OU vs NUWE SNARE - Kan julle die verskil hoor?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 01. 2024
  • Baie KERK musikante vra my - "Hoe gereeld moet ons snare vervang?". Hierdie video is om jou te laat hoor die verskil tussen OU & NUWE snare.
    In elk geval, ek weet dat nuwe snare nie net beter klink en lekkerder speel as ouer snare, maar dat ek my beste wil gee vir die HERE, binne my vermoë.
    GROOT DANKIE aan BOTHNERS CENTURION wat die nuwe snare moontlik maak vir my. ONBESKAAMD is baie dankbaar. Besoek jou naaste BOTHNERS vir enige toerusting en great instrumente!
    BOTHNERS
    bothners.co.za/?gclid=Cj0KCQi...
    www.onbeskaamd.co.za/
  • Hudba

Komentáře • 1