Die Moordenaar van Marble hall

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 12. 2018
  • Op 15-jarige ouderdom het Joppie 'n satan-aanbidder geword, op 'n seremonie waar seksuele losbandigheid plaasgevind en bloed gedrink is, het hy gesien hoe 'n demoon in hom invaar. Na twee geweldadige moorde is hy tot 30 jaar tronkstraf gevonnis. Tog het Jesus Christus hom ontmoet en gered. Kyk en deel asseblief hierdie kragtige getuienis wat saamgestel is uit 3 uitsendings van die 'Rooies vertel stories' program op Kruiskyk TV, Donderdae om 20h30.
    #schooloffire
    www.rooies.net

Komentáře • 20

  • @elmariestoman6408
    @elmariestoman6408 Před 4 lety +1

    Ek dank ons Hemelse Vader vir 'n moeder se gebede in jou lewe Joppie. Jy het nog die ou mens afgelê en al Sy bindinge verbrand. Staan nou op as 'n nuwe Josef in die bediening van God en red jou broers van geestelike hongersnood. God seën u

  • @hesterdutoit6694
    @hesterdutoit6694 Před 3 lety +1

    Amen

  • @jacobsmit368
    @jacobsmit368 Před 4 lety +2

    I must admit ... He needs a standing ovation for this

  • @the_blindguy_1831
    @the_blindguy_1831 Před 5 lety +3

    trots op jou joppa. God is groot. jyt dagga uit n slegte plek en agtergrond gebruik en begin gebruik. Wanneer mens dit uit n mooi plek begin gebruik, is dit n baie mooi experience en medicine, wat kanker geneesing kan aanhelp en soveel meer. Jesus Christus het die medicine op moeder aarde geplaas en soos meeste dinge op aarde, kan dit in n mooi of slegte manier gebruik word. God bless

  • @rooiesstrauss768
    @rooiesstrauss768 Před 4 lety +2

    Gaan like asb Rooies Strauss se page. Volg link.
    facebook.com/Rooies-Strauss-125128337503452/

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 Před 3 lety

    Dagga kan nie goedgepraat word nie.ek het mense al onder die invloed van dagga gesien en hul het dan def.nie God se Gees in hul gehad nie.

  • @sandramoolman4644
    @sandramoolman4644 Před 4 lety

    sies man dis sleg

  • @jonathanwalsh3017
    @jonathanwalsh3017 Před 4 lety

    oh brother really. i mean lets get serious. at least rooies is not singing anymore cause that was a sin.all you can do about these things laugh

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Před 4 lety

      I suspect you may be thinking of Rooies Grobbelaar

    • @richardpatterson1960
      @richardpatterson1960 Před 4 lety

      Dagga is die duiwel Se counterfeit. Mirre werk better.