AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 02. 2018
  • Retief Burger 2017
    Urial Publishing
    Alles by Retief Burger
    itunes.apple.com/za/album/all...

Komentáře • 84

  • @dorishuman9249
    @dorishuman9249 Před měsícem +1

    Wat n kosbare aanbiddingslied. Hy ons Skepper God alleen is waardig om aanbid te word,nou en tot in alle ewigheid. Amen

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 3 lety +4

    Sal dit nie heerlik wees as die hele Suid Afrika voor U voete val Abba Vader, vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars sal vergewe, o Here.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +5

    Amen!!! Alle eer aan DIE EWIGLEWENDE ONVERANDERLIKE, ALOMTEENWOORDIGE, ALSIENDE, ALMAGTIGE, HEILIGE, MEER AS GENOEG GOD!! GLORY!!!! 🤗🤗🤗🤗🤗😃😃😃😃😃

  • @penderisdale
    @penderisdale Před 3 lety +14

    Dis die eerste keer wat ek die lied hoor. Terwyl ek luister kry ek die dringende begeerte om op my kniee te kniel in aanbidding voor onse groot God! So mooi! Dankie, Jesus🙌

  • @elnerall6795
    @elnerall6795 Před 7 měsíci +2

    HERE VAN DIE HEMELSKARE U IS ALLE EERBIED WAARDIG , nog die mooiste Afrikaanse woorde wat ek al gehoor het.

  • @magrietamarkus8203
    @magrietamarkus8203 Před měsícem

    Dis so pragtig dit raak jou Gees aan, dankie Here Jesus Amen and amen 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie Před 7 měsíci +1

    Dis pragtig!!!!❤❤❤❤❤❤❤

  • @johannamariavanzyl774
    @johannamariavanzyl774 Před 3 lety +6

    Elke oggend elke sekond van elke minuut Here Jesus wil ek nooit ooit sonder U wees. ..my hart hunker na die oomblik ons U gaan sien aan U kan vat U voete val U die trane van ons oe gaan afvee Een God Drie maar Een so Groot en Almagtig die Hemel U Troon en die aarde n voetbank vir U voete U Krag n lee graf ons Koning Leef Hyt opgestaan en ons gaan ewig by U wees Halleluja Amen

  • @klaasfaber7811
    @klaasfaber7811 Před 5 měsíci +1

    Vanuit Nederland wat een geweldig mooi lied dit is aanbidding!

  • @alettasmith9359
    @alettasmith9359 Před rokem +5

    Elke keer as ek hierdie lied hoor dan voel ek soos 'n sand korrel en ek besef hoe lief God ons het, ek vereer U naam my God en Skepper

  • @koosvandermerwe727
    @koosvandermerwe727 Před 3 lety +17

    Dit is n baie spesiale aanbidding lied,ons behoort hierdie woorde van aanbidding elke dag met n opregte hart alle eerbied aan God op ons kniee te gee

  • @princessrosa3061
    @princessrosa3061 Před 3 lety +3

    Ons dien n GROOT GOD.

  • @timothyrawlings2443
    @timothyrawlings2443 Před rokem +1

    Est ist Schon. Wunderbar.

  • @ralphdorfling4628
    @ralphdorfling4628 Před rokem +3

    Dankie vir hierdie lied. Waarlik Hy alleen is waardig. Groot en almagtig is Hy. Ontsagwekkend en met heerlikheid geklee.

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 Před 3 lety +5

    Dit raak my hart verlang meer en meer na u My Groote God.

  • @user-fg9fb8pw2h
    @user-fg9fb8pw2h Před 25 dny

    Dis soooo mooi......Alle eer aan Koning Jesua

  • @peterquist5955
    @peterquist5955 Před 2 lety +4

    Mooi lied waar de grootheid van God wordt bezongen. Hopelijk komt Retief ook een keer naar Nederland voor een tour.

    • @michielvdvlies3315
      @michielvdvlies3315 Před rokem

      quist? een vriend van mij is van de arme tak hij heet Peter Kwist

  • @mimimarianca4979
    @mimimarianca4979 Před 3 lety +7

    Die woorde is so waar, mag almal die here loof en hom prys, hy is die moeite werd! Jesus het jou lief, onthou dit! Jesus loves you, remember it! He is the one who provides for you, may God bless you all and Thank you for the music, Retief Burger, mag God jou ook seen en bewaar.

  • @schoonpersonal8106
    @schoonpersonal8106 Před 2 lety +1

    Abba Vader...Here....Jesus...U IS DAAR..u ken ons diepste diepste wese denke en gevoelens. Maak asb my gedagtes stil met U vrede. Amen

  • @elizabethjackson3190
    @elizabethjackson3190 Před 3 lety +4

    N nederige lied met woorde wat al die kamers van jou hart vervul met liefde vir die Almagtige. Alle eer aan die Vader.

  • @cathydejager1279
    @cathydejager1279 Před měsícem

    Amazing..my man het kanker en die liedjie benodig ons🙌🏻🙌🏻

  • @allen8iluminada
    @allen8iluminada Před 3 lety +7

    Accept the MOMENTS that are right in front of you and live them to the fullest.
    These humble MOMENTS are what make life so precious!

    • @medicaldoctor6201
      @medicaldoctor6201 Před 3 lety

      Hello dear, how are you and how's everything with you and your family?

  • @johannamariavanzyl774
    @johannamariavanzyl774 Před 3 lety +6

    Dankie Here Jesus vir alles wat U vir ons moontlik gemaak het en Wie U Ewig is Halleluja Amen die is so pragtig

  • @liscoetzee4730
    @liscoetzee4730 Před 3 lety +2

    KOM JESUS 🙌🙌🙌🙌🙌

  • @eric70888
    @eric70888 Před 5 lety +10

    Sy teenwoordigheid bring lewe!!!
    Baie dankie Retief!!!

  • @user-nb2bk9um2e
    @user-nb2bk9um2e Před 8 měsíci

    Jy het 'n ONGELOOFLIKE MOOI HART...!!!!!!!! Mag onse Vader jou hart sy begeertes ten diepste vervul 🙌 Psalm37:4 Psalm29

  • @pamprins9575
    @pamprins9575 Před rokem

    Awesome, gesalfde liedjie 7/4/23

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 Před 4 měsíci

    So 'n pragtige stem Riana en lied

  • @willemarendse8115
    @willemarendse8115 Před 6 měsíci +1

    Skitterend Retief...🙏

  • @veronicasteenberg6226
    @veronicasteenberg6226 Před 2 lety +1

    GLORY TOO MY GOD

  • @anne-marigavin1740
    @anne-marigavin1740 Před rokem

    SING TOG GROOT ASB VIR ONS...SKUIL NET BY U O HEER. Baie dankie.🛐🙇‍♀️🙌👑💕👏

  • @leoniebotha8831
    @leoniebotha8831 Před 6 lety +5

    Amen en Amen! U is alle eer waardig, Here van die hemelskare....Amen

  • @unknown-eo1bj
    @unknown-eo1bj Před 6 lety +9

    Pragtige liedjie 💙

  • @user-ie7mc7ze4h
    @user-ie7mc7ze4h Před 6 měsíci +1

    ❤❤❤❤

  • @alexkriel2425
    @alexkriel2425 Před 3 lety

    Helig Heilig is die Here .
    Here van die hemelskare
    Dankie Retief.

  • @philippusretief3762
    @philippusretief3762 Před 3 lety +2

    Fantastiese liedjie

  • @emilebritz8146
    @emilebritz8146 Před 3 lety +1

    Alle Eer aan my Koning Jesus Amen

  • @delilahangie2101
    @delilahangie2101 Před rokem +1

    God, U is alle eer waarding.

  • @deemee1596
    @deemee1596 Před 5 lety +2

    Behold. Ek wil net in ons DAD se teenwoordigheid wees. Dankie Yeshua dat U mens geword het en die prys kom betaal het. Dankie dat die hemel se wiskunde 1+1+1=1 is. Dankie vir Johannes 1 v 1 en 12

  • @mariciahurter8907
    @mariciahurter8907 Před rokem +1

    Pragtig woorde.🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @EttieneJosua
    @EttieneJosua Před 5 lety +3

    Ek is mal oor al jou musiek maar hierdie liedjie is besonders mooi! Wow prys die Here 🎼⛪🕆 Dankie

    • @MoreGecko
      @MoreGecko Před 5 lety +1

      Baie mooi liedjie hou asb aan met jou mooi Musiek v die Koning van Konings!

  • @sandralaing8688
    @sandralaing8688 Před 3 lety +1

    Amen! Beautiful, beautiful, beautiful!!!!

  • @esmebooysens5374
    @esmebooysens5374 Před 3 lety

    Vader u is my liefling God

  • @fransvandam6630
    @fransvandam6630 Před 2 lety +1

    🙏🙌🙌🙏🙏geweldig mooi lied!

  • @spreadingodswordthroughsong

    Beautiful!

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Před 2 lety

    Dankie
    Mooi dag
    💌❤👍🙏

  • @eugeneviljoen2888
    @eugeneviljoen2888 Před 3 lety +1

    Amazing song!

  • @tersiaventer7553
    @tersiaventer7553 Před 3 lety +2

    So inspirerend. Dankie❤

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Před 3 lety +2

    Pragtig ❤️

  • @leonevanvuuren3275
    @leonevanvuuren3275 Před 3 lety +1

    Beautiful!!!😍

  • @cathydejager1279
    @cathydejager1279 Před měsícem

    😊😊

  • @sarie6436
    @sarie6436 Před 2 lety

    Mooi woorde .HÀLLELUJA !

  • @livelifetothefullest2620

    Gloria Gloria!!!

  • @issievdhorst
    @issievdhorst Před rokem

    PRAGTIG!

  • @elsakupfer4981
    @elsakupfer4981 Před 3 lety

    Baie mooi en waar
    Uis al wat saakmaak
    Dankie

  • @gertruidadeswardt9037
    @gertruidadeswardt9037 Před 3 lety

    Was nog altyd groot aanhanger van jou.

  • @user-ie7mc7ze4h
    @user-ie7mc7ze4h Před 6 měsíci +1

    😂😂😂😂😂❤❤❤❤

  • @ballitoleefgemeente4082
    @ballitoleefgemeente4082 Před 6 lety +1

    Wow, baie dankie!!

    • @petroolivier3016
      @petroolivier3016 Před 5 lety

      Aan U o God kom al die Eer toe ek wil voor U voete val want U is waardig

  • @annelewilkens525
    @annelewilkens525 Před 3 lety

    Pragtig baie dankie

  • @alettasmith9359
    @alettasmith9359 Před 3 lety

    Sjoe Retief Burger pragtige aanbiddings lied. Jou stem is besonders

    • @medicaldoctor6201
      @medicaldoctor6201 Před 3 lety

      Hello dear, how are you and how's everything with you and your family?

  • @KleineRots
    @KleineRots Před 3 lety

    Mooi!

  • @carloengelbrecht6222
    @carloengelbrecht6222 Před 3 lety

    So mooi !

  • @motherfoxfox2274
    @motherfoxfox2274 Před 3 lety

    🙏🙌🙌🙌

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 Před 3 lety

    👐👑

  • @markushagman9162
    @markushagman9162 Před 4 lety +4

    This is so wounderful! :-) Could someone Afrikaans-speaking please write a translation to english please?

    • @concernedsa5086
      @concernedsa5086 Před 4 lety +11

      If I fall at your feet
      Before the Almighty of the Holy One
      And the silence descends upon me
      In the shadow of the Eternal
      Then I know that You are all that matters
      As Your love touches my heart again
      Lord of the heavenly crowd
      You are worthy of all respect
      More than what I can ever bring
      I will keep on singing
      And fall before you in worship
      If I fall at your feet
      Overwhelmed by Your majesty
      Then I crave above all
      The glory of Your glory
      Because You alone are all that matters
      As Your love touches my heart again
      Lord of the heavenly crowd
      You are worthy of all respect
      More than what I can ever bring
      I will keep on singing
      And fall before you in worship
      X2
      My heart desires to honor You more with every breath x4
      Lord of the heavenly crowd
      You are worthy of all respect
      More than what I can ever bring
      I will keep on singing
      And fall before you in worship
      X2
      We worship You
      We lift Your Name high
      Jesus, Jesus
      Holy, Holy, Holy is the Lord x6
      Lord of the heavenly crowd
      You are worthy of all respect
      More than what I can ever bring
      I will keep on singing
      And fall before you in worship
      X2

    • @markushagman9162
      @markushagman9162 Před 4 lety +2

      @@concernedsa5086 Thank you so much! :-)

    • @ShaunGrobler-tu9qo
      @ShaunGrobler-tu9qo Před 3 měsíci

      Prys die Here 🙌🙌🙌🤲🧎🕊️💯🔥👑

  • @nikokie
    @nikokie Před 4 lety +2

    ware God gefokus en Heilige Gees geinspireer aanbidding . beter as die massa produksie van ander hoofstroom mega kerk tralala