Retief Burger
Retief Burger
  • 41
  • 3 948 191
NET EEN NAAM // Retief Burger
Retief Burger 2023
Nuelight Publishing Pty. Ltd.
NET EEN NAAM by Retief Burger
songwhip.com/retiefburger/net-een-naam
zhlédnutí: 31 484

Video

Net een Naam - agter die skerms
zhlédnutí 828Před rokem
Kom kyk hoe ons die musiekvideo van Net Een Naam geskiet het! Vrystelling - 16 Junie 2023
Net een Naam - die storie
zhlédnutí 1,3KPřed rokem
Kom kyk hoe 'n liedjie-droogte en 'n draai op die operasie tafel Retief geïnspireer het om hierdie lied te skryf.
SEKELMAAN Simfonie // Retief Burger 2022
zhlédnutí 48KPřed 2 lety
Twintig jaar nadat Retief Burger die lied Sekelmaan geskryf het, sing die hemelse Bruidegom steeds oor sy bruid. Hierdie splinternuwe simfoniese weergawe spreek diep tot die grootste behoefte van elke mensehart... om liefgehê te word. Die bruid is gewone mense, oud en jonk, van elke nasie en taal - elkeen wat sal antwoord op hierdie liefdeslied en die offer wat Jesus aan die kruis betaal het sa...
SEKELMAAN Simfonie Agter die skerms 2 // Retief Burger
zhlédnutí 2KPřed 2 lety
Wat is die rede hoekom Retief Burger weer die lied Sekelmaan twintig jaar later opgeneem het? Kry 'n kykie agter die skerms en die produksie span wat aan hierdie nuwe simfoniese weergawe gewerk het. Vanaand se sekelmaan is net vir jou...
SEKELMAAN Simfonie - Agter die skerms 1
zhlédnutí 1,1KPřed 2 lety
Twintig jaar nadat Retief Burger die lied 'Sekelmaan' geskryf het, word dit hervrygestel. Die rede? Want Jesus die hemelse Bruidegom se hart en lied vir die mensdom het nie verander nie. Kry 'n kykie agter die skerms van die skiet van die musiekvideo.
Die storie agter Sekelmaan - 20 jaar gelede
zhlédnutí 2,7KPřed 2 lety
Alhoewel Retief Burger pen en papier in die hand gehad het, is hierdie lied uit die hart van Jesus gegee. 'n Lied van die Bruidegom aan sy bruid. Luister na die storie agter die liedjie wat in 2022 heropgeneem word as 'n simfoniese weergawe en Goeie Vrydag, 15 April 2022, vrygestel word.
HOOPVOL - Episode 7 - Ek hoe leef ek in oorwinning? - Deel 1
zhlédnutí 3KPřed 3 lety
Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Ek gesels oor 'n lewe van oorwinning. @retiefburger1042
HOOPVOL - Episode 5 - Hoe om depressie te identifiseer
zhlédnutí 1,1KPřed 3 lety
Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Ek deel van die mees algemene simptome om voor uit te kyk as iemand moontlik depressief is. @retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 2 - When God seems distant
zhlédnutí 1KPřed 3 lety
Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hope. We've all felt alone and far from God. Maybe you are there right now. Come and listen how I share on how times in the wilderness can become seasons of victory. @retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 1 - A door of hope
zhlédnutí 960Před 3 lety
Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hope. We've all been in those deep valleys of despair. But is there hope? Is there a way out? In this series I share my own story and struggle with depression for over 15 years and how God has given me victory. He has the ability to turn your valley of trouble into a door of hope.@retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 10 - Ministry time
zhlédnutí 1,5KPřed 3 lety
Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hope. As I end of this series on depression I want to pray over you. As someone who has come out on the other side of hopelessness I want to minister deep into your heart. Open yourself up to receive what God wants to say to you during this time. @retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 9 - How do I help others live in victory?
zhlédnutí 282Před 3 lety
Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hope. Many of us have family or friends who struggles with depression. How do I help them and what am I doing to make it worse? I share some practical ways how you can help others. @retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 4 - What is depression?
zhlédnutí 501Před 3 lety
Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hope. Much has been written on depression and how it has become the decease of our time. I give a definition of what it is and in what areas it can manifest in someone's life. @retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 7 - How do I live in victory? Part 1
zhlédnutí 232Před 3 lety
Conversations about hopelessness, anxiety, depression and the God of all hope. I believe God wants victory for us even amidst the challenges depression brings. I share on the power of calling out to God and how He is close to the broken-hearted. @retiefburger1042
HOPEFUL - Episode 6 - Where does depression come from?
zhlédnutí 369Před 3 lety
HOPEFUL - Episode 6 - Where does depression come from?
HOPEFUL - Episode 8 - How do I live in victory? Part 2
zhlédnutí 269Před 3 lety
HOPEFUL - Episode 8 - How do I live in victory? Part 2
HOPEFUL - Episode 5 - How to identify depression?
zhlédnutí 352Před 3 lety
HOPEFUL - Episode 5 - How to identify depression?
HOPEFUL - Episode 2 - When God seems distant
zhlédnutí 348Před 3 lety
HOPEFUL - Episode 2 - When God seems distant
HOPEFUL - Episode 3 - My story
zhlédnutí 815Před 3 lety
HOPEFUL - Episode 3 - My story
HOE GROOT IS U LIEFDE // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
zhlédnutí 64KPřed 4 lety
HOE GROOT IS U LIEFDE // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
JESUS DIE OORWINNAAR // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
zhlédnutí 249KPřed 4 lety
JESUS DIE OORWINNAAR // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
IN DIE MIDDEL VAN DIE STORM // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
zhlédnutí 231KPřed 4 lety
IN DIE MIDDEL VAN DIE STORM // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
OOR 'N DUISEND JAAR // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
zhlédnutí 10KPřed 6 lety
OOR 'N DUISEND JAAR // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
U IS ONS ALLES // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
zhlédnutí 41KPřed 6 lety
U IS ONS ALLES // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
SING // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
zhlédnutí 102KPřed 6 lety
SING // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
DIESELFDE KRAG // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
zhlédnutí 21KPřed 6 lety
DIESELFDE KRAG // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
MAJESTEIT // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
zhlédnutí 30KPřed 6 lety
MAJESTEIT // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
DIE HOOGSTE ERE // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
zhlédnutí 37KPřed 6 lety
DIE HOOGSTE ERE // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
MUUR VAN VUUR // Leza Liversage // Official Lyric Video
zhlédnutí 30KPřed 6 lety
MUUR VAN VUUR // Leza Liversage // Official Lyric Video

Komentáře

  • @cathydejager1279
    @cathydejager1279 Před 2 dny

    Alle eer aan Jesus❤

  • @civ6825
    @civ6825 Před 4 dny

    Elke liedjie wat jy sing is mooi. Hou Sy naam hoog!

  • @jakkiemyburgh1776
    @jakkiemyburgh1776 Před 9 dny

    Uitstekend?

  • @user-fg9fb8pw2h
    @user-fg9fb8pw2h Před měsícem

    Dis soooo mooi......Alle eer aan Koning Jesua

  • @magrietamarkus8203
    @magrietamarkus8203 Před měsícem

    Dis so pragtig dit raak jou Gees aan, dankie Here Jesus Amen and amen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️

  • @dorishuman9249
    @dorishuman9249 Před měsícem

    Wat n kosbare aanbiddingslied. Hy ons Skepper God alleen is waardig om aanbid te word,nou en tot in alle ewigheid. Amen

  • @annalicoetzee4738
    @annalicoetzee4738 Před měsícem

    Dawid sê in die Psalms ook, o my siel jy sal die Here dien. Ons gees moet vir ons siel ‘preek’ wanneer die siel en vlees moeg is, om aan te hou en vas te hou aan net een naam - Yahweh ons Here, die God van Abraham, Isak en Jakob. 🙌🏻

  • @rickyhadlow2580
    @rickyhadlow2580 Před měsícem

    Wow awesome🙏❤️

  • @tillabezuidenhout6460
    @tillabezuidenhout6460 Před měsícem

    Dankie. So vertroostend.

  • @cathydejager1279
    @cathydejager1279 Před měsícem

    😊😊

  • @cathydejager1279
    @cathydejager1279 Před měsícem

    Amazing..my man het kanker en die liedjie benodig ons🙌🏻🙌🏻

  • @ronel8204
    @ronel8204 Před 2 měsíci

    ❤❤AMEN❤❤ Daar is net EEN wat kan Red, Verlos, Genees! Net EEN wat Goed is , wat Heilig is, wat Soewerein is, wat Getrou is, wat, wat Regverdig is, wat sonder sonde is, wat WAARDIG is! NET EEN! Halleluja❤❤❤ Mag die HERE jou seën vandag Retief!!

  • @joynel3524
    @joynel3524 Před 3 měsíci

    Pragtig! ❤❤

  • @carlibasson2410
    @carlibasson2410 Před 3 měsíci

    amen!!

  • @ronel8204
    @ronel8204 Před 4 měsíci

    ❤❤❤

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 Před 4 měsíci

    So 'n pragtige stem Riana en lied

  • @user-gx3mb2qh9h
    @user-gx3mb2qh9h Před 4 měsíci

    AMEN❤❤❤

  • @joeswartz6181
    @joeswartz6181 Před 4 měsíci

    I miss home

  • @davidwendykeith3788
    @davidwendykeith3788 Před 5 měsíci

    Amen en Dankie van Canada

  • @davidwendykeith3788
    @davidwendykeith3788 Před 5 měsíci

    Dankie van Canada

  • @juanitamccarthy1112
    @juanitamccarthy1112 Před 5 měsíci

    you have such a beautiful voice. and your songs are extra-ordinary. bless u Leza

  • @klaasfaber7811
    @klaasfaber7811 Před 5 měsíci

    Vanuit Nederland wat een geweldig mooi lied dit is aanbidding!

  • @user-gx3mb2qh9h
    @user-gx3mb2qh9h Před 5 měsíci

    Baie mooi❤❤❤

  • @GertMyburgh-wy9qy
    @GertMyburgh-wy9qy Před 6 měsíci

    GOD BLESS ❤❤❤❤❤❤

  • @GertMyburgh-wy9qy
    @GertMyburgh-wy9qy Před 6 měsíci

    ❤❤❤❤❤❤

  • @GertMyburgh-wy9qy
    @GertMyburgh-wy9qy Před 6 měsíci

    ❤❤❤❤AMEN 🙏🏻

  • @user-ie7mc7ze4h
    @user-ie7mc7ze4h Před 6 měsíci

    😂😂😂😂😂❤❤❤❤

  • @user-ie7mc7ze4h
    @user-ie7mc7ze4h Před 6 měsíci

    ❤❤❤❤

  • @willemarendse8115
    @willemarendse8115 Před 7 měsíci

    Skitterend Retief...🙏

  • @riaschmidt5347
    @riaschmidt5347 Před 7 měsíci

    ❤ hartslied ❤

  • @elnerall6795
    @elnerall6795 Před 7 měsíci

    HERE VAN DIE HEMELSKARE U IS ALLE EERBIED WAARDIG , nog die mooiste Afrikaanse woorde wat ek al gehoor het.

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie Před 8 měsíci

    Dis pragtig!!!!❤❤❤❤❤❤❤

  • @jasonferreira5011
    @jasonferreira5011 Před 8 měsíci

    Amazing!!!

  • @user-nb2bk9um2e
    @user-nb2bk9um2e Před 8 měsíci

    Jy het 'n ONGELOOFLIKE MOOI HART...!!!!!!!! Mag onse Vader jou hart sy begeertes ten diepste vervul 🙌 Psalm37:4 Psalm29

  • @user-fp2um9xk5l
    @user-fp2um9xk5l Před 8 měsíci

    Die liedjie prikkel my hart dankie Here

  • @user-fp2um9xk5l
    @user-fp2um9xk5l Před 8 měsíci

    Liedjie is uitstekend Retief

  • @dienavanderbank4521
    @dienavanderbank4521 Před 8 měsíci

    Pragtige lied

  • @Elshadine1
    @Elshadine1 Před 9 měsíci

    Ek sal nooit ophou vir Jesus sing nie!

  • @TshwareloManyane
    @TshwareloManyane Před 9 měsíci

    Ons sing dit by die skool❤❤❤❤❤❤

  • @vburger1607
    @vburger1607 Před 9 měsíci

  • @VictorFerris
    @VictorFerris Před 9 měsíci

    Ek hou van die song. Die Here is goed🙏🙏

  • @markopretorius9689
    @markopretorius9689 Před 9 měsíci

    Retief jy sing so mooi die lied. Dit roer my hart. 🙏👌👍

  • @gerhardtmarais4794
    @gerhardtmarais4794 Před 9 měsíci

    Dankie Retief vir jou gehoorsaamheid aan Jesus, amazing hoe hierdie musiek van jou so gesalf is met Heilige Gees se teenwoordigheid.Amen

  • @rosabotes9392
    @rosabotes9392 Před 9 měsíci

    WOW WOW WOW Retief soooo pragtig !!!! My laat huil My friend Johnny vir my gestuur om te luister Mag Jesus vrede jou omring Jy is werklik geroep om hierdie Pragtige lied te sing Seen op Seen vir jou in alles wat jy doen Shalom

  • @mishazeldi8590
    @mishazeldi8590 Před 10 měsíci

    Яка це мова😮???

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 10 měsíci

  • @frikbosch
    @frikbosch Před 10 měsíci

    mooi liejie Buger 🙏🙏♥️

  • @altagouws5829
    @altagouws5829 Před 10 měsíci

    Here dankie vd Liefde wat U het vir ons 🙌🙌

  • @sandralucas5370
    @sandralucas5370 Před 10 měsíci

    Dit is pragtig 🙏🏻❤🙌

  • @Nika92Richards
    @Nika92Richards Před 11 měsíci

    😃🎶💯🙌