Trompie en die Boksombende
Trompie en die Boksombende
  • 9
  • 99 849
Dawie gesels met Facebook vriende 1
Petrus jooste gesels oor sy rol as Dawie in die TV reeks Trompie en die Boksombende.
zhlédnutí: 7 208

Video

Blikkies gesels 'n derde keer met Facebook vriende
zhlédnutí 1,4KPřed 8 lety
Sean du Preez praat oor sy rol as Blikkies in die TV reeks Trompie en die Boksombende.
Trompie se derde onderhoud
zhlédnutí 4,6KPřed 8 lety
Riaan Winter gesels oor sy persoonlike ondervindings as Trompie en sy lewe daarna.
Trompie se tweede onderhoud
zhlédnutí 3,6KPřed 8 lety
Riaan Winter gesels verder oor sy ondervinding as die hoofkarakter in Trompie en die Boksombende.
Rooie se tweede onderhoud.
zhlédnutí 8KPřed 9 lety
Trompie en die Boksombende se Rooie gesels 'n tweede keer met Facebook vriende.
Blikkies gesels 'n tweede keer met Facebook vriende.
zhlédnutí 3,7KPřed 9 lety
Trompie en die Boksombende het hul eie Facebook blad waarop besoekers vrae kan stel. In hierdie video het Blikkies 'n paar vrae beantwoord.
Trompie beantwoord 'n paar vrae vanaf Facebook vriende.
zhlédnutí 42KPřed 9 lety
Riaan Winter het die rol van Trompie vertolk in die TV reeks - Trompie en die Boksombende. Hy het met aanhangers gesels op kwaggaberg
Rooie van Trompie en die Boksombende gesels met Facebook vriende.
zhlédnutí 11KPřed 9 lety
Ivan Snyman het die rol vertolk van Rooie in Trompie en die Boksombende. Hy gesels met ons oor sy ondervinding tydens hierdie opwindende TV-reeks. Hierdie onderhoud is vir hul Facebook blad opgeneem - kwaggaberg
Blikkies gesels oor Trompie en die Boksombende
zhlédnutí 19KPřed 9 lety
Sean du Preez het die rol van Blikkies gespeel in Trompie en die Boksombende. Hy't 'n paar vrae beantwoord op hul Facebook blad by kwaggaberg

Komentáře

  • @andrekeulemans473
    @andrekeulemans473 Před měsícem

    Die Episode wat My Baie dinge geleer het was Drie Plus Een. Natalie Jonker was seker meer Popieler agter kamera as wat Katrien was

  • @user-iw8mh3bl7d
    @user-iw8mh3bl7d Před měsícem

    Wat a poes

  • @user-iw8mh3bl7d
    @user-iw8mh3bl7d Před měsícem

    Kak

  • @user-iw8mh3bl7d
    @user-iw8mh3bl7d Před měsícem

    Het jul katrien gedeel?

  • @user-iw8mh3bl7d
    @user-iw8mh3bl7d Před měsícem

    Watter kak Zuma moet jul wit plase vat Viva zuma

  • @harrykleintatpretorius7739

    Naand Rooies het jy n suster met die naam Moniqe

  • @user-km3rx2cw5b
    @user-km3rx2cw5b Před 5 měsíci

    Dag sê kan jy my sê waar kan mens nog ń trompie koop het een gehad maar sy snaar gebreek

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 Před 5 měsíci

    Givaalik Marikina... .beter as die boerekak

  • @PBX2690
    @PBX2690 Před 11 měsíci

    ❤😂

  • @PBX2690
    @PBX2690 Před 11 měsíci

    ❤😂

  • @PBX2690
    @PBX2690 Před 11 měsíci

    😂❤

  • @andrekeulemans473
    @andrekeulemans473 Před rokem

    Van die Engelse en Ander Rasse geniet nog vir Trompie

  • @adambotha9623
    @adambotha9623 Před rokem

    Ek het al Trompie en die boksombende se boeke gelees fantasties

  • @kaydibb5743
    @kaydibb5743 Před rokem

    Ek het in Std. 5 vir beste vordering ñ trompie en saartjie boek ontvang. Fantasties. Het dit nog steeds. Vyftig jaar al

  • @manuelmagro9173
    @manuelmagro9173 Před 2 lety

    Riaan, omdat ek op Heidelberg groot geword het en ons en van julle kamerasessies bygewoon het, is die regtig spesiaal. As skoolseun was ons ouers genader om ons as rolspelers te werf. Hulle het geweier omdat ons nie op Sondae kon skiet nie. My oorlede ma het wel gese dat ek wel later nog Trompie stories sal kan skryf. Ek dink sy was dalk reg, ons jeug was Trompie uitgeknip. Ek het alreeds 'n Trompiestorie in wording. Al is julle nie die spelers nie, maar die ouers van die spelers, sal dit 'n groot voorreg wees om vir julle nog Trompie-boeke names Topsy Smith op te dra.

    • @andrekeulemans473
      @andrekeulemans473 Před rokem

      Ek het van die boeke tot die TV Reeks geniet. Die stuk wat op die TV moes wees wat Ek in die boeke gelees het was die een van fotos neem. Ek het My Hol geskeur vir daardie stuk waar gesigte getrek word. Ek wonder of Trompie en Katrien getroud is. Ons sal vir Sean miss. Lank Leef Blikkies

  • @manuelmagro9173
    @manuelmagro9173 Před 2 lety

    Sean, ek moet jou eintlik hierdie verhaal vertel. Ek en my maats het op Heidelberg/Rensburg groot geword waar die reekse geskiet was. Julle het baie op Vrydae in die middag geskiet. Die betrokke episode was ek en my maats daar met ons fietse toe julle by Monaco-kaffee op die hoek geskiet het - dit is net so op niemandsland tussen Rensburg en Heidelberg. Ek sal nie sommer vergeet hoeveel van julle mannewalese amper 'n replika was van my en my maats se jeug in Heidelberg nie. Die sirkustoneel was nou vir jou ook iets. Dit was in my laerskooltyd toe die Boswell-Wilke-sirkus langs die rugbyveld, nie ver van die Vervoermuseum af hulle tent opgeslaan het nie. Dit was ek, my jonger broer en klein Willempie en sy boetie Leon wat toe mos na die sirkus daar was, besluit het om besoek af te le. Ek vra toe nogal vir Willempie: "Mag ons regtig hierdie toue en penne vat?" Hy se toe: "Ja, die oom van die sirkus het gese ons mag van net wat ons will en ons kan 'n tou langs die Blesbokspruit hang om lekker tot diep in die rivier in te swaai. Later toe vra ek vir Willempie of dit nou reg was dat die oom vir hom gese het dat ons alles kan vat wat ons wil. Ons het uiteindelik al die stempels, penne, ink en sponsbakkies en lang toue teruggeneem. Ons het 'n klein stukkie tou oorgehou wat ons toe aan 'n Wilgerboom se sytak opgehang het as herdenking.

  • @jeanbloem6918
    @jeanbloem6918 Před 2 lety

    Hy is net 'n karakter in 'n boek 'n goeie Afrikaans reeks in 'n reeks boeke

  • @reneemathysen169
    @reneemathysen169 Před 2 lety

    In die selfde asem wil ek net se Vicki do PREEZ was van my favourite.sangeresse die een met totsiens aufwedersene was op n cassette.gewees As jongmeisie daai cassette gespeel dat die linde so daai geplak en weer gespeel Ai tog n mooi tyd al die dinge het ons besig gehou

  • @reneemathysen169
    @reneemathysen169 Před 2 lety

    Ek is amper siestog weet nie hoe oud ek was met groupie en saartjie nie maar het geen episodes gemis nie wens ons kan dit weer sien sal alles weer net so van voor at wou he soos Lucas maree casing het Baie sterkte vir julle almal

  • @reneemathysen169
    @reneemathysen169 Před 2 lety

    Ag jene ons was mal oor julle gewees so gewees julle wou bloem toe kom

  • @samuelvyfers4889
    @samuelvyfers4889 Před 2 lety

    Trompie het die Ander 3 altyd laat verstaan Wie is in charge

  • @ivanfaught9997
    @ivanfaught9997 Před 3 lety

    Een vraag is nogsteeds onbeantwoord. Ivan Snyman was gebore as Ivan Ivanovich. Waarom het hy sy Van verander? Ivan Ivanovich en ek was saam in Laerskool Esperanza vanaf 1972 tot 1974. Hulle het destyds so oorkant die skool gebly. Later jare toe ek in Hoërskool Brits was het hul 'n reeks van Trompie daar kom opneem. Iewers tussen 1977 en 1980.

  • @sienervanrensburg6644

    Beste tyd van my leewe voor die "boks".. Dankie aan U en die ander vir gooie tye. Dankie vir Trompie en die Boksem Bende...en ou Boesmam

  • @marathoniantrolled1
    @marathoniantrolled1 Před 4 lety

    Hy kan nie goed onthou nie

  • @mohammedridwaanmathir2192

    u guys were our heroes. well done . many fond memories of u guys, brings tears to my eyes whenever i hear the title song.

  • @mariusgreeff3143
    @mariusgreeff3143 Před 4 lety

    2:41 Ek het "Vicki du Preez" gaan google om ñ bietjie na haar musiek te luister. Goeie ou musiek daardie en wat se pragtige mens op die "cover". Is dit jou ma op die "cover". czcams.com/video/rimEGyoYZd4/video.html

  • @marissabones
    @marissabones Před 4 lety

    Alhoewel dit voor my tyd was het ek nog steeds met Trompie groot geword. My ouma het vir my die "vhs tapes" gekoop

  • @baasjan9488
    @baasjan9488 Před 5 lety

    Ek is 14 en kyk dit nogsteeds. Die een waar hulle vir rooies n fiets bou is die beste

  • @louisnexus8855
    @louisnexus8855 Před 5 lety

    hulle is baie stout

  • @lincolnbarnabas32
    @lincolnbarnabas32 Před 6 lety

    Liewe mens! wat n voorreg is dit om die man wie Trompie vertolk te sien. As kind het ek di tgeniet on Trompie te kyk.

  • @richardwagner6620
    @richardwagner6620 Před 9 lety

    vielen dank für die tollen filme=Baie dankie-mooi film.Afrikaans is a mooi tall.