Hoe werk God met ons | Gisela Jouber

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 12. 2022
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 21

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Před rokem +1

    AMEN en Amen 🙌🙌🙌🙌
    God Gebruik jou KRAGTIG.

  • @annabrown8462
    @annabrown8462 Před rokem

    Dankie Gisela...dis soveel om in te neem..dis groot...Jesus is sò groot sò naby....amper te veel vir my...dankie baie...

  • @loritajoubert1385
    @loritajoubert1385 Před 11 měsíci

    Wow Gisela soos jy se dis nie oor ons as mense maar on Vader ons Jesus Christus ons mag nie betwyfel en gebed gee vermoe Dankie vir jou boodskappe

  • @yvonnegoosen5797
    @yvonnegoosen5797 Před rokem

    Baie kragtig. Dankie Gisela. God bless you!! 🙏

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Amen!!! Baie dankie vir die goddelike boodskappe, ek geniet dit vreeslik. Kan elke keer nie wag vir die volgende boodskap nie. Dit seën my soveel... Dis wonderlik en bemoedig my so baie. Ons dien so groot en lieflike God en Vader. 🙌🙏❤️

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Před rokem

    AMEN AMEN AMEN 🙌🙏🏻🔥👏👏🔥🤲🤲🔥

  • @johanitalouw9315
    @johanitalouw9315 Před 9 měsíci

    Baie dankie Gisela!❤

  • @mariejacobs8482
    @mariejacobs8482 Před rokem

    Halleluja🙌🙌

  • @talithaminnaar77777
    @talithaminnaar77777 Před rokem +1

    Gisela, ek kan absoluut saamstem met jou ervaring dat die "ou jy" weer in jou liggaam ingekom het, nadat jy gepreek het. Ek het dit elke keer ervaar as ons Bybel traktaatjies by die hospitale, taxi-ranks en polisieselle gaan uitdeel het! Die Heilige Gees het net oorgeneem en gepraat en gebid en dit voel asof ek half "verdwyn" het en die hele tyd in 'n waas beweeg het. Goddelik. Bonatuurlik.

  • @hanneliekoekemoer9441
    @hanneliekoekemoer9441 Před 10 měsíci

    AMEN AMEN

  • @chantelpretorius3964
    @chantelpretorius3964 Před rokem +1

    Dankie vir al jou testament 🙌🏻 God is Groot 🔥

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Goeie more almal, 😁 baie dankie Gisela!! Ek luister graag na jou vanuit die mooie Tzaneen! Seëninge vir elkeen..🕊🌱🕊🌱🕊

  • @vickeybasson6856
    @vickeybasson6856 Před rokem

    Wow, Wow,Wow!!!

  • @williamkaswarie940
    @williamkaswarie940 Před rokem

    Amen 👏

  • @hesterwnolte9278
    @hesterwnolte9278 Před rokem

    Baie dankie vir deel

  • @magrethcoetzee5340
    @magrethcoetzee5340 Před rokem

    Amen og u woorde maak my vry

  • @erikasmith3603
    @erikasmith3603 Před rokem

    Wonderlik. Jou boodskappe inspireer my blessings vir jou

  • @stephaniebergh5897
    @stephaniebergh5897 Před rokem

    Baie dankie Gisela. Ek het jou verhaal behoorlik ingedrink!! Hoendervleis gekry. Die humor waarmee jy deel. Ek luister oor en oor. ❤

  • @marelizekeyter6824
    @marelizekeyter6824 Před rokem

    "Moet nooit sê: Here ek kan dit nie doen nie. Hoor net en doen net wat die Here vir jou sê."
    Eerlik ... ek is bang ...
    Ek moet skryf. Ek weet dit.
    Ek is bang vir afgekeurde en teruggestuurde manuskripte. Ek is bang ek verstaan verkeerd en meer as alles - dat ek verkeerde Woord uitstuur...
    Bid vir my vir bevestiging en leiding asb.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem

    Amen! God praat met ons. Ek ondervind dieselfde...dat mense vir my vra wie dink ek is ek, dat God met my praat? Ek antwoord maar net, Jesus het vir Sy dissipels gesê: MY SKAPE LUISTER NA MY STEM; EN HULLE VOLG MY!!! As n persoon so n vraag vra, kan dit dalk wees dat hy/sy nie van God se skape is nie? Dit bevestig vir my dat God met Sy kinders en met ander praat. Eienaardig dat sommige mense sê die satan kom soos n engel van die lig, wanneer mens teenoor hul getuig van jou wedervaringe met die Godheid! Dit maak my so opgewonde, dat ek net wil vertel van hierdie wonderbare Here, sodat mense sal glo dat Hy n Lewende werklikheid is! Ek beveel hul aan om Jeremia 33:3 te lees, veral in die Amplified of ander Engelse Bybel...groetnis uit Tzaneen..🕊🌿🕊🤗🤗🤗

  • @eslesteyn2197
    @eslesteyn2197 Před rokem

    Ja Hy praat hoorbaar