Prontuit: Karretjiemense - Segment 3, 25 September 2017

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 25. 09. 2017
  • Ons besoek die nomadiese Karretjiemense wat dekades lank met hul donkiekarretjies agter werk - veral skaapskeer-werk, aangetrek het. Die groep mense se voortbestaan word bedreig deur veral skeerspanne wat van elektriese skaapskeer-toerusting gebruik maak.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Zábava

Komentáře •