Dagga: So dis skadeloos? Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 11. 2018
  • Met die onlangse wetgewing rakende dagga, wonder gelowiges of ons nou dagga kan verbruik of selfs verbou! Die wet sal ons mos beskerm teen iets skadelik, sal dit nie?
    #schooloffire
    www.rooies.net

Komentáře • 63

  • @sofTUBE1
    @sofTUBE1  Před 4 lety +3

    1Petrus 5:8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.
    Jy is nie nugter of waaksaam as jy stoned of dronk is nie. God waarsku ons nie verniet nie.

  • @zandrebouwer5655
    @zandrebouwer5655 Před 4 lety +10

    Oom rooies ekt n groot testimony waar oor ek kan Getuig ek was verlore maar is gevind was ook op dwelms ens JESUS is goed amen

  • @taylor988
    @taylor988 Před 4 lety +11

    Chomma, dis dagga, nie tik nie.

  • @marnusswanepoel9382
    @marnusswanepoel9382 Před 4 lety +44

    Genesis 1 vers 29 Verder het God gesê: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee op die hele aarde; ook al die bome wat vrugte dra en saad gee. Dit sal julle kos wees." So wat jy vir my sê is dat al die arme mense wat lei aan kanker en ander kwale mag nie n God gegewe medisyne gebruik om hulle gesond te maak nie? (Moet hulle maar sit en wag vir beter dae) As jy bietjie navorsing gaan doen sal jy sien dat God het 2 soorte dagga geskep, THC en CBD waarvan die een n mens glad nie affekteer en hoog maak nie en eintlik baie kwale kan genees. Maar ek neem aan dis lekker as n mens die woord kan draai om jou sin te pas . Beproef alles maar behou die goeie. Die probleem is in die opvoeding wat kinders in vandal se tyd ontvang van hulle ouers af, ouers sal herder geld in hill kinders se hande druk en hulle by n mall gaan aflaai In plaas daarvan om tyd te spandeer en ordentelike morele waardes te Leer. Dagga het ook CBD in maar jy sal dit nie vir jou mense sê nie nê. Sê my hoe lei dagga tot n mens se dood asb? Volgens navorsing is daar nog geen dood ge record as gevolg van dagga nie. Volgende Keer sal ek sê jy moet meer navorsing gaan doen voor jy mense probeer iets leer. Gee my bietjie jou nommer want ek dink ons moet praat.

    • @lappieslabuschagne2428
      @lappieslabuschagne2428 Před 4 lety

      Hoe kan daggie tot jou dood lei ? Wel ek het rowers en inbrekers gearresteer en in die meeste gevalle was hulle so hoog dat hulle byna geen pyn ervaar her nie. Dit sal jou , jou lewe los as jy my aanval onder die invloed van dagga. Jy kink soos n ou dagga rokertjie (want jy verdraai self die betekenis van die Woord) om jouself te regverdig. Die "skadelose dagga" gaan nie verbou of verkoop word nie want dit dien nie die doel waarvoor dit gekoop word nie. Is dit ook vrylik beskikbaar ?Jy dra geensins by tot die welvaart van ander nie. As jy dit wil rook, snuif, suig ,lek of inspuit, is jy welkom dis JOU keuse. Die word sê" slaan ag op my waarskuwing". Jy is onder geen dwang nie , dit bly uitsluitlik jou eie keuse......

    • @nicogoliath4902
      @nicogoliath4902 Před 4 lety

      Amen Lappies ...

    • @cheslinphillips9446
      @cheslinphillips9446 Před 4 lety +8

      Lapies se my gou..sonder duim suig..wie?en asb op di naam,ken j wat dagga rook(net dagga) ni mandrax da by of whatever nie..het al ooit crime gedoen as gevolg van gerook is...clearly weetj nie hoe dagga jo laat voel nie..ek regverdig niks dis net my mening...j het mos al gehoor vani wolf met skaap klere...wolf wolf wa is j?trek yt dai skaap klere

    • @DVTREALMAN150
      @DVTREALMAN150 Před 4 lety +8

      As dagga met enige ander verdowingsmiddel gemeng word is dit gevaarlik. Feite. Dagga netso skoon, kan mens nie geweldadig maak nie. Ek kan nie verstaan hoe kan mens n opinnie oor iets he, as hulle nie eens die navorsing en eksperimente self gedoen het nie. Dis so goed ek se die anc is die beste oplossing vir ons land, maar almal weet hulle is n klomp skelms.

    • @yagyahkarbelkar7361
      @yagyahkarbelkar7361 Před 4 lety +2

      Marius ....ek dink nie rooies is besig om te praat van dagga in die algemeen nie. Hy praat van misbruik van die krui vir nie-medisinale gebruik. Kom nou man...dis vanself sprekend... meeste rook die dink vir ontsnapping van hul probleme of/en weg te hardloop van hul probleme. As n mens die hele tyd moet rook om te funksioneer dans jy n verslaafde van n dwelm. En dis sleg fisies en veral geestelik. Eks n moslem maar ek vind aanklank by sy boodskap want sy boodskap is ook in ons geloof. Jy probeer hom nou aftemaak soos n regeleuse maniak. Dis hy defnitief nie. Sy boodskap is om mense van sekuraliteit te verdryf na geloof in God....en dit is belangrik...wetenskap gaan nie jou of my bas red in die heernamaals nie. Nooit. Geloof in God en om wegtebly van twyfelagtige en verkeerde praktyke wel. Die boodskap wat hy verkondig is meer duideliker in Islam maar dit sal jy nie wil hoor nie. So ek vra jou om navorsing te doen oor islam deur die regte kanale en vind vrede in jouself en....in God. Amen

  • @dirkmoolman
    @dirkmoolman Před 4 lety +5

    "God het slim dokters gemaak wat vir ons medisyne maak". Dit is 'n hele onderwerp van bespreking op sy eie. Ek is op voorgeskrewe dokterspille, wat ek glo, eintlik baie sleg is vir my (die newe effekte van regte medisyne uit die apteek uit). Ek wil nie die pille gebruik nie, maar die dokter se ek moet.

  • @DVTREALMAN150
    @DVTREALMAN150 Před 4 lety +11

    Oom Rooies, ek self nuttig die plant al vanaf 2016. Ek het 165kg geweeg en amper die ewigheid in oor my vetsig. Vandag is ek gesond en 40kg ligter. Ek is 37 jaar oud en is weer reg om vir ons dorp se rugby klub op te draf. Enigiets wat oor doen word kan ons op n pad stuur wat ons nie wil vat nie. Vader het my op n pad gesit wat ek huidiglik besig is om aan te durf saam met Hom. Vandag het ek oom se videos op CZcams gesien vir die eerste maal. Ek sien die passie en voel die liefde wat oom met ons deel. Vader is goed vir oom en gebruik oom. Maar soms kan ons menslikheid ons oorval. Soms praat ons vinniger as wat ons dink,want ons voel oortuig oor n saak en wil ander betrek. Ek is n baie passievolle persoon en oor dit het ek al baie mense van my weg gedruif,wat heeltemal onnodig was,maar Vader het dit toegelaat sodat ek kan sien wat ek moet reg maak. Vir die eerste keur in maande het ek weer met my kleinboet gesels. Hy en sy liewe vroutjie wou met my niks te doen gehad het nie, omdat ek hom in die publiek aangevat het oor kersfees. Ek en my gesin neem nie deel in heidinse feeste nie en ek het nog nie besef dat my boetie se pad anders is as myne nie. Ek het hom van my vervreemd oor my selfsugtige siening oor baie dinge.
    n Maand gelede was ek opgeneem in die hospitaal oor stress verwante probleme. Ek het steeds dagga gebruik,maar dit het nie gehelp nie. Ek was in soveel pyn dat ek met Vader baklei het daaroor. Die pyn was vir 4 maande so erg dat ek in n week miskien 5 ure se slaap ingekry het. Ek was letterlik besig om mal te word. Ek het gehoor hoe skinder my werksmense van my,dan is hulle nie eens in my omtrek nie. Ek het my bestuurder amper n groot loesing in sy kantoor gegee,want hulle wou nie my salaris reg sien nie. Na die voorval het hulle my na die dokter geneem wie vir my skedule 7 pyn medikasie voorgeskryf het. Dit bevat opiods,wat n baie baie sterk verdowings middel is. Net so bietjie agter grond van my dwelm verbruik,daar is nie. Ek het in my lewe nooit aan sterker dwelms geraak as drank nie. Ek verpes n pil. Na die operasie moes ek aangaan met die pille en dit het my erger benadeel as voor die medikasie. Soveel so dat ek amper my werk kweit was. Geen slaap en baie erge depressie. So besluit ek toe om glad nie meer pille te drink nie en aan te gaan met my eie medikasie,wat ek self groei en bewerk. Ek nuttig my eie olie en rook my eie plante. Ek het n onmeetbare liefde vir my Skepper en is Hom ewig dankbaar dat Hy vir ons die kennis gee om dit te kan doen. Die manne in wit pakke dra nie altyd die verbruiker se belange op die hart nie,net winste van die gif wat ons gevoer word. Soos ek vroeer gese het,alles wat in oormaat gedoen word is nie goed vir ons nie. Ek kan vir weke gaan sonder om dagga te nuttig en nie n enkele ontrekking simtoom beleef nie. Ek het vriende wat erge dwelm verbruikers was en nou dagga gebruik om hulle te help af kom. Ou garde wat al brandewyn pense het so hard soos die klippe wat ek crush, wat nou op dagga olie is met hoe THC inhoud, wat nie meer drink nie. En hulle gebruik nie eens die olie elke dag nie. n Tannie wat al jare met erge ostiopirose sit, het met haar eerste olie so effe oorboort gegaan en alles op een slag gedrink. Die dosis is veronderstel om te wees 2.5ml n dag,sy het 30ml gevat. Ek het vir 3 maande nie van haar gehoor nie,as ek haar sien het sy my vermy. Ons bly in n klein dorpie. Ek het haar eendag gaan sien en gevra of als nog reg is. Met die vertel sy my wat sy gedoen het en het baie skuldig gevoel oor haar oordeelsfoutjie. Ek vra haar toe oor haar pyn en ongemak. Sy het nie meer nie. Sy gebruik nou 2.5ml olie n week en haar gedagtes is nog baie vars. Dit is nie n plaasvervanger vir dwelms of drank nie,maar dit help die wat nog nie die geloof het van n mostert saad nie. Ek weet dit het my gehelp. Ek het Vader lief en ek glo met my hele wese in ons Verlosser en Saligmaker en die krag van sy Bloed. Ek bid vir oom en oom se bediening,dat Vader julle sal seen en julle paaie gelyk sal maak in die naam van Yahshua ons verlosser. Prys Hom.

  • @lariojoubert3877
    @lariojoubert3877 Před 3 lety +3

    I love my weed!! Always will!!

  • @kobusbarnard2531
    @kobusbarnard2531 Před 4 lety +2

    Fear is a liar!!!

  • @susanm9545
    @susanm9545 Před 4 lety +1

    Thanx die boodskap is al eintlik pragtig en KLAAR vandag vir my hier tot en by 1:18 minute, dis So waar... maar sal nog klaar luister... Vryheid IS in die WAARHEID - die Een wat van Bo af gekom het, gely het, gesterf het en Wie (na 3 dae en 3 nagte) na 33jaar en +/- 9 Maande weer Opgevaar het en toe Sy Gees IN diegene gestuur het wat in God Se Waarheid GLO/doen - dan Sy krag persoonlik begin beleef (Jesaja 53:1, OOK GENESING in vers 1 en 5 + Exodus 15:26 :))! HalleluYah. God se LIEFDE het vlees kom word (Johannes 3:16:)) in Jesus Christus, die Waarheid, die Weg EN die LEWE vir ELKEEN wat Sy Naam aanroep (Joh.3:16+17, Handelinge 2:21, Romeine 10:8-13 :)). MAAR die blink IDEES (daar's ook n tydskrif gewees met so die naam 'Idees'), van hierdie wereld is deel van die LEUEN - nes die 'pragtige' WEB wat die slang in EDEN gespin het, is hierdie idees, wyshede en (Tell-a-lie-vision, black box) programme soos n vang-NET (PSALMS 91:3 + ESEGIEL 13 = leuen-gesigte + bande vaswerk + LEUENS + SIELE VANG=4 keer, soos voels...! = van die vader van die LEUEN (JOH.8:44), die antichris-gees wat in hierdie wereldse koninkryk heers (wat Jesus OOK versoek het met wereldse MAG in Mattheus 4), hy wat die HATER van die mensdom is = die draak, die slang van ouds (Openbaring 12:9), die engel van die Afgrond... Apollion (Openbaring 9:11...9/11..) - wat om elke hoek en draai Plesier-verpakte Lok-aas (Efesiers 6:11, LUK.22:46=versoeking), uitstal vir die wat SLAAP (of DOOD is in n vlees-lewe = EFESIERS 2:1-3, ROMEINE 6 + 8) en GEEN KENNIS (van hul Skepper-God), HET NIE (Hosea 4:1 + 6... en DAAROM kwyn die diere, voels en visse weg... en gaan die mense ten gronde en word verwerp deur God :((::::::::::::. Ja, geen VRYHEID dus in die leuen nie, net in die WAARHEID - JOH.8:32 + 36. God seen.

  • @hermantheart3549
    @hermantheart3549 Před 4 lety +1

    Ja dit was so 12 uur die nag Uria Heep was flat volume an die speel toe sit ek met n three blader nogal durban poison toe praar n stem met my en se sien jy daai kool van die pil net so sal jy in die hel brand as jy nie reg kom nie toe neem ek n besluit more oggend gan ek kerk,toe daar het baie dinge gebeur maar daai sondag die 4 de Jan 1981 is ek kragtig deur Jesus gered daai aand toe gan ek na n pinkster kerk toe en daai aand sien ek hoe skyn die son in die kerk in toe slaan die krag van God my om toe ek by kom is ek in die bid kamer en die manne bid toe het nog baie goed gebeur maar ja dagga was die begin dit vat jou vorentoe al hoe slegter en slegter vandag nog steeds gered en waardeer die Here baie eklike ou Rooies hy bied die ding reg aan eks nie n prediker. Nie maar n getuie wel prys Hom

  • @johanneslouwsteyn9136
    @johanneslouwsteyn9136 Před 4 lety +2

    Rooies jy moet by die gooie nuus van die Evangelie uitkom

  • @dadumane2507
    @dadumane2507 Před 2 lety

    Het eens op ñ tyd dagga olie omdat suiker en my bene te erg was an pyn man was vir eerste dag so dronk dat ek kon beweeg nie amper paralyzed was vir die eerstekeer soo dronk nee Pastoor preek hard hiervan

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 Před 2 lety

    Die olie genees jou nie jamr maar dis realiteit

  • @johanneslouwsteyn9136
    @johanneslouwsteyn9136 Před 4 lety +4

    Maar jy gebruik n pil vir diabetes?

  • @michaeljohnmullins6943
    @michaeljohnmullins6943 Před 4 lety +5

    isn't anyone worried about the guy who claimed to kill two people??????????????

  • @atsalAFR
    @atsalAFR Před 5 lety +1

    The wisdom of God is foolishness unto men.
    God's wisdom exceeds all human understanding
    So die wêreld dryf net na die verkeerde kant toe

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 Před 4 lety +8

    By the way....Dis nie ons longe wat hemel toe gaan nie....dis ons siele.Nee...ek rook nie...maar om mense te vertel as hulle rook sal hulle nie hemel toe gaan nie is verkeerd.Die bybel is baie duidelik...Laat die oordeel aan my oor...punt.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 Před 4 lety +2

      Die bybel is baie meer spesifiek oor skuld.Rooies moet n preek afsteek oor skuld...natuurlik sal hy nie...want 99.9% vani mensdom is vrot van die skuld...sal nie verbaas wees as hy self skuld het nie.

    • @gertradley4142
      @gertradley4142 Před 3 lety

      Jou liggaam is 'n tempel van God hou hom skoon

  • @wiamotto
    @wiamotto Před 4 lety +1

    God seën die DA en IFP!!!!

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 Před 5 lety +3

    Dankie Rooies

  • @rambo9199
    @rambo9199 Před 4 lety

    Alles het newe effekte wat tot jou dood toe kan ly as jy dit verkeerd vat...... selfs water.

  • @artyfishel1838
    @artyfishel1838 Před 4 lety +9

    Jammer maar hierdie is belaglik.

  • @conradnel6151
    @conradnel6151 Před 4 lety +5

    Oom Rooies ek stem met van die goed saam maar nie alles nie... Addiction begin nie by dagga of sigarette nie eerstens kan dit(verslaawing) genetic wees my oupa was n verslaafte, my pa was n verslaafte(Hys nou gered, prys die Here) iemand anders na aan my is n verslaafte ook... Dit gaan dieper as wat ons dink... Wat is die eerste ding wat ons aan blood gestel word as ons baie klein is?... Suiker! Dis waar verslaawing vir my begin het... Ek was kwaad vir my ma as sy nie vir my lekkers bring na werk nie... Daar word goed in ons kos gesit wat ons mal maak hoor my mooi... Dis towery.

    • @lappieslabuschagne2428
      @lappieslabuschagne2428 Před 4 lety

      Ek deel nie jou siening nie. Ek kom uit n huis waar drank baie beskikbaar was en ek was as jong man baie blootgestel aan gemors as genoeg van my werk maar ek rook en drink nie. So as iemand aan pornografie verslaaf raak of iemand leer vloek is dit geneties ? Moenie dat "geleeedes" jou kop vol gemors praat nie , dis jou eie keuse. Jy aanvaar dit en leer dit aan.

    • @phillipmills7836
      @phillipmills7836 Před 4 lety

      Verslawing is nie geneties nie, demone (lees familie demone) word oorgedra.

    • @robertpretorius4275
      @robertpretorius4275 Před 4 lety +1

      die lewe is n keuse ou maat.jou pa en oupa het niks te doen oor jy n verslaafde is nie.jy Wil een wees of nie

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 Před 2 lety

    Nonsens

  • @brandenvandermerwe5352
    @brandenvandermerwe5352 Před 4 lety +3

    Amen!

  • @wernerbotha8279
    @wernerbotha8279 Před 4 lety +5

    Wat n nar

  • @deanmann1192
    @deanmann1192 Před 4 lety +3

    Rooies... Dagga is Beautiful thing...en daar is NIKS vout met my nie !!!!

    • @bobs7418
      @bobs7418 Před 4 lety +2

      Behalwe miskien jou spelvermoë. Fout.

  • @rinaduplessis2081
    @rinaduplessis2081 Před 2 lety +1

    Dagga maak mal

  • @gerhardfourie2551
    @gerhardfourie2551 Před 4 lety +2

    Dagga is lekker man! Daar is nog nie een geval waar dit iemand se lewe geëis het medies op geteken nie! Die klomp wat so aan 'n verbeeldings maatjie glo... 😂😂😂

  • @madaboutdrones2359
    @madaboutdrones2359 Před 4 lety +1

    Rooies Strauss as my Geloof en Harts gevoel vir my Heilige vader getoets moet word aan my Handeklap en Arms opsteek staan ek heel agter in die ry. Bid vir my asb. Jy praat van die NG kerk se manier van doop. Wanneer laas of al ooit het jy n doop in die NG Kerk bygewoon ????? Het jy nie gehoor die DOMINEE se dis n menslikke instelling nie.. ????? Passop vir oordeel en veroordeel ek se maar net. Pasop om nie jou hand as skaapwagter te oorskry nie. Mag doen nare dinge met mense. Wees eerder lief vir almal e se dis wat Jesus se dan het hy dit nooit gese nie. Se maar net. Die Oordeel en Veroordeeling kom Hom toe. Mense GLO “Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word” ek vertrou dat as jy dit lees en GLO sal jy gered word. Amen Rooies Strauss As jy vandag jou hart vir Jesus gegee het volg die skakel www.gotquestions.org/Afrikaans/wat-nou.html