Seun doodgeskiet via internet advertensie

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 03. 2020
  • Olwyn Cowley het sy motor op die internet geadverteer. “Kopers” het sy motor gevat vir ‘n toetsbestuur en hom toe geskiet, afgelaai by die strand en weggejaag.
    Moodenaars was gevind en tronkstraf ontvang maar Surita Cowley moes ‘n keuse maak …
    Gaan sy kies?
    Onthou asb om die "Like" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    Leon Goosen:
    www.leongoosen.co.za
    Prente van die Internet af:
    Pixabay - Gerd Altmann
    www.pixabay.com/users/geralt-9301/?amp

Komentáře • 14

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 3 měsíci +1

    Amen wat n fantastiese getuienis dankie Here dat U haar bygestaan het Prys Die Here👏👏👏

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +4

    Baie baie dankie.Jy is so n pragtige mens.

  • @monicagomes5899
    @monicagomes5899 Před 4 lety +10

    I think you are such a brave and courageous woman. Thank you for sharing such a powerful Testimony 🙏. May Father God keep using you and blessing you.

  • @user-cv3xr3ip1k
    @user-cv3xr3ip1k Před rokem +3

    Kosbare vrou, jy het my trane laat loop vanaand, die seerste seer om kind te verloor, mag Jesus jou styf vas hou en Sy Goedheid en Guns jou deel wees elke dag, God Seen!

  • @ockiefourietestimony5701
    @ockiefourietestimony5701 Před 4 lety +5

    Dankie kind van God.
    Verskriklik jammer vir jou verlies. Dankie dat jy deel. Vergifnis is jou wapen. Gebruik dit.
    Dankie dat jy vergeewe het.
    Blessings.

  • @Brother-Louis
    @Brother-Louis Před 4 lety +5

    Amen! Vergifnis is 'n keuse wat jou vrymaak, dis nie 'n gevoel nie.

  • @rickygouws2260
    @rickygouws2260 Před rokem +1

    Wat n mooie getuienis

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před rokem +1

    Baie mooi Amen

  • @kobedeister5234
    @kobedeister5234 Před 3 lety +1

    Amen, die Here dra ons. ✨

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před 2 lety +1

    Amen

  • @bernicenel
    @bernicenel Před 2 lety +1

    Die lewe is nie maklik nie.

    • @patsyvanschalkwyk4666
      @patsyvanschalkwyk4666 Před rokem

      Dankie vir die getuienis jy het my weereens vanaand herinner dat ons moet vergewe.My seun was ook 7jaar gelede doogeskiet en ek weet wat dit van n moeder doen om die persoon in die oe te kyk wat jou kind se lewe geneem her.Dit is net n gevoel wat n mens nie aan iemand kan beskryf nie maar die Here het my gedra tor vandag toe .