Laurika Rauch sing vir Mannetjies Roux

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 03. 2011
  • Op Loftus, Bulls vs Stormers, 19 Maart.
  • Zábava

Komentáře • 87

  • @MichaelBessinger
    @MichaelBessinger Před 3 měsíci +4

    I was at that game in Bloemfontein in 1962 what a game i still remember the game like it was yesterday .❤❤

  • @paulmulheron1725
    @paulmulheron1725 Před 9 dny

    ❤Touching...Mannetjie clearly proud as punch in his colours 🎉splendid as always from Laurika mooi baie mooi...from Scotland.

  • @jethrojackson9211
    @jethrojackson9211 Před 4 lety +9

    Laurika, you have been my idol since 1983... Thank you for your awesome music!

  • @TimothyT230
    @TimothyT230 Před 6 lety +17

    Miss you South Africa. Always in my heart !

  • @pencilbuck
    @pencilbuck Před 13 lety +18

    Man dit is nou die beste clip op youtube.
    Wonderlike liedjie vir n springbok legende.
    Ek kan daai drie oor en oor kyk 0.20

  • @ChristoAbrie
    @ChristoAbrie Před 7 lety +31

    dis 'n lied wat geregtig is om 'n volkslied (folk song, nie National Anthem nie, lol) genoem te word. Tannie Laurika is 'n legende

  • @jacobusstefanusvandervyver4211

    My favourite song of hers!!!

  • @crocowill
    @crocowill Před 12 lety +6

    In 74 was daar party mense wat Mannetjies wou terug sit in die Bok span na die liederlike slae wat die Britse Leeus ons toegedien het.Mannetjies,toe reeds afgetree het in die Griekwa wedstryd opgegaan toe Griekwas soveel beserings gehad het dat hulle nie meer reserwes oorgehad het nie,opgedraf en soos net hy kon ,die Leeus se verdediging in die middelveld oopgevlek.n Legende in sy eie leeftyd en met reg so.Hierdie huldeblyk aan Mannetjies is ongelooflik.Bravo.

  • @kathleengoodwin6713
    @kathleengoodwin6713 Před 4 lety +10

    Can still bring tears to the eyes!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Před 24 dny +1

    Laurika en Mannetjies briljant! Groete uit LIma Peru!

  • @davidporter2770
    @davidporter2770 Před 3 lety +6

    Love South Africa. Love the Afrikaans people.

  • @fiffihoneyblossom
    @fiffihoneyblossom Před 12 lety +16

    Toe ek 11 jaar oud was het ek die liedjie vie my Ma gesing to sy in die hospitaal was en 3 jaar later weer toe sy kanker geveg het. En nou sing ek en Mamma dit amper elke dag saam.Laurika bly net die beste!

  • @francisplatt93
    @francisplatt93 Před 4 lety +8

    Aah man I cry every time. God bless OUR country. God speak to the hearts of our people.

    • @austrobok2958
      @austrobok2958 Před 4 lety +1

      Me too, more tears now as I have to leave SA again after being away for 30 years..

    • @francisplatt93
      @francisplatt93 Před 4 lety

      @@austrobok2958 well we have a great legacy and that's something common that unites us

    • @stephendavies8510
      @stephendavies8510 Před 7 měsíci

      Religion is the opium of the masses.

  • @gillallen9715
    @gillallen9715 Před 8 lety +32

    In tears! So beautiful & I'm a rooinek... xx

  • @phoenixrising427
    @phoenixrising427 Před 12 lety +5

    Beide Mannetjies en Larika is legendes en diep in Afrikaner harte vas

  • @ShaneLew-bw7vo
    @ShaneLew-bw7vo Před 8 měsíci +1

    Absolutely brilliant song....wow

  • @zoniakeynel2674
    @zoniakeynel2674 Před 5 lety +4

    Julle jong mense wat net te kere gaan omdat julle op camera is! Julle ken nie eers die woorde nie! Dit is as nie die beste afrikaans song ooit! Dis history! Ek is trots afrikaans! Laurika jy is n legende! Welkom girl......

  • @user-hp5ez9or6p
    @user-hp5ez9or6p Před 5 měsíci +1

    Ja een van die Beste Springbok rugby spelers😂 en die vinnigste in daai tyd. Wow😊

  • @andrevanas6820
    @andrevanas6820 Před 7 lety +18

    Mannetjies en Frik Du Preez het ons gehelp met rugby oefening in die Lugmagbasis. Frik was 'n Kommandant in die Lugmag. Nou sit jy in NZ en kyk die video en dit laat 'n knop in jou keel. Wat 'n tyd in Suid-Afrikaanse rugby. Die beste.

  • @newnegritude1550
    @newnegritude1550 Před 6 lety +8

    Ek pis my oe uit! Laurika is simply magnificent.

  • @jameswest3270
    @jameswest3270 Před 4 lety +4

    Ken elke woord. Grootword liedjie. Oudword liedjie. Dankie

  • @ashleyeyssen3874
    @ashleyeyssen3874 Před 2 lety +3

    Wow. Ek't hom op repeat... Baie dankie❤️

  • @jo14wp
    @jo14wp Před 13 lety +11

    Ai sit ek hier in Duitsland en verlang na my volk.

  • @Riekie71
    @Riekie71 Před 12 lety +2

    Ek is baie lief vir al Laurika se musiek.... sy is die beste

  • @TheBliksempie
    @TheBliksempie Před 9 lety +8

    Oom Mannetjies versinnebeeld dit wat die beste in ons is......klein, maar effektief. Ek stuur ook groete Oom Mannetjies.

  • @bronwynsteck
    @bronwynsteck Před měsícem +1

    Best Afrikaans music EVER

  • @jasonjumat5070
    @jasonjumat5070 Před 6 lety +9

    Verskriklik teleurstellend dat die skare nie saam sing (of dat die duidelik ANDERSTE generasie nie saam KAN sing nie.)
    So n pragtige lied. Ai. Waar gaan ons heen.

  • @tammynikify
    @tammynikify Před 13 lety +9

    This is awesome !!!

  • @CIC4865
    @CIC4865 Před 5 lety +5

    Oom mannetjies legend...my kids gaan defnitief weet wie jy is

  • @jamestaylor819
    @jamestaylor819 Před 5 lety +2

    A ledgend and what a player nd sportsmn

  • @bosvark4x4adventures
    @bosvark4x4adventures Před 6 lety +5

    Trots om myself n afrikaner te kan noem!

  • @john.f8726
    @john.f8726 Před 5 lety +6

    Pragtig! Beautiful!

  • @UNIGILD
    @UNIGILD Před 10 lety +8

    Respect costs nothing.

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Před rokem +1

    Tears in Mannetjies Roux's eyes😢

  • @gerritkirchner8710
    @gerritkirchner8710 Před rokem +1

    Ek geniet altyd van hierdie nostalgiese liedtjie lekker man .

  • @ContessaKrugerExclusive
    @ContessaKrugerExclusive Před 9 lety +9

    So 'n lekker gevoel!

  • @cantalibre4708
    @cantalibre4708 Před 5 lety +2

    I love you Laurika.

  • @francisplatt93
    @francisplatt93 Před 4 lety +12

    Why is it that the most passionately expressed songs for South Africa and what it means to them are the Afrikaners. The Brits and even the Blacks don't come anywhere near. Afrikaners my hat of to you guys. Stand strong and unite in Christ. I'm praying for you all 🙏 Go back to God. When tribulations start, which I believe they have, only chance of survival is to call on Christ.

    • @lourenssnrduplessis339
      @lourenssnrduplessis339 Před 3 lety

      oorgrens groep

    • @bwana4711
      @bwana4711 Před 2 lety

      There is no god you tool lol but Roux was excellent

    • @francisplatt93
      @francisplatt93 Před 2 lety +1

      @@bwana4711 you can call me every name under the sun but it won't change the fact that God Almighty is sovereign. Just look at the heavens and see His glory!

  • @davewalters8661
    @davewalters8661 Před 5 lety +8

    You have to hear this played on the bagpipes.

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Před rokem +1

    👌 awesome ❤

  • @RoelofaCoetzee
    @RoelofaCoetzee Před 7 měsíci +1

    Wie het met die balance fader gespeel....?

  • @johnwilliam6169
    @johnwilliam6169 Před 10 lety +12

    Hoe verlang ek nou huis toe. Trane loop oor die ou man se wang.

  • @rossitherhodie5659
    @rossitherhodie5659 Před 2 lety +1

    Both Legends.. God Bless

  • @Discipal4goodmusic
    @Discipal4goodmusic Před 13 lety +6

    Wonderlik!

  • @zahirjacobs716
    @zahirjacobs716 Před 5 lety +4

    My left ear says thank you!

  • @sinnersavedbygracethrufait8933

    Beautiful!!!

  • @donaldcarr7513
    @donaldcarr7513 Před 3 lety +2

    What a great Rugby player!!!!!!

  • @willmostert4866
    @willmostert4866 Před 12 lety +5

    Ek onthou nog vir Mannetjies Roux! Ek dink ek het daardie drie in Bloemfontein gesien!! Hy het op 'n ander geleentheid 'n Engelse of Kiwi betoger met die bal teen die kop gegooi. Goeie ou dae!!

  • @jjlombard3806
    @jjlombard3806 Před 7 lety +31

    Hart pomp..bloed bruis deur my are.....daaaaaaaaazy !
    Jip ek is Afrikaans en ek is trots op my taal....
    You don't like Afrikaners?
    Get over it we are going to be around for a long time.

  • @allovertheplacemedia3234
    @allovertheplacemedia3234 Před 10 lety +11

    Ja nee hoor ! as dit jou nie laat huistoe verlang nie, sal niks nie ! :)

  • @RuanFourie
    @RuanFourie Před 10 lety +3

    Laurika is baie interessante mens, het haar in Wimpy gekry en ons het 'n lekker koffietjie saam gedrink so paar jaar terug. Ek was die enigste ou wat haar herken het hehe

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 Před rokem +1

    Baie mooi

  • @anjoretvanniekerk2307
    @anjoretvanniekerk2307 Před 5 lety +1

    Groete aan oom Mannetjies x

  • @peetroodt3622
    @peetroodt3622 Před 5 lety +4

    Ek was 'n laerskool mannetjie toe hy daardie drie gedruk het. Daardie jare het skoolkinders nog op die ou atletiekbaan gesit. Ek het agter die pale gesit waar hy gesdruk het. Daardie duikslag is nog helder in die geheue. Lekker ou rugby herrinneringe.

  • @4424718
    @4424718 Před 11 lety +2

    Awesome

  • @miffy1950
    @miffy1950 Před 10 lety +2

    bravo Laurika

  • @frazilejohnson7229
    @frazilejohnson7229 Před 2 lety

    Oom Mannetjies,,,, Ek stuur ook groete!!!!!!I maar ek skree nogsteeds Provinccccceeeeee!!!!!

  • @wmcbowles
    @wmcbowles Před 10 lety +9

    Die lied is ons LIED

  • @geoffaldwinckle1096
    @geoffaldwinckle1096 Před 8 lety +4

    cheers from New Zealand. You'd be surprised at the average kiwi's utter ignorance about SA rugby.Sad but true.

    • @geoffaldwinckle1096
      @geoffaldwinckle1096 Před 8 lety

      +NZ RugbyLeagueVids I ILOVE LEAGUE TOO BTW....AND IM NUTS ABOUT AFL FOOTY.... BUT NO ONE IN AUCKLAND CARES.

    • @geoffaldwinckle1096
      @geoffaldwinckle1096 Před 8 lety

      hahaha...

    • @hanniesmith1878
      @hanniesmith1878 Před 7 lety +1

      I am a African but my hart belongs to newzeland

    • @geoffaldwinckle1096
      @geoffaldwinckle1096 Před 7 lety

      Hart ???? John Hart ???? hahaha. Or HART as in that organization John Minto started against the 1981 Springbok tour of NZ ? (Halt All Racist Tours) ? Very witty triple entendre...

  • @leticiamntwini7030
    @leticiamntwini7030 Před 3 lety +1

    ek luister dit oor en oor trots Suid Afrikaans

  • @mariedeklerk2462
    @mariedeklerk2462 Před rokem

    Rugby op sy beste

  • @hardushelm6268
    @hardushelm6268 Před 6 lety

    Beste buite senter ooit!

  • @jockvanniekerk8074
    @jockvanniekerk8074 Před 2 lety

    Afrikaans op sy beste

  • @wgroenewald
    @wgroenewald Před 3 měsíci

    My regte oor het dit geniet, en my linker oor is nou moers jaloors

  • @aryanto0003
    @aryanto0003 Před 11 měsíci

    salut

  • @unique5413
    @unique5413 Před rokem

    °🥺

  • @ZenoDiac
    @ZenoDiac Před 7 lety

    Wie is ou oom langs haar?

  • @barendscheepers6668
    @barendscheepers6668 Před 6 lety +2

    Trot en 100% BOER....

  • @thyshaupt
    @thyshaupt Před 2 lety

    Net in Suid-Afrika?
    Ai, die ironie om jillende en juigende rugby aanhangers te sien terwyl n liedjie met n selfmoord-tema gesing word!