Kurt Darren was flippen arrogant aan die begin. En Ek dink Laurika het haar goed vervies daar. Jy Kon dit agterkom! Dit is flippen briljant! Laurika jy is een awesome sangeres!
Jammer dat ek no eers die kommentaar sien. Julle, dit was deel van die ligte speelsheid en net 'n "act". Hy stap nader asof hy nou wil sing en Laurika gee so terskalkse kyk asof sy seg: ek sing nou, boeta en dan moet hy so half ongelukkig lyk. Dit is wat daar afgespeel het. Julle wil net fout soek,
It's on purpose. It's planned, the whole thing is a wonderful little skit. I can't help laughing everytime he looks annoyed with her and she teases him. Well done.
Sunel Visser nie om sy lewe te red nie! En deur hom langs ‘n bedrewe sanger soos Laurika te laat sing, laat sy gebrek aan talent soos ‘n seer puisie uitstaan
Laurika - ALWAYS incredible delivery and the VOICE. Been a fan for more years than I can remember.
I think I’ve watched this a million times!
Daar sien mens nou mooi die verskil tussen regte Afrikaanse sanger en die gemors wat deesdae deurgaan as musiek.
En jy kan elke woord hoor wat sy sê. Goed Gedoen soos altyd Laurika
Honestly this video is in my playlist but I can't stop enjoying myself with this one and it's been here months🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2021 cold raining Friday in CAPE TOWN lister na die ou Afrikaans songs ini back ground love it 💃💃🍻🍻😍😍
You Are nailing it Laurkia
This brings me so much joy I watched it twice in a row 🥰
Laat my steeds lekker lag. Luister dit steeds in 2021.
Baie snaaks! Wens ek was daar gewees om dit lewendig te sien, die 2 is oulik saam!
Laurika is n awesome sanger
I hope this video will stay up forever! I absolutely adore her laugh!
Wow. So nice... Love it... julle kompimenteer mekaar so mooi...
Geweldig om te zien en te horen.
Pure Gold
Memories
watching this while living abroad. so lekker om weer afrikaans te hoor. Ek't groot geword op Laurika en Kurt se musiek, takes me way back.
Ek het so lekker gelag vir die video!
wow hoe het ek die gemis...Laurika rule!!!
uitstekende duo, baie goeie onderwerp
Awesome!
love it
Beste ooit!!!!!!!!!!!
😊😊❤it
cool
❤
Die liedjie is vir Eskom geskryf af af gaan die ligte
Luister hierdie op die oomlik in Dubai, ek't ook al daarop gedans in Denmark & China. Laat my altyd onthou van SA.
❤❤❤❤❤
catchy tune...
Yes it is
ai, ai die......
onse Laurika, jy kan ook by als aanpas!
Mooi bly maar NET Mooi❤❤❤
amazing
Kurt Darren was flippen arrogant aan die begin. En Ek dink Laurika het haar goed vervies daar. Jy Kon dit agterkom! Dit is flippen briljant! Laurika jy is een awesome sangeres!
Briljant.
@Jacques Smit Ek dink dis die manier hulle dit beplan het ne?
Morsig. Arme Laurika
Julle is vlippen cool man.ek het nou lekkergegiggel
Kyk by 2m10s. Laurika se kyk - "ken jou plek" 🤣🤣🤣🤣
Laurika bly die beste.
Haar eerste weergawe het STUKKE beter geklink. Kurt Darren doen haar natuurlike styl skade.
So oulik, beste ...
"dis nice!" hahaha
hi
ai...daar waar hy se jy kan maar saam sing...sooo oulik!!
soos 'n koppie tee hahaha
Did anybody see Kurt's face? He seemed unhappy with Laurika. Check out from 2:10
Yeah I saw it he did look unhappy😢
Jacques Smit love laurika s music she did this song better then Kurt sorry to say she did a wonderful prefomance
Jammer dat ek no eers die kommentaar sien. Julle, dit was deel van die ligte speelsheid en net 'n "act". Hy stap nader asof hy nou wil sing en Laurika gee so terskalkse kyk asof sy seg: ek sing nou, boeta en dan moet hy so half ongelukkig lyk. Dit is wat daar afgespeel het. Julle wil net fout soek,
afrikaans by God se naam, gay mense is wth, hy sing soos n meisie, kan ie die ou hanteer nie, word wakker mense
It's on purpose. It's planned, the whole thing is a wonderful little skit. I can't help laughing everytime he looks annoyed with her and she teases him. Well done.
ben ik nu de enige vlaming (belgie) die deze taal verstaat.
Het is Afrikaans, waarvan Nederlands de moedertaal is. Het wordt gesproken in Zuid-Afrika.
;)
Ahhhhhh man some people
ek dink in die paar stukkies van waar laurika sing is kurt nie be indruk ni
act
ai ai kurt dai kyk
Jussie dit klink baie kak
ongeskik
hoekom sing sy dit beter as hy
Laurika mag maar sing!!!
Wat ‘n douch...
Kurt is reg - Daar is net een Laurika Rauch! En sy is 'n dame.
Maar wat? Kurt is ook 'n gentleman. (*_*)
Skitterende interaksie tussen hulle.
Jirre, dis darem obvious Kurt kan nie sing nie!
Sunel Visser nie om sy lewe te red nie! En deur hom langs ‘n bedrewe sanger soos Laurika te laat sing, laat sy gebrek aan talent soos ‘n seer puisie uitstaan
en gaan kyk na een van sy vid dan sien jy hy sing beter aleen
❤