JESUS DIE OORWINNAAR // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 01. 2020
  • 2018 Eline Bakker, Reyer Van Drongelen & Kees Kraayenoord
    (Offisiele Afrikaanse Vertaling: Rouchelle Liedeman-Marais, Pieter Van Stellen, Retief Burger 2019) - NueLight Publishing Pty. Ltd.
    Used by permission: © 2019 Thankyou Music, Integrity Music admin by
    CapitolCMGPublishing.com excluding the UK &
    Europe which is admin by Integrity Music, part of the David C Cook family, songs@integritymusic.com
    Jesus die Oorwinnaar - Retief Burger
    itunes.apple.com/album/id14970...
    Video: Duck Soup Productions 2020.
  • Hudba

Komentáře • 46

  • @tillabezuidenhout6460
    @tillabezuidenhout6460 Před měsícem

    Dankie. So vertroostend.

  • @gerhardtmarais4794
    @gerhardtmarais4794 Před 9 měsíci

    Dankie Retief vir jou gehoorsaamheid aan Jesus, amazing hoe hierdie musiek van jou so gesalf is met Heilige Gees se teenwoordigheid.Amen

  • @henkvanmunster4722
    @henkvanmunster4722 Před 4 lety +27

    Geweldig! ‘Jezus Overwinnaar’ gaat de hele wereld over! Ook schitterend in het Afrikaans❤️

    • @jacobtack1945
      @jacobtack1945 Před 3 lety

      Hallo Henk, ek gee jou dieselfde antwoord as wat ek vir Lodewyk gegee het.
      Jou naam Henk bly Henk of jy in China, Duitsland, Peru of Rusland is.
      Vra jouself die vraag waarom sal die Hebreerse Messias ‘n Griekse Naam Jesus he? Die Suid Afrikaner, Englesman, Hollander almal noem Hom Jesus. Met jou argument moet elke nasie ‘n ander Naam vir Hom he. Maar die duiwel noem almal nog op sy hebreerse naam Satan.
      Die rede hoekom die Heilige Naam van ons Vader en Sy Seun Yahusha Messias verander is. Is om die eer van ons Vader aan die deuiwel te gee.
      Die Bybel se: Exo 20:7 “You do not bring the Name of יהוה your Elohim to naught, for יהוה does not leave the one unpunished who brings His Name to naught.
      Ons mag nie Sy Naam tot niet bring nie. Deur Sy Naam te verander en nie Sy Heilige Naam te gebruik nie, is dit presies wat jy doen, jy bring Sy Naam tot niet/niks.
      Yahuah is baie deuidelik hieroor, Hy deel nie Sy Naam of Sy eer nie:
      Isa 42:8 “I am יהוה, that is My Name, and My esteem I do not give to another, nor My praise to idols.
      Yahuah het ons gewaarsku dat die mens Sy Naam gaan verander na “Ba’al”.
      Jer 23:27 who try to make My people forget My Name by their dreams which everyone relates to his neighbour, as their fathers forgot My Name for Baʽal.
      “Ba’al” is Hebreers en in Engels is dit “Lord” en in Afrikaans en Hollands is dit “Here”. Hier is ‘n woordeboek beskrywing:
      Baal. "The name of many deities of the Semitic peoples" [Klein], late 14c., Biblical use is from Hebrew Ba'al , literally "owner, master, lord," fromba'al "he took possession of," also "he married;" related to Akkadian Belu (source of Hebrew Bel ), name of Marduk. Also related to the first element in Beelzebub.
      Baal | Define Baal at Dictionary.com
      Wat dit so erg maak, is dat jy nou ons Vader by die naam van ‘n ander god noem. Ons mag nie eers die naam van ‘n ander god oor ons lippe laat kom nie:
      Exo 23:13 “And in all that I have said to you take heed. And make no mention of the name of other mighty ones, let it not be heard from your mouth.
      So wat die Christen nou vermag, is nie net Sy naam tot niet te bring en die 3de gebod verbreek nie, maar ook deur Hom by die naam van ‘n ander god te noem, breek jy die 1e twee gebooie. En as christen breek jy ook die 4e gebod, deur nie die Sabbat dag te onderhou nie maar Sondag, die dag van die son aanbidders.
      Elke gebod wat van toepassing is op Yahuah en ons Messias Yahusha, verbreek julle.
      Hoe weet ek dat Yahuah SY Naam is? Dit is te vinde in die Dooie See Rolle. En hoe weet ons, ons Messias se Naam? Kyk na die volgende.
      Yahuah(יהוה) se Naam weet ons. Yahusha(יהושע) Messias se dat Hy in Sy Vader se Naam gekom het.
      Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
      Hy en die Vader het dieselfde Naam want Hulle is Een: Joh 10:30 “I and My Father are one.”
      Dit is bevestig in die volgende Skrif verwysing, ons Redder Yahuah: Isa 47:4 Our Redeemer, יהוה of hosts is His Name, the Set-apart One of Yisra’ĕl.
      Toe ons Redder Yahuah aarde toe kom, het Hy gekom om te red, en Sy Naam word “Yahuah Red” en in Hebreers is dit “Yahusha”.
      Daarom dat wanneer ons Hom lofprysing bring sing ons HalleluYAH!!! So bring on seer aan beide Yahuah die Vader en Yahuah die Seun(Yahusha).
      Yahusha het ons gewaarsku dat Sy Naam weggeneem gaan word:
      Act 4:18 And they called them and commanded them not to speak at all nor to teach in the Name of יהושע.
      En Hy het gese, dat die mens nie Hom wat in Sy Vader se Naam kom gaan aanvaar nie maar die een wat in sy eie naam kom. Dit is Jesus.
      Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
      Die messias van die ker, Jesus is die vals Messias. Hoe weet ons dit? Yahuah se in Sy Woord dat ons die Messias se voorbeeld moet volg.
      1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
      Die volgeling van Jesus, noem ons Vader en Messias by heidense name, rus op die Sondag, vier heidense feeste van kersfees en Goeie Vrydag(pase), eet onreine kos, is onbesny ens.
      Ons Hebreerse Messias , die Messias van die Bybel, het niks van die bogenoemde gedoen nie. Hy het ons Vader op Sy Heilige Hebreerse Naam genoem, het die Sabbat geheilig, die Skriftelike Feeste gevier(Lev 23), het rein voedsel geeet, was besny het Tzitzits gedra.
      Vra jouself, volg jy die Messias van die Bybel?

    • @martinweeber
      @martinweeber Před rokem

      Dankie Jesus🙏🙌

  • @andremeintjes8487
    @andremeintjes8487 Před 3 lety +4

    Love die song, eerste keer in Nederland gehoor, ek love die hart van aanbidding wat deur jul musiek resoneer, well done en Jesus word verhewe!!!

  • @David565S
    @David565S Před 4 lety +11

    Prachtig lied! Jezus Overwinnaar! Gods rijke zegen!

  • @SkinJesus
    @SkinJesus Před 3 lety +2

    Wat een schitterende uitvoering! Jezus Oorwinnaar/Overwinnaar. Amen, HalleluYah.

  • @impactphoto5568
    @impactphoto5568 Před 2 lety +1

    Die lied het my God se salwing op n hele nuwe manier laat ervaar!

  • @mareetaylor1951
    @mareetaylor1951 Před rokem +1

    Jesus ons Koning, U regeer! 🌹❤️

  • @lenievandermerwe3372
    @lenievandermerwe3372 Před rokem

    Baie Baie dankie. Seënwense. Die Lied het my weer moed gegee❤

  • @franss.742
    @franss.742 Před rokem

    Powerful Afrikaanse Worship!! DankieHere❤

  • @janolivier5879
    @janolivier5879 Před 2 lety +2

    Dis uitstekende musiek wat jul maak, met elk 'n goeie boodskap. Ek dink daar is heelwat kunstenaars daar buite wat jaloers is op jul musiek kwaliteit. Ek is ook mal oor "Daar is 'n Naam". (Sy comments is net af). Dankie vir wat jul doen.

  • @frikbosch
    @frikbosch Před rokem

    Dankie vir mooi muisiek Retief buger🙏🙏

  • @mchooyer
    @mchooyer Před 4 lety +5

    Prachtig eerbetoon aan de Overwinnaar!

  • @deemee1596
    @deemee1596 Před 4 lety +2

    My BIC met die chocolate tussen sy tande😉😉😉😉(SELA) . Wow. What a song. Jy is verseker connected. Dankie. Shalom.

  • @peterlouriemawan1360
    @peterlouriemawan1360 Před 2 lety +2

    Diberkatilah dia yang datang dalam nama Tuhan....Amin...

  • @avdw6110
    @avdw6110 Před 3 lety +1

    Amen Die naam bo alle name Jesus

  • @TshwareloManyane
    @TshwareloManyane Před 9 měsíci

    Ons sing dit by die skool❤❤❤❤❤❤

  • @janvandersleen5017
    @janvandersleen5017 Před 3 lety +1

    Mooi lied en goed te verstaan ook in het Zuid Afrikaans.

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Dankie my Heer
    Vir U ....
    🤗😊😑

  • @christellkuhn4453
    @christellkuhn4453 Před rokem +1

    Ja Jesus is

  • @GerdaBeek
    @GerdaBeek Před 3 lety +2

    prachtig lied

  • @iddodickens4037
    @iddodickens4037 Před 3 lety +1

    Incredible song

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 Před 4 lety +1

    JESUS is Koning!

  • @PS-rd3tm
    @PS-rd3tm Před 3 lety +1

    Prachtig!

  • @foekjepeters5212
    @foekjepeters5212 Před 4 lety +2

    Ja machtig lied

  • @morningstarbeautyshop9463

    😍😍😍😍😍

  • @Naomidehaan
    @Naomidehaan Před 4 lety +3

    Amen amen God is so Good, beautiful!!

  • @lodewykchristiaan9697
    @lodewykchristiaan9697 Před 3 lety

    Prys die Here ! Jesus ons oorwinnaar, het self oor 'n Afrikaanse vertaling gedink,na ek dit in Nederlands bewonder het... Carinde sou dit ook pragtig kon weergee, sien ek vir Stass met kitaar ? Pragtig hoor Retief , mag Die Skepper van alle tale se guns op almal rus !!!

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 Před rokem

    Awsome

  • @Rut-ln4nw
    @Rut-ln4nw Před 4 lety

    God always great and good.

  • @donnaestrdyom3520
    @donnaestrdyom3520 Před 4 lety +1

    Baie dankie Retief

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 3 lety

    ❤️🙏

  • @dirkhoekstra727
    @dirkhoekstra727 Před 4 lety +2

    Ongelooflik! Het die Nederlandse weergawe al hele ruk terug ontdek.

  • @MonarNL
    @MonarNL Před 4 lety +3

    Klinkt prachtig in het Afrikaans. De taal stamt natuurlijk af van het Nederlands, de klank en de grammatica zijn echter wel totaal anders. :p tenminste voor een Nederlander. W=V. Krag=kracht. Ch en g spreek je echter beiden hetzelfde uit maar het is wel zachter zonder die T op het eind. Grappig en nog maals prachtig gezongen :)

    • @ajaxjenssen2021
      @ajaxjenssen2021 Před 4 lety +1

      he he but you understand :-) Jezus is overwinnaar

    • @RomiShalom
      @RomiShalom Před 4 lety +2

      Vind dat eigenlijk wel meevallen wat klank enz betreft. :) Het is echt een prachtige taal trouwens! Vind het lied eigenlijk wel mooier in Afrikaans

  • @renesoleana1414
    @renesoleana1414 Před rokem

    Maybe This One in Afrikaans
    czcams.com/video/bADTk_HnFpA/video.html