Lynn Beukman | Gay TOT Christus | Melk in jou tee

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 06. 2024
  • Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.
    Twitter: https// Patmos_Studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 4

  • @hermanmatthee754
    @hermanmatthee754 Před 2 dny +1

    💯 Vry, tel my by die lys wat God bevry en skoongewas het deur Sy ENIGGEBORE Seun ✝️ Jesus Christus se kosbare Bloed!!! 🙌

  • @sonjamyburgh212
    @sonjamyburgh212 Před 4 dny +2

    Amen!! Ek is ook vrygemaak van hierdie leefstyl....Alle eer aan Jesus Christus....

  • @madeleinlotter5128
    @madeleinlotter5128 Před 22 hodinami

    Dankie Lynn, jy is n inspirasie, ek kom uit dieselfde leefstyl en is by n bevrydings Bediening die laaste 19 jaar-dieselfde een waar ek my bevrydings gevind het 18 Jaar gelede na ek radikaal omgedraai het van homoseksualiteit. My gebed is die laaste Jaar Here waar is die Ander (bring ons bymekaar)dat ons kan saamstaan en Ander help!!!

  • @margaretsmuts5260
    @margaretsmuts5260 Před 4 dny +1

    Prys die Here dat jy vry is. Diè wat nie nou verstaan nie..sàl nog tot bekering kom en sien satan wil God se kinders steel...hou vas aan God...Jesus het ons vrygemaak...satan het dan selfs vir Jesus probeer verlei...Ons as kinders van Jesus moet net in Hom triomfeer want tyd is min. Sterkte.