadejare … mense vra vir my wanneer tree jy nou af dan antwoord ek dat ek sal aftree wanneer die Here vir my sê ‘dis nou genoeg’,” vertel Freddie Faul wat in Februarie vanjaar op 84 bevestig is as standplaasleraar van NG Gemeente Mariental. Kerkbode gesels met hierdie oud-boer op ons eerste dag van ’n weeklange storietoer wat gepas afskop in die oudste gemeente van die NG Kerk in ...
Bybel-Media se 2024-dankiesêdag
zhlédnutí 104Před 3 měsíci
💙 Bybel-Media sê dankie aan ons donateurs! Die BM-span het weer bymekaargekom vir ’n spesiale dag om vir donateurs dankie te sê vir hulle getroue ondersteuning die afgelope 50 jaar. By die Boekhuis in Wellington het ons span duisende dankiesêbriewe in koeverte gepak om aan ons donateurs te pos. Ons het gebedsblokkies gemaak en sementblokke buite die gebou in verskillende kleure geverf as simboo...
Podsending: Twee skrywervriende gesels oor geloof, skrywers en boeke in Pinkstertyd
zhlédnutí 261Před 3 měsíci
Podsending: Twee skrywervriende gesels oor geloof, skrywers en boeke in Pinkstertyd
Kerkbode Kollig-podsending: Hoe moet lidmate ‘goedkoop versoening’ verstaan?
zhlédnutí 150Před 4 měsíci
Kerkbode Kollig-podsending: Hoe moet lidmate ‘goedkoop versoening’ verstaan?
Is unity possible between Uniting Reformed Church in SA and Dutch Reformed Church
zhlédnutí 49Před 4 měsíci
Is unity possible between Uniting Reformed Church in SA and Dutch Reformed Church
2024 Red ‘n Plaas Red ‘n Gemeenskap Camino: Stappers en boere vertel
zhlédnutí 212Před 4 měsíci
2024 Red ‘n Plaas Red ‘n Gemeenskap Camino: Stappers en boere vertel
#URCSA: "We don't want charity...We want reparations. We want restitution"
zhlédnutí 60Před 4 měsíci
#URCSA: "We don't want charity...We want reparations. We want restitution"
2024 Red ‘n Plaas Red ‘n Gemeenskap Camino: Stappers en boere vertel
zhlédnutí 680Před 4 měsíci
2024 Red ‘n Plaas Red ‘n Gemeenskap Camino: Stappers en boere vertel
Politics: URCSA's 'dual identity' over the years
zhlédnutí 61Před 4 měsíci
Politics: URCSA's 'dual identity' over the years
Kerkbode Kollig Getuienis: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’
zhlédnutí 167Před 5 měsíci
Kerkbode Kollig Getuienis: ‘Ses jaar as gyselaar maak my geloof sterker’
Jesus vir Almal-projek
zhlédnutí 82Před 5 měsíci
Jesus vir Almal-projek
'Neem tyd en wees versigtig' | Jan Lubbe oor kerkverband en kerkskeuring
zhlédnutí 1,4KPřed 5 měsíci
'Neem tyd en wees versigtig' | Jan Lubbe oor kerkverband en kerkskeuring
Jan Lubbe by platteland-beraad: As dié nog nie by jou gemeente gebeur nie...vat die voorstel soontoe
zhlédnutí 541Před 6 měsíci
Jan Lubbe by platteland-beraad: As dié nog nie by jou gemeente gebeur nie...vat die voorstel soontoe
In SA kan ons voorveronderstellings afbreek - Betereinders
zhlédnutí 546Před 6 měsíci
In SA kan ons voorveronderstellings afbreek - Betereinders
NG Wes-Kaapland: Moderator Marinus Theron al stappende oor leierskap en uitdagings vir gemeentes
zhlédnutí 349Před 6 měsíci
NG Wes-Kaapland: Moderator Marinus Theron al stappende oor leierskap en uitdagings vir gemeentes
Bybel Media sê Dankie!
zhlédnutí 228Před 8 měsíci
Bybel Media sê Dankie!
PODSENDING: NG Kerk in Namibië oor pad vorentoe met NG Kerk se Algemene Sinode
zhlédnutí 998Před 9 měsíci
PODSENDING: NG Kerk in Namibië oor pad vorentoe met NG Kerk se Algemene Sinode
OORSIG: Vandag (19 Oktober) se stories vanaf #algemenesinode2023
zhlédnutí 565Před 10 měsíci
OORSIG: Vandag (19 Oktober) se stories vanaf #algemenesinode2023
Roetemerkers: 'Die lewe is 'n reis sáám met God, nie oppad na God nie'
zhlédnutí 522Před 10 měsíci
Roetemerkers: 'Die lewe is 'n reis sáám met God, nie oppad na God nie'
OORSIG: 18 Oktober se stories vanaf Algemene Sinode 2023
zhlédnutí 1,3KPřed 10 měsíci
OORSIG: 18 Oktober se stories vanaf Algemene Sinode 2023

Komentáře

  • @eugeneleonard8248
    @eugeneleonard8248 Před 11 dny

    Dankie dit is als opbouend en goeie uitkoms. My PA het nooit sy Pa geken hy het twee geboorte certificate gehad een se Pa on bekend!! Mooi liefde!!

  • @bertuslourens1387
    @bertuslourens1387 Před 25 dny

    Dankie Wilhelm.. Dit is regtig 'n Wonderwerk..Dit is pragtige gebaar.. Ek wens julle net Mooi wense toe op julle pad vorentoe..vir jou en jou ma..Mag Ons Liewe Vader julle hande vat en julle dra op julle pad.. Mag God julle elke dag Geseën..God is altyd goed.. En God is Groot🙏🙏

  • @BetsieCarstens
    @BetsieCarstens Před měsícem

    Ek bid vir jou Anel, dit moet bitter seer wees❤

  • @amandamackay8807
    @amandamackay8807 Před měsícem

    Sterkte vir julle!🎉🎉❤

  • @amandamackay8807
    @amandamackay8807 Před měsícem

    Amen.❤❤

  • @ligland
    @ligland Před 2 měsíci

    Dankie vir die geleentheid om saam te gesels Kerkbode!

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 Před 2 měsíci

    Jou wil

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před 2 měsíci

    Dankie Jesus amen ❤

  • @janlinde7477
    @janlinde7477 Před 2 měsíci

    Julle moet ophou om die mense te bedrieg

  • @christalouw7715
    @christalouw7715 Před 2 měsíci

    Dankie julle en Andries,dat Christus die fokus is - ons gister, ons hier en nou, ons more is en dat God se onfeilbare Woord, liedere, stories, ons lewens, ons kerkwees, bedoel is om Hom uit te wys.

  • @alidaslabbert3862
    @alidaslabbert3862 Před 2 měsíci

    Baie interessant. Dankie

  • @johannesdekoning9521
    @johannesdekoning9521 Před 2 měsíci

    Dankie vir die positewe opmerkings. Een belangrike saak wat egter uitgelaat word in hierdie bespreking - My broer Andries glo vas in die Woord as die onfeilbare waarheid. Dis die basis van die hele bediening. Dit staan in sterk kontras met die siening van die Algemene Sinode van die NGK en dit wat op die teologiese fakulteite waarby die NGK betrokke is, geleer word.

  • @rev.valeriehamann4049
    @rev.valeriehamann4049 Před 2 měsíci

    Very profound conversation and revelations

  • @chriserasmus
    @chriserasmus Před 2 měsíci

    O bloed. Die doemprofete en waarseggers is sedert die skepping los gelaat op diebmens van dees aarde. Kan het niet verstaan, het iemand dalk vir hulle gewatsapp, getweet tweet, gefaks of gevonkpos dat de einde op ons is. Hulle is bang nou wil hulle ander ook bang praat. My raad, verlustig jou in die lewe. Dit is verniet. Leef en laat leef. Dank God vir Sy bemoeines met/oor jou. Sy genade, liefde, geduld, verdraagsaamheid en barmhartigheid oor jou. Hou op kerm en kla. Hy weet wat jy nodig het. Hy het nie 'n "shopping list" nodig nie.

  • @mariettalyon3486
    @mariettalyon3486 Před 2 měsíci

    Is U gevul met die Heilige Gees ( Ruach) en gedoop soos Jesus? Gereed om Hom te ontmoet, sou Hy in die nag kom?

  • @BenNienaber
    @BenNienaber Před 3 měsíci

    Nee ek noem dit nie n menings verskil nie . Draai tog net na die waarheid, God seen nie sonde nie Hy veroordeel dit.

  • @pieterbuys8343
    @pieterbuys8343 Před 3 měsíci

    Raak ontslae van julle vals en dwalende dosente en professore op julle universiteite en teologiese fakulteite. Kry herders wat nog God se waarheid uit sy Boek verkondig. Julle kerke is leeg en skeur agv julle dwaalinge. Is julle so onnosel om dit te sien. Julle kan nie sonde wil akkommodeer vir lidmaatgetalle nie. Dis jammerlik!

  • @donovankiwiets2142
    @donovankiwiets2142 Před 3 měsíci

    Bake nederige mense, aloe eer aan God

  • @boerqwhaas
    @boerqwhaas Před 3 měsíci

    "implikasies van voorregte, pensioen fondse, eindomme en fondse..." klink vir my soos 'n afdreiging. Is dit waaroor kerk eintlik vir hulle gaan? "Ruimte, tyd, praat", ek dink daardie tyd is verby. Voetsek jou vark!

  • @irenanedvedova7338
    @irenanedvedova7338 Před 3 měsíci

    Ruan má krásné písničky. 🙂👍❤💯👋

  • @RentiaJacobsjohester
    @RentiaJacobsjohester Před 4 měsíci

    Halleluja Jesus kom weer! Íntussen berei Hy my voor: moenie te besorg wees oor jou gesondheid of voorkoms nie, wees 'n vriendin vir dié hartseer weduwee. Bid vir jou familie wat ver is. Hou jou rein, dan kom Jesus vir jou. Hy sal jou self laat mooi maak met helder wit klere vir sy fees.WAG IR HOM TERWYL JY ANDER SAAMNOOI .

  • @Friedfish-zm7fx
    @Friedfish-zm7fx Před 4 měsíci

    Those calling for reparations betray their own failures. The successful do not call for reparations; their success is their best revenge. USA: former colony of England; USA: successful country not asking for reparations. Australia: former colony of England; Australia: successful country not asking for reparations. Taiwan: former colony of Japan; Taiwan: successful country not asking for reparations. South Korea: former colony of Japan; South Korea: successful country not asking for reparations. North Korea: former colony of Japan; North Korea: failed nation, should it ask for reparations? Failures have a proven record of failing time and time again and show no exercise of self-repair. Monetary "reparations" will repair nothing. Monetary "reparations" is akin to giving more heroin to the heroin addict: short term pleasure followed with long term pain. Actual healing is done from within, not from without. Paradox of getting a bank loan: those in the least need of loans are most likely to get loans. If you have outstanding debt, no job, criminal record, living on the streets, you definitely NEED a loan but you are very unlikely to get a loan. Of course you have a long list of reasons for your pitiful situation ("The Police broke my arm.", "The landlord stole my furniture.", "My wife left me.", etc.). But no matter. No. Money. For. You. You may elicit pity but you do not get respect. You may elicit compassion but you do not get admiration. You may elicit empathy but you have bad reputation. You may elicit sympathy but you show no virtue. You may elicit sorrow but you have no credibility. Those most likely to get reparations are those who are demanding it from strength; but then, given your strength, you are unlikely to ask for reparations: Success is the best Revenge. Morality is a bitch. Morality is a tough Parent. Empathy without Understanding leads to Foolishness. Foolishness is not Morality. The purpose of Morality is to ensure the survival of Society, not to have Kumbaya sessions. It is immoral for Society to allow malignant tumors to grow: at some point Society will die. For those demanding reparations: is your credit score (not the credit score of your great-great-grand parents) high enough to get "reparations" from Society? Answer: Quite likely, NO. For those demanding reparations: are you a societal malignant tumor? Answer: Quite likely, YES. People with success in the Present have their memories of Failure dimming away with time. People with failure in the Present have the memories of Past Failures and Past Successes burning brighter and brighter with time. People with failure in the Present have not learned from their Past (Failure, Success) and is thus stuck in the swamp of Present Failure. People with failure in the Present flash out the Victim Card, citing the Failures of the Past and demanding Reparations (I was robbed! Wypiple stole my wealth!!!). People with failure in the Present flash out the Victim Card, citing the Successes of the Past, saying "I am as Good now as I was in the Past. I am a Failure now because I am OPPRESSED!!! I have been SUPPRESSED!!! I have been VICTIMIZED!!!" Become a Victim and win a prize!!! Victims of the World, Unite!!!

  • @Friedfish-zm7fx
    @Friedfish-zm7fx Před 4 měsíci

    Demanding reparations for long past damages to ancestors (slavery) is stupid and unwise. The statute of limitations has been long expired; slaves and slave owners are long, long dead. There was a limited time after the Civil War to demand legitimately for reparations for freed slaves from slave owners. OK, expropriate the wealth of the former slave owners and transfer said wealth to the freed slaves. History is tragic. The Civil War wiped out utterly the wealth of 99% of the former slave owners and many former slave owners were not land owners. Post-Civil War there was little to distribute to former slaves because nearly all southerners (Black, White) became destitute from the war. Who benefitted (financially, property-wise, wealth-wise) from the Civil War? Answer: the Northerners and they were not slave owners. But, but, but the evil Southern slave owners traded with the Northerners!!! The Northerners need to pay reparations!!! Nope. Said evil Southern slave owners traded also with people of Europe, Asia, South and Central America, even Africa. Should one demand reparations from Europe, Asia, South America, Central America, Africa, Australia? The source of slaves in the Americas was the African Continent. Africans selling off their ethnic siblings to slavery to the Western market (the Americas) and Eastern market (Muslim world) benefitted monetarily from the trade. Go demand reparations from the various African Nations. All African Nations will laugh at such demands for reparations. Go demand reparations from the various Muslim Nations. All Muslim Nations will laugh at such demands for reparations. Booker T. Washington (former slave) wrote about former slaves helping out their former owners who fell on hard times. Should said former slaves DEMAND reparations instead of helping the former owners? The slave revenge movies are popular today (2024 AD). A village has been totally destroyed by a tornado. God is guilty of this EVIL!!! Demand reparations from God!!! Such thoughts are idiotic. Someone damaged either your person or your property. You have full rights to demand reparations from the guilty. However, tragically, the guilty is often destitute so what reparations can you get? Are you going to mourn your loss forever and never do anything? A village has been totally destroyed by a tornado. What to do? Wait until God provides reparations? Or would you get up and rebuild the village? A drug-addicted, homeless, penniless, deranged arsonist burned down your house. What to do? Do nothing, do not rebuild the house until the arsonist made FULL Reparations? Question: Should you suffer for the sins of your dead parents? Should you pay off the debts of your dead parents? Generational servitude is sustained by having children obligated for the debts of their parents: this is the history of poverty in 3rd world countries, aka s**th**e countries. There is an asymmetry. I am sure you are very eager to collect what is owed to your dead parents. Even if the debt is owed only to your dead great-great-great-grand parents. Underlying this eagerness is greed. This asymmetry makes one blind to the other party. You are not the sole party in society. Others (the other party) are also part of society. Question rephrased: Should the other party suffer for the sins of their dead parents? Should the other party pay off the debts of their dead parents? Some reparations seekers may quote the Bible. Proverbs 3:27 = Do not withhold good from those to whom it is due, when it is in your power to act. The problem is that nothing is owed to the reparation seekers who are just grifters looking for something for nothing. If someone was owed, it is the long-dead great-great-great-grand parents. The issue of reparation is often linked to that of justice. What is justice? Justice can defined thus: Justice is the ethical, philosophical idea that people are to be treated impartially, fairly, properly, and reasonably by the law and by arbiters of the law, that laws are to ensure that no harm befalls another, and that, where harm is alleged, a remedial action is taken - both the accuser and the accused receive a morally right consequence merited by their actions. Justice. When you go to court, you do not determine what Justice is. The Judge, the Court, the Jury decide what is Justice for you. You may not be satisfied with the Justice but if you want to stay a citizen in good standing with society, you have to ACCEPT the Judgement. What you are seeking is not so much Justice but Satisfaction. Satisfaction has more in common with Retribution than with Justice. Yes, you can appeal again and again and again and again. You just become a vexatious litigant and your standing in society diminishes. You become a liability, not an asset to society. Think of the Bible as a collection of writings by the Ancients Sages, not so much the Word of God. Deuteronomy 15 : 1 = At the end of every seven years you must cancel debts. Comment: The above verse refers to you who want reparations. If reparations is debt, cancel the debt. What is your valuation of the concept of "statute of limitations"? Deuteronomy 15 : 3 = You may require payment from a foreigner, but you must cancel any debt your brother owes you. Comment: Who is supposed to pay this "reparation"? Which entity is supposed to pay this "reparation"? Do you consider this entity to be a foreigner or a sibling? Deuteronomy 15 :11 = There will always be poor people in the land. Therefore I command you to be openhanded toward your brothers and toward the poor and needy in your land. Comment: The above verse refers to you who want reparations. Instead of demanding "reparations", try to become an asset, not a liability, to your society. The mob's motto: No Justice, no Peace! Much of the violence, turmoil, dystopia in this World is caused by people pursuing JUSTICE!!!, pursuing COSMIC JUSTICE!!! Question: what do you value more: Justice? Peace?

  • @user-vg6sh4zg5i
    @user-vg6sh4zg5i Před 4 měsíci

    marianne williamson 2024

  • @juanitalouw7442
    @juanitalouw7442 Před 4 měsíci

    Trots op julle. Dankie x

  • @colinvanrensburg4652
    @colinvanrensburg4652 Před 4 měsíci

    I really enjoyed this show on Kyknet - Great to see my old friend Leon Jonck - laas gesien 1977 in Ondangwa. Sterkte Ou Maat

  • @JK0628
    @JK0628 Před 4 měsíci

    Bla bla bla bla bla bla bla kry vir jou n boyfriend siestog jy fight so hard om een te he.

  • @raynishaesterhuizen25
    @raynishaesterhuizen25 Před 5 měsíci

    Amen aan die God wat almal gemaak het

  • @elmienthom9825
    @elmienthom9825 Před 5 měsíci

    Baie dankie, ds Jan. Groot waardering vir jou gesindheid van versoening en liefde.

    • @janniedevilliers6912
      @janniedevilliers6912 Před 3 měsíci

      Elmien daar kan mos nie versoening en liefde wees as Jan Lubbe saam met n aantal dwaalleraars nog n Jesis verkondi,behalwe die Bybelse Jesus wat ons ken en gesterf het vir ons sondes en dat on moet daarvan en omdraai in heilig making op n heilige weg tot saligheid. Lubbe en sy verdwaaldes bring n vals Jesus in n ruim huis in wat jou die reg gee om slegs voor te leef net soos jy was voor jou bekering. Twee Jesusses in n ruim huis?? Oh nee dit nie Jesus waarvan ons met bekering ingeënt as loot in die wingerd stok( Jesus) waarin daar geen Sonde is nie! Vergifnis, vergewing en saligmaking lei na n pad van Heiligmaking. Nelis en Jan se Jesus bied dit nie as jy volhard in jou sonde en as jy wel dan is jy werklik nie n kind van die Almagtige God drie enig!! Skrik tog betyds wakker Elmien voir dit te laat is is my pleidooie in Liefde aan jou!

  • @janniedevilliers6912
    @janniedevilliers6912 Před 5 měsíci

    Die laaste 5 punte op video sê alles. czcams.com/video/5GjvISOnA5s/video.htmlsi=vMOndnhlSyedJvXV

  • @janniedevilliers6912
    @janniedevilliers6912 Před 5 měsíci

    Die woorde in Die Woord van God kom ook nou by my op soos met Paulus vanuit die Hemel " Waarom vervolg julle my! En moenie na die howe hardloop dat n wêreldse regter oor julle moet oordeel!! Die NGK beur voort op n pad wat nie Bybels is nie en skree net" gee tyd, ons moet mekaar ruimte gun, ons moet mekaar omarm, ons moet mekaar spasie gun in n ruim huis, ons mag maar verskil en dit so aanvaar en wat nog???? Nee daar kan net een weg wees en hier is die dwaling dat die kerk stil stil besig is om n nuwe geloof te vorm saam met ooster se mistieke. Ek pen ook vas om te vra of God in Sy Woord noem dat daar maar net een ware God is. Die God wat Sy seun gestuur he om vir ons sondes te sterf. Die moderator Nelis glo alle gode is een god. Maar slegs die ware God het Sy seun gestuur. Ons sal as ons net hierop fokus duudelik kan onderskei, want Kairos bely " een ware God!" Vlug voor hul misleiding en baie reguit gestel!

  • @janniedevilliers6912
    @janniedevilliers6912 Před 6 měsíci

    Hoe treurig! Veral as daar genoem is dat die vorige moderator voor twee getuies wat kan getuig dat op n Ateist vergadering genoem het "I want to dismantel a solid Church!" Behoort ook ten diepste ondersoek word!

  • @dalienzietsman9094
    @dalienzietsman9094 Před 6 měsíci

    Jesus het toe die menigte mense saam met sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou. Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe? Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.” Markus 8:34-38

  • @PietM749
    @PietM749 Před 6 měsíci

    Eenheid tot in die hel!!!! Die satan weet hoe om te bind.

  • @originallevite7469
    @originallevite7469 Před 6 měsíci

    🤗 Love the Betterenders ❤️🇿🇦 I pray Chief Mogoeng Mogoeng puts u in government Sir 🤗

  • @user-ir4ke6di2u
    @user-ir4ke6di2u Před 8 měsíci

    Wat is so moeilik oor die onderwerp? Kyk wat sê GOD ons Skepper daaroor in Sy woord en hou daarby!!. Dit blyk te wees dat die skepsel tevrede gestel moet word I.p v ons Skepper God. As n saak teenstrydig is met die wil van God, weg daarmee. Jy dien of GOD ons Hemelse Vader en wandel volgens Sy wil of jy dien mammon.

  • @riaanpienaar5611
    @riaanpienaar5611 Před 8 měsíci

    Dr Cobus, verkondig die ware Evangelie... en die res sal regkom.

  • @jacobuslodewikusjoubert4467

    Nee ds van Rensburg. Die tweedrag wat julle nou skep sal julle toe gereken word. Dan is julle so skaamteloos,tevrede met julleself. Dit is om van naar te word. Cobus🐳

  • @koosvanzyl2605
    @koosvanzyl2605 Před 9 měsíci

    Ek is so hartseer oor die NG Kerk

  • @janlabuschagne4759
    @janlabuschagne4759 Před 9 měsíci

    Die mens wat nie sy ruggraat deur die bybel kry ,sal altyd sy standpunt aanpas by hom .

  • @jacobuslodewikusjoubert4467

    Luister maat. Gaan praat nonsens op ń ander plek. As jy te onnosel is om dit agter te kom,dan moet ek dit vir jou sê. Nee man,kry jou ry, jy maak nou ń gat van jouself. Cobus

  • @user-yw9vb2dk8t
    @user-yw9vb2dk8t Před 9 měsíci

    Sou skrifgesag 'n randsaak wees? Sola Scriptura. Die Skrif is baie duidelik oor juis die sonde van homoseksualisme. Jammer prof Piet. Jy oortuig nie.

  • @hersenskim
    @hersenskim Před 10 měsíci

    Om jongmense na belydenis afleggin in jul gemeentes te hou, kan julle gerus probeer om jul dogmatiek met die skrif te belyn. Julle poog om meer soos die wêreld te lyk, in plaas daarvan om meer te handel soos God se skrif ons lei. Tans is die NG kerk n glyplank vir jongmense in (meer) charismatiese denominasies in sodra hulle op universiteit kom en besef die pitkos van die woord is nie meer teenwoordig in hul NG gemeente nie. Hulle gaan soek dit dan in gemeentes met helderder ligte en lekkerder gospel musiek. Ek het al hierdie dinge eerstehands beleef.

  • @Elainevdmerwe1980
    @Elainevdmerwe1980 Před 10 měsíci

    Baie waar, ek het my dogter se verkragter ook verhewe het. Dit is n wonderlike vrede wat God oor n mens bring. Sterkte dame, so bly jyt vrede gevind❤❤

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 11 měsíci

    Elke boodskap gee my nuwe insig in hoe ek God se Woord moet verstaan.

  • @pietuys5142
    @pietuys5142 Před 11 měsíci

    Baie dankie vir ongelooflike perspektief.

  • @hesternaude
    @hesternaude Před 11 měsíci

    So dankie dat jy hd weereens beklemtoon het! 🎉

    • @RentiaJacobsjohester
      @RentiaJacobsjohester Před 4 měsíci

      Sien om na arm eensame ou mense

    • @RentiaJacobsjohester
      @RentiaJacobsjohester Před 4 měsíci

      Kom soek hulle in hul huur plekkies by sg Rade vir Bejaardes .Hul geld loop uit en hulle verlang na kinders en kleinkinders 😢

  • @anthonyplomaritis9718
    @anthonyplomaritis9718 Před 11 měsíci

    ❤ jy is beslis mooi,slim en goed genoeg, Este.

  • @christinaventer4901

    God is waarlik ons Provider dankie vir jou wonderlike getuienis blessings op blessings vir jou

  • @lindytheron8083
    @lindytheron8083 Před rokem

    My hart gaan uit aan tannie Anel