Jesebel | DieTrio van Satan no1 | Gisela Joubert

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 04. 2024
  • Join us as we embark on this sacred journey together, exploring the timeless wisdom of Scripture and discovering the boundless love of our Saviour, Jesus Christ. Subscribe to Patmos Studio today and embark on a transformative voyage of faith and discovery.
    Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 13

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Před 2 měsíci +2

    Dankie! vir pragtige! boodskap! Gisela! Ai! ek is al 64 jaar oud en wil só gráág na Israel gaan. Ek was nog nooit! oorsee en wil so graag Israel gaan besoek! Hoop iemand wat skatryk is sien my boodskap om my te bless...Dankie byvoorbaat AMEN!

  • @mariedebeer428
    @mariedebeer428 Před 2 měsíci +3

    So mooi dat jy sê dit wat die Here aan jou toe vertrou het. So mooi wees versigtig

  • @salomierathbone2925
    @salomierathbone2925 Před 2 měsíci +2

    Dankie vir hierdie woord Gisela. Wow wow, SPOT ON!! Het dit ondervind toe ek nog gewerk het en ook tans waar ek ongelukkig by n familie lid moet bly. Al 3 is en was duidelik sigbaar. Ek trek elke dag en aand die wapernrusting aan want God beskerm my deur al die aanslae wat teenoor my gespreek word. Ek glo en vertrou dat die Here vir my ander heenkome sal gee, natuurlik nie my tyd nie maar Sy tyd, altyd. Geseende dag vir jou.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Před 2 měsíci +2

    Absoluut uitstekende boodskap.. baie dankie Gisela vir hierdie share.. Baie seenwense vir jou my suster 🌹🌷🌼🌺🌻💖🙌

  • @vanessaserfontein4204
    @vanessaserfontein4204 Před 2 měsíci +1

    Baie dnki vir die woord Gisela...
    Blessings...❣️💫🥰💜🤍❤️‍🔥

  • @Renita23
    @Renita23 Před 2 měsíci +1

    Wat n besondere teaching! So leersaam. Baie dankie

  • @mariettelabuschagne7119
    @mariettelabuschagne7119 Před 2 měsíci +1

    Baie dankie Gisela 🙌🙌

  • @annavandermerwe9655
    @annavandermerwe9655 Před 2 měsíci

    Dankie Gisela. Ek leer voorwaar uit elke boodskap van jou. Laat ek ook net sê, die Here is so getrou. Hierdie boodskap was vir my ñ bevestiging.❤

  • @zeldastoltz8548
    @zeldastoltz8548 Před 2 měsíci +1

    Baie dankie

  • @zeldastoltz8548
    @zeldastoltz8548 Před 2 měsíci +1

    Ware boodskap baie dankie

  • @mariedebeer428
    @mariedebeer428 Před 2 měsíci +2

    Here laat ek versigtig wees Vader