TechServe Holdings
TechServe Holdings
  • 14
  • 14 859

Video

Troosdiens van Meisie/Lena/Helena Foster. 19 Augustus 2023.
zhlédnutí 130Před 10 měsíci
Troosdiens van Meisie/Lena/Helena Foster. 19 Augustus 2023.
Catharina Susanna du Preez Begrafnis
zhlédnutí 45Před rokem
Catharina Susanna du Preez Begrafnis
Ramoni Joubert Begrafnis
zhlédnutí 12KPřed rokem
Gehou op 11 Desember 2022
Begrafnis van Josephus Jacobus du Preez
zhlédnutí 229Před rokem
Joeie | Dupie 5 Maart 1939 - 24 November 2022
Begrafnis Francois Nicolaas Warnich
zhlédnutí 112Před rokem
Opnames van begrafnis, te Warm Karoo, 28 September 2022

Komentáře

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Sys pragtig.... Kind van God... Baie lief vir diere en laat n groot leemte in baie harte... Hoe is dit moontlik? So mooi mensie, baie broos, vol liefde... Ek is so jammer

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 Před rokem

    😢😢😢😢

  • @mariebotha8893
    @mariebotha8893 Před rokem

    En so loop ons elkeen die pad Hang af watter pad jy gekies het Dit is n pad vol gly en val Maar ook van opstaan en jou hand terug sit in God se hand Alle EER AAN GOD

  • @gibbsalberts6854
    @gibbsalberts6854 Před rokem

    Mooiste Noenie, jy was vir so 'n kort tydjie in ons lewe maar het 'n massiewe impak op ons almal gehad. Rus sag, blom x

  • @jurinabuitendag8532

    MAG DIE HERE JULLE STYF VASHOU ❤

  • @jitendurjan5484
    @jitendurjan5484 Před rokem

    Rip you were the best vet we have ever met and our Bull terrier Mia and pur family will never forget the big heart and love you've had

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 Před rokem

    Mag die Here jul vertroos.

  • @sonjaklopper3043
    @sonjaklopper3043 Před rokem

    Whar a beautiful tribute to your daughter. You were incredibly brave to give such a beautiful tribute during such a difficult time. May God hold you close to His heart and comfort you.

  • @hanliedebruin3436
    @hanliedebruin3436 Před rokem

    Ek het jou by die naam geroep, jy is Myne. Jes 43. Mag Jesus u almal styf vashou. Liefde

  • @marietjievanstaden7048

    '..........maar die grootste van alles is die liefde, LIEFDE.' Drukkies van my af. Het 'n paar trane af gegee. Xxx

  • @marietjievanstaden7048

    Waarv Waaraan is die pragtige mens oorlede?

  • @kittybecker-smits154

    Liewe Braam... Ramona.. Julie.. Lindie.. In goue sonsonder gang lig het Noenie op n Hemelse Perd deur die Poorte van die Ewige Jerusalem Paradys Haar Sjeroer Vader tegemoet gery. God Ken Noenie by haar Naam...Sy is v ur altyd julle Noenie..tuis by haar Hemelse Vader. Dra ps 91 op aan julle en Jul prag kind Noenie. Liefde Groete.. Elfrede. Andriesa en Kitty.

    • @marietjievanstaden7048
      @marietjievanstaden7048 Před rokem

      Ek ken julle nie, maar my innige simpatie met die verlies. Sy straal liefde en sagtheid uit.

  • @ronellepeters
    @ronellepeters Před rokem

    Bye bye Noenie