RAAF (Uit die dae van Bottomless Coffee Band) - 'n Sonneblom uit Bethlehem, Sitkamer Sessions
Vložit
- čas přidán 6. 12. 2018
- Geseënde kersfees vanuit ons sitkamer!
Opname: Heinrich Köllner, Burning Tone Studios
Video: Corrie Uys; The Llama Factory
In Liefde,
Lourens en Esté RAAF - Hudba
All I can say is perfect harmony
Julle is fantasties.Ek's so bly julle is deel van my volk ❤️
Daai was pragtig! Eendag gaan ek vir julle live sien. Dan gaan ek so erg cheer dat julle sal skaamkry! ;)
Lekkerste agtergrond inkleur musiek as die son opkom. Vrede!
🙌
Van al julle songs, is hierdie een die mooiste vir my!
Oh you guys make me cry. I haven't seen or listened to you in a while, and here I find another one of your beautiful songs. Just angelic. Thank you!
'n Nuwe asem vir hierdie pragtige liedjie! Jul vertolk soveel mooi emosies in hierdie Golden Oldie.
Wat n pragtige uitvoering van hierdie lied! Julle moet nooit ophou optree en musiek in ons taal maak nie.
Ah wow!!! Die is dink ek die 1ste liedjies wat ek jou hoor sing het Esté! Brings back memories! Sooo moooi!
Beautiful! Ek moes kaap toe vlieg om een van julle shows te kyk in Noordhoek. Julle music is stunning!
Merci! Вы, прекрасны! merci beaucoup!
Uitstekend!
Talentvol! O so Talentvol!
Soo mooi! Nog! Maak nog!! Kan nie wag vir wat volgende kom nie!
Julle is so uniek. Getrou aan julle wortels. Groete en liefde uit NZ❤️
PRAGTIG!
Fantasties!
Baie mooi!
❤️❤️
BAIE mooi
Insane baie dankie 💖💖💖💖
Super!
Pragrig!!!
They are multi talented! Not many can play three or two instruments at the same time.
Thanks Rowland!
We legit sing this song in choir
please come back to scotland x
Pragtig
Вы офигенны
Продолжайте!, Пожалуйста!
Pragtig!
DANKIE!!!
Besonder, klank is goed.
Klink goed, diepte sal met die tyd kom.
Ek dink ons moet julle beperk op hoeveelheid instrumente wat julle mag speel. Julle laat die res van ons mismoedig voel
Bad-lehem
Verfrissend!