Trompie se derde onderhoud

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 05. 2016
  • Riaan Winter gesels oor sy persoonlike ondervindings as Trompie en sy lewe daarna.

Komentáře • 3

  • @andrekeulemans473
    @andrekeulemans473 Před rokem

    Van die Engelse en Ander Rasse geniet nog vir Trompie

  • @manuelmagro9173
    @manuelmagro9173 Před 2 lety

    Riaan, omdat ek op Heidelberg groot geword het en ons en van julle kamerasessies bygewoon het, is die regtig spesiaal. As skoolseun was ons ouers genader om ons as rolspelers te werf. Hulle het geweier omdat ons nie op Sondae kon skiet nie. My oorlede ma het wel gese dat ek wel later nog Trompie stories sal kan skryf. Ek dink sy was dalk reg, ons jeug was Trompie uitgeknip. Ek het alreeds 'n Trompiestorie in wording. Al is julle nie die spelers nie, maar die ouers van die spelers, sal dit 'n groot voorreg wees om vir julle nog Trompie-boeke names Topsy Smith op te dra.

    • @andrekeulemans473
      @andrekeulemans473 Před rokem

      Ek het van die boeke tot die TV Reeks geniet.
      Die stuk wat op die TV moes wees wat Ek in die boeke gelees het was die een van fotos neem. Ek het My Hol geskeur vir daardie stuk waar gesigte getrek word.
      Ek wonder of Trompie en Katrien getroud is.
      Ons sal vir Sean miss.
      Lank Leef Blikkies