BETHLEHEM STER (Deur Onbeskaamd)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 12. 2020
  • "Bethlehem Ster" vanaf die album "Onbeskaamd Vier Kersfees". Vrygestel Desember 2020.
    Ook beskikbaar op ander digitale platforms.
    Vrygestel in samewerking met CMD Entertainment Africa. Groot waardering aan Mosaiek Gemeente en Origins Retreat.
  • Hudba

Komentáře • 10

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 Před 11 měsíci

    Hartroerend mooi Jesus ons Lieflike STER

  • @brebra7298
    @brebra7298 Před 3 lety +2

    Goosebumps. 🌟

  • @florisslabber1758
    @florisslabber1758 Před 3 lety +1

    My kinderdae!!!!

  • @isakburger4767
    @isakburger4767 Před 3 lety +2

    PRAGTIG!!

  • @johannaetrishamorgan6850

    Pragtig 🙏

  • @fritssmith2684
    @fritssmith2684 Před 2 lety

    Dis darem maar mooi.

  • @JesusisLord1103
    @JesusisLord1103 Před rokem

    What happened to the older version ❤️

  • @sirroche4639
    @sirroche4639 Před 3 lety +1

    sub

  • @mariusvermaak6575
    @mariusvermaak6575 Před 7 měsíci

    Ek is baie bly om julle raak te loop die Kersfees, ek hoop 80 persent van die Afrikaanse sangers wat baie bekend is en vir wie die Here so geseen het met pragtige stemme en geld wat inrol laat sak hul koppe in skaamte omdat daar wragtag geen Kersliedere deur hulle gesing opspoorbaar is? Kan jy glo die Boerenasie wat sinoniem is vir n Christelike nasie het talentvolle sangers soos Steve, Nadine, Nel susters en vele vele meer maar kersliedere in kersfees tyd gesing deur hulle is skaars soos hoendertande? Ek hoop hulle almal vir wie dit mag aangaan laat hulle koppe in skaamte sak deurdat hulle nie die Here loof met lofsang aangesien dit hy is wat hulle stembande so ontwerp het om dit te kan dien. Dankie vir die Boerseun en twee Boeredogters wat so onbeskaamd die Here loof en prys deur te sing tot ere van sy Heilige naam!