HOOPVOL - Episode 7 - Ek hoe leef ek in oorwinning? - Deel 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 09. 2020
  • Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Ek gesels oor 'n lewe van oorwinning. ‪@retiefburger1042‬

Komentáře • 5

  • @GerritGrobler
    @GerritGrobler Před 3 lety +1

    Mooi woord Retief. Bless jou.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 Před 2 lety

    Dankie Retief vir hierdie GESEENDE boodskap ... jou glimlag praat met n mens

  • @XRichardxX
    @XRichardxX Před 3 lety

    Retief,jy het met my gepraat. Dit is waar ek is in my lewe, dit is die ergste in die oggende as ek wakker word, dit voel of ek vandag n berg het wat voor my le.

  • @GertMyburgh-wy9qy
    @GertMyburgh-wy9qy Před 7 měsíci

    GOD BLESS ❤❤❤❤❤❤

  • @SheldonZam
    @SheldonZam Před 3 lety +1

    Dis n cool series! Sal graag meer wil sien hierop