Hoe engele en demone ons lewe kan raak Deel 2 Met Amanda

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 06. 2022
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • Zábava

Komentáře • 20

  • @annalielessing921
    @annalielessing921 Před 6 měsíci +1

    Hi Marlene, ek het toe haar in die hande gekry, probeer weer. Het wonderlike hulp gekry❤

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +2

    Baie dankie!! Die Here is so awesome! Elke keer wanneer ek my situasie voor die Here noem, gee Hy my Skrif. Dis n groot vertroosting! Hy wat God is, weet van elkeen! As ons tyd met Hom spandeer soos Jeremia 33:3 sê, sal ons nooit n fout maak nie! Joshua 1:5....daars soooo baie Woord wat ons kan optel en versterk. Hebr 13:5b en 6 in die Amplified Bybel. Ons moet sterkstaan in Hom! Hy kan nie faal of vou nie! Niemand is bokant God nie! Niemand is instaat om Hom, die Heilige van Israel, van Sy troon te verwyder nie! Hy sal doen wat Hy gesê het! God se Woord is so kragtig en ryk. Ek vrees nie. Hy is my Man! Ek is weduwee vir 26 jr. Nog nooit n tekort aan enigiets gehad nie! Jesus het die ewige lewe. Ek skuil by Hom, my Rots, Sterk Toring, Banier...ens. baie seëninge vir elkeen🤗🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 Před 11 dny

    ❤ Amen!!!!!!!

  • @paulabecker5427
    @paulabecker5427 Před 2 lety +4

    Waar kan ons die boek bestel asb..

  • @tinabotha992
    @tinabotha992 Před měsícem

    Sjoe! Ek soek ook hierdie boeke en Hebsiba se boeke ook asseblief. Waar kry ñ mens dit en wat kos dit?

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Před rokem +2

    Ekt die Here gevra hoe ek voedsel moet berg om n paar jaar eetbaar te bly, aangesien Hy my Man is?
    Hyt my geantwoord met die woorde: TRUST ME!!! 🤗🤗🤗🤗
    Ek weet dat ek weet, Hy sal met Sy ware kinders wees...enduit...

  • @rinacawood9850
    @rinacawood9850 Před 2 měsíci

    Kan ek di boek "Die Hemel is n Werklikheid" v jou bestel? Baie dnki!! Rina Cawood

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před rokem +1

    Wat is die boek se naam asseblief?

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 Před rokem +1

    Wa kan ek die boek bestel?

  • @tersiapretorius3637
    @tersiapretorius3637 Před 2 lety +1

    Web tuiste asb
    Of waar om te bestel

    • @Patmosstudio
      @Patmosstudio  Před 2 lety +1

      U kan vir Amanda kontak op . 082 222 333 8

    • @bonnyB123
      @bonnyB123 Před rokem

      Ek het julle gebel, gewattsapo en n epos gestuur. Geen terugvoering nie. Dis regtig baie sleg om jou nommer te gee en nens kom nerens nie!!!!! .

    • @annalielessing921
      @annalielessing921 Před rokem +1

      Ek kry ook niemand op die no in die hande nie??

    • @marleneleroux2913
      @marleneleroux2913 Před 9 měsíci

      @@annalielessing921 ek het vandag die video gekyk en het Amanda 'n whatsapp op die nommer gestuur en geen antwoord gekry nie. Dis regtig sleg

    • @marleneleroux2913
      @marleneleroux2913 Před 9 měsíci

      @@Patmosstudio ek het vandag die video gekyk en het Amanda 'n whatsapp op die nommer gestuur en geen antwoord gekry nie. Dis regtig sleg

  • @fanieknoetze3614
    @fanieknoetze3614 Před rokem

    Ek wil graag meer weet en leer oor die boek openbaring