Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 04. 2020
  • Vanaf Onbeskaamd se "NOGTANS" album. (Stass © 2015 Juanita Records Publishing / William & Gloria Gaither Music Co).
    SUBSCRIBE op ons CZcams Kanaal
    Besoek ons webtuiste www.onbeskaamd.co.za
    "LIKE" ons facebook page: Onbeskaamd/?...
  • Hudba

Komentáře • 96

  • @roneldreyer3806
    @roneldreyer3806 Před 5 měsíci +11

    Omdat Hy leef sie ek kans vir more, that simple! Halelujah. My American husband loves this group's humble and striking praises! He sings it in AFrikaans with me lol. Know that the Lord is God, It is He who made us and we are His! We are His people and the sheep of His pasture! Ps 100.

  • @hendrikpalm5154
    @hendrikpalm5154 Před 2 lety +14

    ek wil getuig vir 36 jr ly ek aan ptsd so erg dat ek GOD vir als wat na my weermag dae gebeur van vele selfmoord pogings ontsettend kwaad geraak vir die geringste goed werk begin verander het op n paar maande basis my vrou verbally abuse het almal om my verstoot het al my vriende weggedreif het tot my familie en basies n kleisenaars lewe bestaan begin maak 3 weke terug was die lied n voorstel en ek se vir myself ek luister nie eers gospel liede nie ek lees nie eers die bybel wat my vrou voor die bed gelos want haar geloof is sterk en lewe elke dag net vir GOD maar iets se luister maar en ek sit hier en elke 2 sekondes wil ek die stop druk maar toe daai girl agter die orrel los trek trek iets my aan en ek gaan aan die bid kliphard en die trane rol vir die eerste keer in my lewe want ons was van kind af geleer mans huil nie maar ek kan dit nie stop en die huilige gees oortrek die kamer van my en ek moet getuig ek lees bid elke dag n paar keer lees die bybel al en my jare se kwaad is net weg my ptsd het al vir 3 weke nie gehad en moet byse ek drink al vir 3 weke geen pille en luister die lied as ek opstaan en voor ek gaan slaap en het die kalmste mens geraak wat jy kan kry ek se net alle eer aan GOD hy het geweet wanneer die regte tyd is vir my om tegenees AMEN

    • @barniehuysamer157
      @barniehuysamer157 Před 2 lety

      Dankie vir jou getuienis Hendrik. Prys die Heer ! KOLOSSENSE 1:13-18 NLV
      "Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring on­der die ko­nings­heerskappy van sy gelief­de Seun. Deur die Seun het ons verlos­sing ver­kry, naamlik die verge­wing van son­de. Die Seun is die sigbare uitbeelding van die onsigbare God. Hy is die Eerste van die hele skepping, omdat God alles deur Hom geskep het. Ja, alles in die hemel en op die aarde - die dinge wat gesien kan word en die dinge wat nie gesien kan word nie, of dit nou konings of heersers, regeerders of magshebbers is - álle dinge is deur Hom en vir Hom geskep. Hý was daar vóór alles, en in Hom word alles saamgebind. Hý is die hoof van die kerk, sy liggaam. Die Seun is die begin. Hy is die Eerste wat uit die dood opgestaan het sodat Hy inderdaad eerste in alle dinge is." Gaan in Vrede 🙏

    • @martiegermishuizen8194
      @martiegermishuizen8194 Před rokem

      Wat ñ mooi getuienis

    • @mrsmhart
      @mrsmhart Před 8 měsíci

      never stop dreaming

    • @cathyjansevanrensburg3963
      @cathyjansevanrensburg3963 Před 5 měsíci

  • @riascherman8656
    @riascherman8656 Před 3 měsíci +4

    🙏🙏Ja HY lewe. Daarom kan ons elke dag ingaan met die sekerheid dat HY lewe. HY het die dood oorwin. Die graf is leeg.!!!

  • @francettenagel132
    @francettenagel132 Před 3 lety +16

    Sonder JESUS is ek NIKS. DANKIE, HERE VIR U LEFDE EN GENADE!!

    • @riaannagel7625
      @riaannagel7625 Před rokem

      Dis waar Cettiepop.Lief jou vir ALTYD.

    • @riaannagel7625
      @riaannagel7625 Před rokem

      Dis 1 jaar ny baby....Ek mis jpu soooo!!

    • @riaannagel7625
      @riaannagel7625 Před 8 měsíci

      Mis jou my Cettiepop....meer en meer!!❤❤....joune vir ALTYD .my poppa!!

  • @diekmuller5884
    @diekmuller5884 Před rokem +5

    Julle is vol van die Heilige Gees baie dankie doo zoo voort.

  • @bernardkuhn5042
    @bernardkuhn5042 Před 3 lety +7

    met die onsekerheid of ons weer gaan terugkeer na normaal soos verlede jaar weet ons dat Jesus nog leef

  • @beirapetersen9293
    @beirapetersen9293 Před rokem +6

    Oh ja ek sien kans vir more.....hoop...liefde...vrede...want ....Jesus ...leef....AMEN

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 Před 10 měsíci +3

    Ek sien kans vir môre omdat hy leef!!🙏

  • @frikbosch
    @frikbosch Před rokem +3

    Goei more dankie vir julle mooi gospel song ek geniet dit soor julle gee weer hoop vir mens met jul song geloof🙏🙏 waar kan ek julle in hander kry live ter kan sien of show ter reel

  • @mahnecoertzen3324
    @mahnecoertzen3324 Před 2 lety +5

    Dit in my huis taal prys Hom want Hy leef.

  • @coertsmit3230
    @coertsmit3230 Před 3 lety +15

    Ai julle, sooo trots op julle, hou net asb aan... dankie julle getuienis skree uit julle uit! Wow, want HY LEEF!!

  • @jimileroux
    @jimileroux Před rokem +10

    Ek het julle nou eers ontdek!! Julle liedere seën my en julle gees is so mooi. Dankie!

  • @edmundholder2131
    @edmundholder2131 Před rokem +3

    En moenie die een met die bruin leerbaadjie vergeet nie

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +3

    Ja!! Beslis!! Sonder Hom is ons niks en het ons niks!! Loof Sy Heilige Naam!! Baie dankie jul almal vir die pragtige lied/musiek. Bosveldgroete uit Limpopo.. 🤗🤗🤗🤗😍😍😍😍

  • @samanthahegemann8211
    @samanthahegemann8211 Před 3 lety +6

    Prys Hom want Hy is goed Hy is my Hemelse Pappa Amen

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 Před rokem +3

    omdat Hy leef sien ek kans vir môre.....my hart se lied.....

  • @lodewykchristiaan9697
    @lodewykchristiaan9697 Před 3 lety +9

    Juis nou, in hierdie onseker tye kan ons weet --- HY LEEF, Christus ons enigste hoop !!!

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Před měsícem +1

      Only God knows the future 🙏,he holds the whole wide world in his 🙌👍

  • @cobushoffmann8547
    @cobushoffmann8547 Před 3 lety +19

    Na alles wat gister en vandag met my by die werk gebeur het, "die ek kans vir môre" nadat julle song my weer geinspireer het. Dankie vir God se gawe oor julle.🙏🙏

  • @loopheadfilms
    @loopheadfilms Před 3 lety +19

    Lewensverrykende woorde, musiek en hart Christene met die liefde van God op julle gesigte en in julle sang! Julle is puik verby 👏🏽👏🏽

  • @samanthahegemann8211
    @samanthahegemann8211 Před 3 lety +10

    Ek sien ook kans vr more want my Jesus leef Amen

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 Před rokem +2

    Lied het n baie kalmerende invloed op jou siel.

  • @magrietajansevanrensburg2101

    Bitter mooi

  • @altagouws5829
    @altagouws5829 Před 2 lety +4

    So sien ek ook Kans vir more omdat Hy leef God bless julle ongelooflike stemmed🙏🙏

  • @wilhelmludik2119
    @wilhelmludik2119 Před 3 lety +13

    Wonder hoeveel van die bykans 20 000 views is myne, want ek kan net nie genoeg na hierdie wonderlike bemoedigende lofprysingslied luister nie. Voorwaar sien ek kans vir môre, omdat Hy leef!!!!

  • @chrisroelvert3674
    @chrisroelvert3674 Před 2 lety +5

    Dis al wat my elke dag dra, as ek die lewe, kliente, werkers, en alle tipe mense moet hanteer en in die gesig staar, wat almal hul unieke uitdagings bring. Die HERE IS GROOT!! DANKIE!!!!!

  • @lanekoster1385
    @lanekoster1385 Před 2 lety +6

    So baie beloftes in die Bybel hieroor!! Baie spesiaal en waar!

  • @meisiesmit3128
    @meisiesmit3128 Před 2 lety +4

    Omdat Hy leef sien ek kans vir môre 🙏🙏🙏

  • @robertwaanders6482
    @robertwaanders6482 Před 11 měsíci +4

    Prachtig !!

  • @francettenagel132
    @francettenagel132 Před 3 lety +8

    Ja JESUS LEEF. AMEN!!

  • @magdabezuidenhout7692
    @magdabezuidenhout7692 Před rokem +2

    Sonder Hom is ons niks,AMEN

  • @elainecronje9105
    @elainecronje9105 Před rokem +2

    Hoendervleis mooi.🤍

  • @MarthiePieters
    @MarthiePieters Před 2 měsíci +1

    Dankie dat julle weer die vuur in mens aansteek

  • @amorburger2353
    @amorburger2353 Před rokem +1

    Halleluja ek sien kans v more omdat my Jesus leef

  • @edmundholder2131
    @edmundholder2131 Před rokem +2

    Ons is trots op julle

  • @fredrickpfister4154
    @fredrickpfister4154 Před rokem +3

    Groete, van Portugal 🇵🇹❤️ RS A

  • @johannaetrishamorgan6850

    Shalom 🙏

    • @HenkVenter777
      @HenkVenter777 Před 2 měsíci

      God ken jou afrikaans beter as jy en jy gebruik n vreemde taal shalom wat jy nie eens die werklikke betekenis ken nie. O ja google vertel jou dit beteken seen groete in God. Gaan leer hebrew werklik ken beter as wat jy afrikaans kon leer dan sal jy geskok wees wat jou shalom werklik beteken. Jy het n taal gebruik dit en leer dit beter ken dalk dan kan jy God werklik dien

  • @wernerstruebing116
    @wernerstruebing116 Před 8 měsíci +1

    Uiters mooi gesing, geniet om vir julle te luister.

  • @Max.d.k
    @Max.d.k Před 3 lety +5

    🙏🏻🙏🏻🙏🏻 Julle is briljant ❤️👌🏻

  • @esmejordaan7603
    @esmejordaan7603 Před 3 měsíci +2

    JESUS LEEF!!!! HALLELUJAH!!

  • @RiemkoBakker
    @RiemkoBakker Před rokem +3

    Baie dankie vir die pragtig zang. groeten uit holland

  • @edmundholder2131
    @edmundholder2131 Před rokem +1

    Die dame op die keyboard sing so lekker

  • @Hannelore712
    @Hannelore712 Před 3 lety +6

    Prys die Here, sonder Hom is ons niks

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před rokem +1

    Dankie vir u liefde

  • @riekiedupreez1115
    @riekiedupreez1115 Před rokem +1

    Baie dankie dis pragtig. Hou aan getuig oor jesus

  • @faanrheeder7630
    @faanrheeder7630 Před 2 lety +5

    Amen . Jesus U is my Verlosser en my Koning.

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 Před rokem +2

    Interesting 🤨

  • @francinaengelbrecht6341
    @francinaengelbrecht6341 Před rokem +3

    ai ek soooo lief vir jul en jul musiek #Onbeskaamd ek raak skoon hartseer as ek na jul musiek videos kyk 😍😍😍😍

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 Před 2 lety +4

    God is Almagtig🙏🙌🙏🙌💓Amen

  • @yolandawhelan3778
    @yolandawhelan3778 Před 2 lety +8

    inspirerende woorde ...prys Jesus !!!

  • @sarie6436
    @sarie6436 Před 2 lety +3

    Dankie JESUS . Halleluja !!

  • @SalvationStudioZA
    @SalvationStudioZA Před 3 lety +8

    Amen en AMEN.

  • @marcovdschyff3950
    @marcovdschyff3950 Před rokem +2

    Ek love die song uit en uit

  • @nickywilson1893
    @nickywilson1893 Před 3 lety +12

    This is brilliant to say the least. Thank you Onbeskaamd.

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 Před 3 lety +6

    Awesome!!!!!

  • @awfelia
    @awfelia Před 3 lety +8

    Very uplifting in these dark times! ♡

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Před 2 lety +3

    🙌🏻🙏🏻❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @yolandawhelan3778
    @yolandawhelan3778 Před 2 lety +6

    wat ' n troos is hierdie lied net nie !

  • @belindawilliams8448
    @belindawilliams8448 Před 2 měsíci

    Because he lives i can face tomorrow, because he lives all fears are gone

  • @karlsandenbergh1
    @karlsandenbergh1 Před 3 lety +9

    My nuwe gunsteling. @Anniecurtin wat sing aan die einde is ongelooflik. Dit maak my so opgewonde, ek wil daar langs Jake inval met my kitaar.

  • @amandaelliott4627
    @amandaelliott4627 Před 2 lety +2

    Halleluja😊❤

  • @user-eo7wp3ty9k
    @user-eo7wp3ty9k Před 5 měsíci

    Amen en Amen Geloof,Hoop en Liefde-Geloof in ons God en Dierbare Here Jesus Hoop vir môre en gee net Liefde baie liefde.

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 2 měsíci

    So lekker om Die Here te loof en prys met sang en dan tree Die Heilige Gees in dis fantasties danie Abba Vader🙌🙌

  • @Andrew.McClintock-uc1nr
    @Andrew.McClintock-uc1nr Před rokem +1

    Wonderlik.

  • @anacleto6610
    @anacleto6610 Před rokem +3

    Wonderful singing, keep up, it's truly exciting and enlightening our hearts ❤️ and minds-Anacleto De Souza of Soncrem Shiroda Ponda Goa-India.

  • @driniebam7899
    @driniebam7899 Před 3 lety +8

    Baie pragtig!

  • @footcarefamily
    @footcarefamily Před 2 lety +2

    Hi...tree jul iewers op in Pretoria?

  • @tweederij3918
    @tweederij3918 Před 2 lety +3

    Is dit een christelijk lied? Klinkt wel zo.

  • @judithsorensen9573
    @judithsorensen9573 Před rokem +2

    Dankie JESUS ons Rots & Vesting 🙌🏻

  • @joeybull7353
    @joeybull7353 Před 10 měsíci +1

    Love this songs

  • @smokybouwer6907
    @smokybouwer6907 Před 7 měsíci

    Net HY gee vir my More

  • @SpencerCourtis
    @SpencerCourtis Před 6 měsíci

    This is beautiful worship. Come Lord Jesus.

  • @JuneOlivier
    @JuneOlivier Před 28 dny

    HY IS KONING

  • @josephjamespain2775
    @josephjamespain2775 Před 8 měsíci

    Dankie Amen!

  • @HenkVenter777
    @HenkVenter777 Před 2 měsíci

    Dankie

  • @JuneOlivier
    @JuneOlivier Před měsícem

    PRYS HOM GOD

  • @edmundholder2131
    @edmundholder2131 Před rokem

    What a bvoice

  • @DeanSlippers
    @DeanSlippers Před 2 měsíci

    🙏🙏🙏

  • @edmundholder2131
    @edmundholder2131 Před rokem

    Òns spring almal op dern af

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 Před 8 měsíci

    👏😊👏👏👏👏👏👏👏👏👏❤❤❤❤❤

  • @diedrichrempel4919
    @diedrichrempel4919 Před 3 měsíci

    Hello. How the leguage called ? Seems very close to the low german I grew up in .

  • @vilma3502
    @vilma3502 Před 2 lety +2

    Die sang is pragtig maar, aai, hoekom moet die dromme so hard wees. Dit vat heeltimal weg van die musiek. Nie so hard nie, aseblief. (I apologise for all spelling/grammer mistakes - am mostly English speaking.)

    • @carolswanepoel3561
      @carolswanepoel3561 Před 2 lety

      n Vriend het julle video vir my gestuur gestraand. En toe stuur ek hom vir al my kontakte. Julle maak my trots om n Christen te wees.