Klapmuts-aanval: 'Ons het ons rug op God gedraai'

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 10. 2017
  • “Hulle het gekom om te moor,” sê Marlene Conradie nadat haar man, Joubert (47), Dinsdagoggend vermoor is.
    Conradie is op sy plaas, Uitkyk, naby Klapmuts buite Stellenbosch, geskiet. Hy woon sy lewe lank op die plaas. Sy pa het dit in die 1950’s gekoop. Vriende en medeboere van die Klapmuts-distrik het Dinsdagmiddag ’n beloning van R100 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van Conradie se
    moordenaars. Lees hier verder: www.netwerk24....

Komentáře •