city / stad

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 07. 2021
  • 1986 - die titelsnit van die "liedjieboer innie city/stad" album. Chris Kritzinger was die regisseur en Peter Pearlson ingenieur in die destydse Ovation studios. Dit was die begin van 'n baie lang vriendskap en musikale vennootskap tussen my en Peter Pearlson en die grondslag vir die musikale marabi-vermengings wat ons later op Bushrock en Vis innie bos gedoen het. Die sauk het die volledige snit verbied, maar die verkorte weergawe soos in die video toegelaat. Eish, those were the days my friend...
  • Hudba

Komentáře •