Beautiful. Part of your soul dies when you have to leave the country you love. Fortunately we can still listen to our music. This music speaks to the country, the people, the landscape, the culture, everything.
Kyk só laat 'n man sy kitaar praat. Laat my verlang na my oorle pa destyds (so 1968 se kant) in Lourenso Marques se karafaan park oor oujaar, skoffel tot dagbreek toe. Man dit was lewe.
Ek se dankie aan al die Ou manne wat die Jong geslag lus gemaak het om Ook hul deel by te bring en die jong dames en mans doen baie Goed met die Tradiesie
MY MA SE NEEF IS SO RUK TERUG DOOD HY WAS DIE WELBEKENDE HENNIE DE BRUYN EN HET SAAM MET NEELS MATYSHE GESPEEL.EK DINK AMPER MY MA HET GESE DAT DIE' HENNIE EN HY NEEFS WAS.
Verlang ek na my land nou. Groete broers en sisters van Canada.
Beautiful. Part of your soul dies when you have to leave the country you love. Fortunately we can still listen to our music. This music speaks to the country, the people, the landscape, the culture, everything.
Ag ek lief diè snare klank. Ek kan my verlustig aan die snare spel.
Dit is pragtig ek is n boeremusiek man my pa en familie het die môrester orkes in dié vyftig jare in Bethlehem gehad
😊😊❤
BEATIFUL
I've followed Hennie over many years, great videos and music, keep it up, look forward to all stuff 👍
Daai Dae Moet Weer Terug Kom In Ons Lewens.. WIE Stem?? 💓💓💓
Super gespielt Jungs ihr könnt was 👍
Beautiful for ever
These gentlemen are communicating through the strings of their guitars. Like them.
Absolutely fantastic from Olathe , Kansas
My voete jeuk baie mooi manne pragtige musiek uit die boeke. Bly BO!!!!!!!!!xxxxxxx
So Good! Happy Easter from Sweden!
Dankie oom en jou span Julle musiek sal my altyd aan my pa laat dink hy was Julle grootste fan mooiloop Julle
Baie lekker!!!!!!! Coming to you from Hawaii ! Miss that lovely ou boere musiek!!!!!!
Wow i love this music
Altyd 'n plesier om na julle musiek te kan luister, hou so aan.
VERSEKER DIE BESTE NR.. DAAI..... ❤❤❤❤
pa bly bo baas ! liefe hennie jnr en klein kids
Kyk só laat 'n man sy kitaar praat. Laat my verlang na my oorle pa destyds (so 1968 se kant) in Lourenso Marques se karafaan park oor oujaar, skoffel tot dagbreek toe. Man dit was lewe.
Ai, nou laat jy my ook huistoe verlang
Ai dis verslawend mooi.
Groete vir jle in Kempton.
Love julle almal.
I watching now from philiphlne very nice music
Een ding wat ons boere se behoud is,is ons boeremusiek. So mooi.
Ek love dit.hou so aan manne
Beautiful!!!!❤❤
Boere musiek kraai koning. Altyd no 1. Beste ooit
Guitar really sound like someone is singing. So good to hear
Ek se dankie aan al die Ou manne wat die Jong geslag lus gemaak het om Ook hul deel by te bring en die jong dames en mans doen baie Goed met die Tradiesie
Thank you for music
Beautiful.
Absolutely fantastic!!
WOW. Absolutely beautiful music. Truly enjoyed it. Thank you so much.
Fantastic. I really enjoy that playing
lekker man lekker !!!!!
Oh yes you made my heart rejoice live it very much you are so special in your talent unless you all
Tämä kappale on mielestäni yksi parhaista tältä orkesterilta hienoa!
Love boeremusiek jeuk my voete nou mal oor dans julle speel fantasties hou so aan ❤❤
Fantasties boeremusiek die beste
my ouma geniet dit net soos ek.so dankie van ons, gooi gtoot
Boa 🤠 banda música linda ❤️ 5estrelas
Parabéns excelente banda !!! Muita harmonia e balanço nesta apresentação instrumental. Pena não ter bateria.......
Nice to listen to it
Sounds almost Hawaiian to me - I love it!
Goed en mooi nummer.
Ek ook..😌...will sooo graag daarheen teruggaan! Sal wat gee vir n lekker sakkie!
Dit was nou flippen awesome !!
Sehr schön ❤
Mis my man so as Ek die musiek luister love kitaar musiek
Dis al wanneer ons kan saamstaan....saamstem.....boeremusiek is ons lewe.
Lekker man lekker!
Hennie julle mag maar. Daai man wat kitaar strum met bokkie baard.....well done. Jyt mooi houding
Wow very nice music
Superb performance
Yes yes congratulations for your spacial gift given by our greator God hou is in heaven Amen I wish too Like you
Absolutely fabulous. Would like to order CD or live videos
Lekker lekker lekker
Dit is so lekker!
A.S.B....HOU AAN ONS SOEK MEER ❤❤❤❤
MAMMA.... KOM ONS DAANS...... ❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉
The best
Hoe kan jy Negatief wees, Luister nou, POSITIEF HENNIE JULLE KEN......... ❤
JULLE BLY KONING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Es realmente bella la música
De guitarras eléctricas y acústica s
Manjifiek......kan nie beter kry nie.👍
Koning speel baie mooi hennie de bryn
Allez y les garssssss😊
PRAGTIG.... ❤❤❤❤❤PRAGTIG..... ❤❤❤❤❤
Hermosa introdudcion
Het nog altyd van julle musiek gehou, mooi so hou so aan.
Me encanta 👍
Uitstekend!!!! 👍🏻
Balke toe !!!!! SUIWER BOERE MUSIEK SOOS NET JULLE DIT KAN DOEN,
Jip lorette willie srem saam ouik
Napakadarap pakingan para. Akong. Nskilite,
Nice 😍😍
Ek dink oor die ou dae allah dit was baie lekker 🎉😅
Lekker musiek en herinneringe
Julle manne laat 'n man huistoe verlang.
Sounds real good
JULLE IS GESEEND OM SULKE MOOI MUSIEK TE MAAK.
More vastraps please eeeey lekker ek se
Very good guitares
hiert jou lekker ding Oom Joos
Parabéns ! Trio excelente. uma guitarra solo uma fazendo a harmonia e a outra fazendo o baixo....... muito bom, bom mesmo....... de onde vocês são?
🇿🇦 South Africa
South Africa
Ek geniet julle baie en speel jul CD as ek die lang pad vat hier in Engeland. Mis die Weskus en Namakwaland.
Daai man met die bokkie baard mag maar speel. 10 uit 10 vir hom
Mal hieroor!
Puik 😊
hoekom is die awesome song nogi op spotify nie
MY MA SE NEEF IS SO RUK TERUG DOOD HY WAS DIE WELBEKENDE HENNIE DE BRUYN EN HET SAAM MET NEELS MATYSHE GESPEEL.EK DINK AMPER MY MA HET GESE DAT DIE' HENNIE EN HY NEEFS WAS.
Weskaap my bru
Hoe verlang ek nie nou na my land die OU SUID AFRIKA nie
Would like to know how to order cd and from where.
Bom.
Hulle bly maar tops dankie.
Roelof Esterhuizen Kempton Park julle is en julle bly deel van my versameling. Ek raak nooit hiervan onslae nie.
Hulle mag maar nog steeds na al die jare......Huis-toe my nonna ....so ja.....so by so bo-baas!!
Lekka manne
#Boertiful
Some more music
Dit is darem maar lekker.
Ai tog , ek raak skoon bewoe
Beautiful.!
Naand Hennie kan ek asb n kontak nr kry vir bespreking later in di jaar. Danki
A1