DIE HOOGSTE ERE // Retief Burger

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 12. 2017
  • Video Produksie : Duck Soup Productions www.ducksproductions.co.za
    (Blessing and honor: Elizabeth Broocks /
    James Murrell / Rebecca Simmons) 2015 Every Nation Music
    Vertaling: Retief Burger 2017
    Kry die album by Alles by Retief Burger
    itunes.apple.com/za/album/all...

Komentáře • 24

  • @Royqboy
    @Royqboy Před 2 lety +2

    De Afrikaanse taal raakt mij. Helemaal als het over de Verlosser gaat. Vriendelijke groeten en Gods zegen uit Friesland

  • @ibartobotes6896
    @ibartobotes6896 Před 6 lety +5

    Verlossing kom net van ons God! Loof die Here vir vars Afrikaanse lof en aanbidding, bless jou Retief! Groete uit Windhoek

  • @markopretorius9689
    @markopretorius9689 Před 10 měsíci

    Retief jy sing so mooi die lied. Dit roer my hart. 🙏👌👍

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Great
    Geniet hierdie song so baie ...
    Dankie baie
    🤗😊👍👌☄

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Thank you
    I appreciate
    So mooi
    Seen en vrede .....

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Wow ....
    Soooo mooi
    Dankie baie
    🤗😋😊👌👍☄

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    So mooi
    Ek lief die song
    Dankie baie
    😑😏🤗😊👍☄👌

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Verseker
    So mooi
    Dankie baie
    😑😏🤗😊👍👌☄

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Dankie baie!
    So mooi ☄🤗😊👍👌

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Thank you
    Thank You God
    👍👌🤗☄

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Dankie baie
    So mooi
    🤗😊👍👌☄

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Dankie baie
    Ek waardeer
    Liefde vrede en seen
    😏🤗😊👍

  • @sharmynbrink3320
    @sharmynbrink3320 Před 3 lety

    Wowww die Hoogste Ere kom U alleen toe..ek luister jou musiek so gereeld elke dag...dankie Jesus

  • @lindaoberholzer6864
    @lindaoberholzer6864 Před rokem

    ALMAGTIGE HEILIGE HERE JESUS CHRISTUS baie dankie dat U vir Retief seen om U HEILIGE NAAM groot te maak deur lofsang. Mag U die WERKE van U HEILIGE HANDE nooit laat vaar nie HEILIGE ABBA VADER. DIt bid ek U in die HEILIGE NAAM VAN YAHWEH. Amen.

  • @wilmavanwyk2482
    @wilmavanwyk2482 Před 3 lety +1

    Hi Retief, ek love jou musiek en worship soggens op pad werk toe met jou musiek.🙏

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Thank you
    😏🤗👍👌☄

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Dankie my Heer
    Dankie ook aan jou
    Ek waardeer
    😏🤗😊👍👌

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před rokem

    Mooi ...
    Dankie
    Ek waardeer !
    Ons Grootte God kry alle eer!
    🤗😑😊

  • @ilsevanderwatt4696
    @ilsevanderwatt4696 Před rokem

    Alle eer aan ons God vir ons verlossing. JESUS!!

  • @louiseprins8250
    @louiseprins8250 Před 2 lety

    Amen wast woorde. Loof ons grote God.

  • @deemee1596
    @deemee1596 Před 5 lety

    Hi Retief my BIC. Awesome. Shalom

  • @andrepotts3898
    @andrepotts3898 Před 5 lety

    Hoe is daar so min subscribers . dis rerig een beautiful song, ek sal baie graag sy volle drukke op kitaar wil kry en net worship

  • @lindaoberholzer6864
    @lindaoberholzer6864 Před rokem

    Mag elkeen wat uit suiwer seen~hartsliefde sy of haar hand sag in die GEES dit in GODS WOORD plaas, ryklik geseen word met GOD DRIE~ENIG se minne~liefdeswoorde wat liggaam en siel en gees voed elke dag en nag uit SY GENADE. ek het vanoggend weereens besef alle goeie gawes kom suiwer uit GOD SE GENADE. Graag deel ek met u almal wat.GOD Paulus laat skryf het in Kolossense 2 verse 1 tot 3:"WANT ek wil he dat julle moet weet wat 'n groot stryd ek oor julle het, en oor die wat in Laodicea is en almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie, dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus, in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is."
    DIE HEILIGE LAM VAN GOD sit aan die regterhand van SY HEILIGE VADER IN DIE HEMEL. Nog steeds bring GOD SE WOORD uitkoms en verligting en redding en salwing vir ons almal. Elke dag bid mense vir ons almal waarvan ons nie eers weet nie en daarvoor se ons DANKIE ABBA VADER., DANKIE JESUS CHRISTUS EN DANKIE HEILIGE GEES. Gebed is die grootste geskenk naas 'n BYBEL, dit is net wat ek in my hart voel.
    Mag ons ook soos JESUS CHRISTUS bid deur SY VADER GOD SE HEILIGE SKRIF HY het vir SY dissipels gebid, sien JOHANNES 17. 26 KRAGTIGE WOORD.
    Geniet elke oomblik van jul lewe saam met jul GOD DRIE~ENIG. Mag SY GENADE, SY EWIG TROUE LIEFDE EN VREDE altyd met jul almal wees en bly tot in SY LENGTE VAN DAE vir jul elkeen se lewe. Amen.