RAAF (Uit die dae van Bottomless Coffee Band) Hoe Ek Voel - Johannes Kerkorrel - Sitkamer Sessions

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2024
  • Johannes Kerkorrel het nog altyd 'n spesiale plek in ons harte gehad. Dit was nog altyd 'n droom om die lied te kan opneem - die droom het sopas verwesenlik... In ons sitkamer.
    Ons hoop julle geniet dit! Laat weet gerus wat julle nog wil hoor ;)
    Liefde,
    Lourens & Esté RAAF
    Credits:
    Lied: Hoe Ek Voel - Johanner Kerkorrel (Ralph Rabie)
    Verfilming: Schalk Hanekom
    Liggies en ligte gedoen deur GOETERS (baiegoeters.co.za)
    #JohannesKerkorrel #SitkamerSessions #HoeEkVoel

Komentáře • 29

  • @Aussiejayp
    @Aussiejayp Před 2 lety +2

    Ongelooflike vars nuwe VIBE.. !!! Ek sit hier in Australië en ek tjank snot en trane terwyl ek "Hoe Ek Voel"luister....

  • @lidymakkinje-vonk176
    @lidymakkinje-vonk176 Před 2 lety

    Johannes Kerkorrel is een bijzondere artiest. Alle nummers op “Hoe ek voel” vind ik prachtig. Groeten vanuit Amsterdam!

  • @mixhael6609
    @mixhael6609 Před 2 lety

    Ek is nie 'n groot aanhanger van Johannes kerkorrel nie maar dit is 'n baie mooi weergawe van sy liedje. Julle is regtig begaaf. ek sien uit na nog base mooi musiek.

  • @ChristelleKrugerLoves

    Amazing! Soveel gevoel!

    • @RAAF
      @RAAF  Před rokem

      Dankie Christelle ;)

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters4873 Před 8 měsíci

    Baie goed gedoen, julle gee hierdie lied nuwe klank op n unieke manier

  • @pieterventer9727
    @pieterventer9727 Před 6 lety +4

    Wow, Wow. Wow Julle het weereens julle self oortref met die een. Veelsgeluk.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 6 lety

      Dankie Pieter, ons waardeer dit!

  • @Dingbat60
    @Dingbat60 Před 4 lety

    Pragtig! Asemrowend!....en als wat daarmee gepaard gaan! Mis julle....hier van George, natuurlik.

  • @natashiaterblanche5223
    @natashiaterblanche5223 Před 6 lety +2

    Woweee Julle! Dis beautiful x

  • @georgematthee6111
    @georgematthee6111 Před 6 lety +2

    Uitstekend. Dankie!!!

  • @wynandjnr
    @wynandjnr Před 6 lety +2

    Blerrie ! Dis mooi. Goeie werk julle.

    • @RAAF
      @RAAF  Před 6 lety +1

      Haha, Thanks Wynand! :)

  • @azawahk
    @azawahk Před 6 lety +3

    puik!

  • @michellemundell330
    @michellemundell330 Před 5 lety +2

    You guys are brilliant

    • @RAAF
      @RAAF  Před 5 lety

      Thanks Michelle!

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 Před 3 lety

    Knap gedaan! Bekende liedjies wat julle sing, maar die oorspronklike spin wat julle op dit sit maak dit baie uniek. Baie goed!

    • @RAAF
      @RAAF  Před 3 lety

      Dankie Stiaan! Ons waardeer!

  • @ankiaroode1303
    @ankiaroode1303 Před 4 lety

    Julle stemme is fantasties!

  • @jeanettahoekstra9249
    @jeanettahoekstra9249 Před 5 lety

    Julle sing great!!

  • @wolfganghornbogen6109
    @wolfganghornbogen6109 Před 6 lety +6

    What is this for a language? The musik is wonderful?

    • @RAAF
      @RAAF  Před 6 lety +7

      Hi Wolfgang - This is AFRIKAANS, (South Africa / Suid-Afrika) - Glad you enjoyed it!

  • @leonardosheli
    @leonardosheli Před 2 lety

    Julle kan enige JK doen.. Derde Wêreld.. of Slaap Klein Beminde.. sal amazing wees !

  • @arnovermeulen7302
    @arnovermeulen7302 Před 5 lety

    wow julle!

  • @thisisgeorge3368
    @thisisgeorge3368 Před 6 lety +2

    Maar julle is mos nou talentvol. Knap Gedaan!

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters4873 Před 8 měsíci

    Baie goed gedoen, julle gee hierdie lied nuwe klank op n unieke manier

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters4873 Před 8 měsíci

    Baie goed gedoen, julle gee hierdie lied nuwe klank op n unieke manier

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters4873 Před 8 měsíci

    Baie goed gedoen, julle gee hierdie lied nuwe klank op n unieke manier