Ramoni Joubert Begrafnis

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 12. 2022
  • Gehou op 11 Desember 2022
  • Sport

Komentáře • 14

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Sys pragtig.... Kind van God... Baie lief vir diere en laat n groot leemte in baie harte... Hoe is dit moontlik? So mooi mensie, baie broos, vol liefde... Ek is so jammer

  • @sonjaklopper3043
    @sonjaklopper3043 Před rokem +6

    Whar a beautiful tribute to your daughter. You were incredibly brave to give such a beautiful tribute during such a difficult time. May God hold you close to His heart and comfort you.

  • @jitendurjan5484
    @jitendurjan5484 Před rokem +1

    Rip you were the best vet we have ever met and our Bull terrier Mia and pur family will never forget the big heart and love you've had

  • @hanliedebruin3436
    @hanliedebruin3436 Před rokem +3

    Ek het jou by die naam geroep, jy is Myne. Jes 43. Mag Jesus u almal styf vashou. Liefde

  • @gibbsalberts6854
    @gibbsalberts6854 Před rokem

    Mooiste Noenie, jy was vir so 'n kort tydjie in ons lewe maar het 'n massiewe impak op ons almal gehad.
    Rus sag, blom x

  • @marietjievanstaden7048
    @marietjievanstaden7048 Před rokem +4

    Waarv
    Waaraan is die pragtige mens oorlede?

  • @mariebotha8893
    @mariebotha8893 Před rokem

    En so loop ons elkeen die pad Hang af watter pad jy gekies het Dit is n pad vol gly en val Maar ook van opstaan en jou hand terug sit in God se hand Alle EER AAN GOD

  • @marietjievanstaden7048
    @marietjievanstaden7048 Před rokem +1

    '..........maar die grootste van alles is die liefde, LIEFDE.' Drukkies van my af. Het 'n paar trane af gegee. Xxx

  • @kittybecker-smits154
    @kittybecker-smits154 Před rokem +2

    Liewe Braam... Ramona.. Julie.. Lindie.. In goue sonsonder gang lig het Noenie op n Hemelse Perd deur die Poorte van die Ewige Jerusalem Paradys Haar Sjeroer Vader tegemoet gery. God Ken Noenie by haar Naam...Sy is v ur altyd julle Noenie..tuis by haar Hemelse Vader. Dra ps 91 op aan julle en Jul prag kind Noenie. Liefde Groete.. Elfrede. Andriesa en Kitty.

    • @marietjievanstaden7048
      @marietjievanstaden7048 Před rokem

      Ek ken julle nie, maar my innige simpatie met die verlies. Sy straal liefde en sagtheid uit.

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 Před rokem

    😢😢😢😢

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 Před rokem +1

    Mag die Here jul vertroos.

  • @ronellepeters
    @ronellepeters Před rokem +1

    Bye bye Noenie