Rooie van Trompie en die Boksombende gesels met Facebook vriende.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 10. 2014
  • Ivan Snyman het die rol vertolk van Rooie in Trompie en die Boksombende. Hy gesels met ons oor sy ondervinding tydens hierdie opwindende TV-reeks. Hierdie onderhoud is vir hul Facebook blad opgeneem - kwaggaberg

Komentáře • 4

  • @baasjan9488
    @baasjan9488 Před 5 lety +3

    Ek is 14 en kyk dit nogsteeds. Die een waar hulle vir rooies n fiets bou is die beste

  • @ivanfaught9997
    @ivanfaught9997 Před 3 lety

    Een vraag is nogsteeds onbeantwoord. Ivan Snyman was gebore as Ivan Ivanovich. Waarom het hy sy Van verander?
    Ivan Ivanovich en ek was saam in Laerskool Esperanza vanaf 1972 tot 1974. Hulle het destyds so oorkant die skool gebly.
    Later jare toe ek in Hoërskool Brits was het hul 'n reeks van Trompie daar kom opneem. Iewers tussen 1977 en 1980.

  • @louisnexus8855
    @louisnexus8855 Před 5 lety +3

    hulle is baie stout

  • @harrykleintatpretorius7739
    @harrykleintatpretorius7739 Před měsícem

    Naand Rooies het jy n suster met die naam Moniqe