Trompie beantwoord 'n paar vrae vanaf Facebook vriende.

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 10. 2014
  • Riaan Winter het die rol van Trompie vertolk in die TV reeks - Trompie en die Boksombende.
    Hy het met aanhangers gesels op kwaggaberg

Komentáře • 13

  • @richardwagner6620
    @richardwagner6620 Před 9 lety +7

    vielen dank für die tollen filme=Baie dankie-mooi film.Afrikaans is a mooi tall.

  • @sienervanrensburg6644
    @sienervanrensburg6644 Před 3 lety +2

    Beste tyd van my leewe voor die "boks".. Dankie aan U en die ander vir gooie tye.
    Dankie vir Trompie en die Boksem Bende...en ou Boesmam

  • @andrekeulemans473
    @andrekeulemans473 Před měsícem

    Die Episode wat My Baie dinge geleer het was Drie Plus Een. Natalie Jonker was seker meer Popieler agter kamera as wat Katrien was

  • @adambotha9623
    @adambotha9623 Před rokem

    Ek het al Trompie en die boksombende se boeke gelees fantasties

  • @user-km3rx2cw5b
    @user-km3rx2cw5b Před 5 měsíci

    Dag sê kan jy my sê waar kan mens nog ń trompie koop het een gehad maar sy snaar gebreek

  • @lincolnbarnabas32
    @lincolnbarnabas32 Před 6 lety +5

    Liewe mens! wat n voorreg is dit om die man wie Trompie vertolk te sien. As kind het ek di tgeniet on Trompie te kyk.

  • @marathoniantrolled1
    @marathoniantrolled1 Před 4 lety +3

    Hy kan nie goed onthou nie

  • @marissabones
    @marissabones Před 4 lety +2

    Alhoewel dit voor my tyd was het ek nog steeds met Trompie groot geword. My ouma het vir my die "vhs tapes" gekoop

  • @jeanbloem6918
    @jeanbloem6918 Před 2 lety

    Hy is net 'n karakter in 'n boek 'n goeie Afrikaans reeks in 'n reeks boeke

  • @samuelvyfers4889
    @samuelvyfers4889 Před 2 lety

    Trompie het die Ander 3 altyd laat verstaan Wie is in charge

  • @user-iw8mh3bl7d
    @user-iw8mh3bl7d Před měsícem

    Het jul katrien gedeel?

  • @user-iw8mh3bl7d
    @user-iw8mh3bl7d Před měsícem

    Watter kak
    Zuma moet jul wit plase vat
    Viva zuma