- 32
- 3 827 750
Onbeskaamd
South Africa
Registrace 3. 01. 2019
🔥➡ AANDAG WORSHIP-LEIERS
🔥➡ AANDAG WORSHIP-LEIERS
Het jy uitdagings met jou aanbiddingspan?
▶ Geestelik?
▶ Musikaal?
▶ Konneksie-gaping met die gemeente tydens aanbidding?
Wil jy hulle toerus maar jy weet nie altyd HOE nie?
LOER gerus na hierdie video
www.worshipplus.co.za/
Het jy uitdagings met jou aanbiddingspan?
▶ Geestelik?
▶ Musikaal?
▶ Konneksie-gaping met die gemeente tydens aanbidding?
Wil jy hulle toerus maar jy weet nie altyd HOE nie?
LOER gerus na hierdie video
www.worshipplus.co.za/
zhlédnutí: 124
Video
🔥➡ AANDAG GEMEENTE LERAARS
zhlédnutí 152Před 12 hodinami
🔥➡ AANDAG GEMEENTE LERAARS Het jy uitdagings met jou aanbiddingspan? ▶ Geestelik? ▶ Musikaal? ▶ Konneksie-gaping met die gemeente tydens aanbidding? Wil jy hulle toerus maar jy weet nie altyd HOE nie? LOER gerus na hierdie video - ek bied graag 'n oplossing vir jou.
DORINGKROON (LIRIEKE VIDEO)
zhlédnutí 1KPřed 3 měsíci
Die bloed van Jesus Christus dra gewig - dit tel vir ons. Elke tipe hartskondisie het hy Sy eie gemaak sodat ons beter kon raak.
DIE KONING IS HIER - LYRIC VIDEO
zhlédnutí 1,3KPřed 3 měsíci
© 2007 MAR Gospel Publishing / Administered by Sheer Music Publishing CCLI# 5175066
WORKSHOPS
zhlédnutí 238Před 5 měsíci
WORSHIP PLUS WORKSHOPS - Ek wil jou span help om die volgende stap te vat - vorentoe - geestelik dieper. Gesonder Span - Gesonder Worship www.worshipplus.co.za/contact-us/
OU vs NUWE SNARE - Kan julle die verskil hoor?
zhlédnutí 215Před 5 měsíci
Baie KERK musikante vra my - "Hoe gereeld moet ons snare vervang?". Hierdie video is om jou te laat hoor die verskil tussen OU & NUWE snare. In elk geval, ek weet dat nuwe snare nie net beter klink en lekkerder speel as ouer snare, maar dat ek my beste wil gee vir die HERE, binne my vermoë. GROOT DANKIE aan BOTHNERS CENTURION wat die nuwe snare moontlik maak vir my. ONBESKAAMD is baie dankbaar....
Waardig Van Al Die Lof & Heil’ge Gees (U Is So Welkom Hier) (Official Lyric Video - Onbeskaamd)
zhlédnutí 3KPřed 11 měsíci
Liedjie: Waardig Van Al Die Lof & Heil’ge Gees (U Is So Welkom Hier) Album: My God Veg Vir My Groep: Onbeskaamd Geskryf deur: Elanie Jansen van Veuren / Gerrit Jansen van Veuren Publisher: WAARDIG VAN DIE EER / HEIL’GE GEES You are worthy of it all - Musiek & lirieke deur David Brymer. ℗ 2017 WellHouse Records. Vertaling deur G.J. Jansen van Veuren. Stass Music Publishing 2021 administered by S...
JOY TO THE WORLD (Deur Onbeskaamd)
zhlédnutí 3,2KPřed rokem
"Joy to the world" vanaf die album "Onbeskaamd Vier Kersfees". Vrygestel Desember 2020. Ook beskikbaar op ander digitale platforms. Vrygestel in samewerking met CMD Entertainment Africa. Groot waardering aan Mosaiek Gemeente en Origins Retreat. Endosseer deur Bothners.
Stilte (Official Lyric Video - Onbeskaamd)
zhlédnutí 4,4KPřed 2 lety
Liedjie: Stilte Album: My God Veg Vir My Groep: Onbeskaamd Geskryf deur: Elanie Jansen van Veuren / Gerrit Jansen van Veuren Publisher: Stass Music Publishers @2022
Hy Weet (Official Lyric Video - Onbeskaamd)
zhlédnutí 5KPřed 2 lety
Liedjie: Hy Weet Album: My God Veg Vir My Groep: Onbeskaamd Geskryf deur: Elanie Jansen van Veuren / Gerrit Jansen van Veuren Publisher: Stass Music Publishers @2022
Die Liggaam-Liedjie (Official Lyric Video - Onbeskaamd Kids)
zhlédnutí 2,4KPřed 2 lety
Hierdie is gemaak om kinderbedieninge te ondersteun met interaktiewe Christelike materiaal.
Nuwe Generasie (Official Lyric Video - Onbeskaamd Kids)
zhlédnutí 3,4KPřed 2 lety
Hierdie lirieke video is gemaak om Kinderbedieninge te versterk - geniet dit!
Krake (Official Music Video) - Zaretha van Wyk
zhlédnutí 6KPřed 2 lety
Liedjie: Krake Kunstenaar: Zaretha van Wyk Geskryf deur: Stass & Zaretha van Wyk Vrygestel deur: Stass Music@2022 Musiek Vervaardiger: Stass vir Stass Music Musiek Video Vervaardiger: Johan van Vuren Volg ons by: Onbeskaamd: Onbeskaamd Zaretha van Wyk: search/top?q=zaretha Stass Music: stassmusic
God met ons - Onbeskaamd Kersfees
zhlédnutí 2,2KPřed 2 lety
Wat gebeur in die hemel en op aarde wanneer Jesus sy verskyning maak...
Kersfees Worship Medley - (Deur Onbeskaamd)
zhlédnutí 15KPřed 2 lety
Vanaf ons Kersfees Album: music.apple.com/za/album/onbeskaamd-vier-kersfees/1545674032
HOEKOM HET ONBESKAAMD KERSFEESLIEDJIES OPGENEEM?
zhlédnutí 1,5KPřed 3 lety
HOEKOM HET ONBESKAAMD KERSFEESLIEDJIES OPGENEEM?
HERDERS OP DIE OPE VELDE (Deur Onbeskaamd)
zhlédnutí 32KPřed 3 lety
HERDERS OP DIE OPE VELDE (Deur Onbeskaamd)
Die Een Wat My Sien - (Official Lyric Video)
zhlédnutí 17KPřed 4 lety
Die Een Wat My Sien - (Official Lyric Video)
FINISH STRONG! - (Official Lyric Video)
zhlédnutí 4,6KPřed 4 lety
FINISH STRONG! - (Official Lyric Video)
Fantasties. Prysdie Here
Prys die Here ! So pragtig en mooi vir die Here! Hy is my Leidsman! ❤❤❤
Ek love die snippets, baie mooi, ons het mekaar almal nou nodig in die donker tye wat kom...Jesus kom!
Dis tog so waar
Amen god is good all the time l love you Lord Jesus is die sterk verlosser AMEN
Beautiful!! The Lord bless you and anoint you.
HY IS KONING
Bly immergroen
Die Here lewe en die duiwel bever Prys sy heilige naam . Ons God is in beheer. In hom sal ons vertrou . Al eer an hom.❤🙏🙏👑👑Koning JESUS ❤❤❤
😂 A MEN,😢
Amen
PRYS HOM GOD
Wounerfull ❤
Because he lives i can face tomorrow, because he lives all fears are gone
Brother Oswald deserve more than he received from country music in USA really at least a Hall of Fame. He were a Mater of music.Im from South Africa and see Talent.❤❤❤❤
Het dit so nodig
Dit is pragtige dankie ❤
Dankie
Dankie dat julle weer die vuur in mens aansteek
❤ baie trots op die lied Jesus u is my.ware vriend
🙏🙏🙏
🙏🙏🙏❤️❤️❤️
U verdien die ere 🙌
So lekker om Die Here te loof en prys met sang en dan tree Die Heilige Gees in dis fantasties danie Abba Vader🙌🙌
Absoluut wonderlik om na christelikke musiek te luister God is groot en almagtig lekker om Die Here te dien👏👏👏👏
Dank u Heer hoe Groot u Naam ❤❤
Thank you Lord Jesus❤ Lord bless all Gospel singers for proclaiming your word throughout the world...❤🎉❤🎉❤🎉❤🎉❤🎉❤🎉 "Every knee will bow and every tongue shall confess that Jesus Christ is Lord ...." ❤ Amen🙏🕯🙏🕯🙏🕯
So mooi en opreg
Hallulujah
AMEN❤
Halelujah
God is groot
More of this songs
More of this songs
More of this songs
Good song I love it
Pragtig!!!! Dankie Jesus dat U leef!!!
Marthinus Oosthuizen South Africa Durban ❤ i Thank you LORD Jesus Christ of Nazareth, it's done
🙏🙏Ja HY lewe. Daarom kan ons elke dag ingaan met die sekerheid dat HY lewe. HY het die dood oorwin. Die graf is leeg.!!!
Hello. How the leguage called ? Seems very close to the low german I grew up in .
Amazing 👏
Dankie Petro
Can’t understand a word they are singing but it gives a happy feeling inside the mad pom
It’s the mad Pom when I listen to her singing this song it’s very hard to hold back the tears even at 79 god she good
Amen Jesus thank YOU 🙏🙏
❤❤❤❤❤❤❤❤❤ Die beste wat kan gebeur om in Vader te dien
Uitstekende uitvoering van hierdie pragtige lied. Loof die Here!
Amen, stem saam baie mooi
Ek weet vir seker. Prys die Heer. Pragtig. Hy is hy my Lydsman.
JESUS LEEF!!!! HALLELUJAH!!
Dan Moet Ek juig o Here hoe Groot is U, die agt maande Na my man Se dood her u Alleen ons gedra, Ek prys u dankie my God
Wonderlike blyk!! Soete herrinnerng Halleua!!.prys Hom!!
Haleluyah.Amin