Jip Amanda, ekt visioen gehad van hoe engele mense se boeke uit die rakke uithaal en aantekeninge maak. Dis soos n baie baie groot biblioteek.. Ekt ook n visioen gehad van engele wat tafels rondskuif...ek "hoor" toe: They are preparing for the wedding of the Bride of Christ!! 🕊🕊🕊
Wow!!!! Wow!!!! Absoluut net God!!!! Dankie Vir die deel van hierdie.
Wowwww!!! Fantasties!!! Die Here is wonderlik!! 🤗🤗🤗🤗🤗
Beaitiful, dankie julle
Baie dankie.
Amazing getuienisse
Baie bemoedigend! Elkeen het 'n storie verseker.
Jip Amanda, ekt visioen gehad van hoe engele mense se boeke uit die rakke uithaal en aantekeninge maak. Dis soos n baie baie groot biblioteek..
Ekt ook n visioen gehad van engele wat tafels rondskuif...ek "hoor" toe: They are preparing for the wedding of the Bride of Christ!! 🕊🕊🕊
Onderhoud moes langer gewees het...sal kyk of daar nog is.