Video není dostupné.
Omlouváme se.

Geestelike Corona - Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 03. 2020
  • Geestelik kan jy ook dodelike virusse optel. Virusse wat nie net die liggaam kan doodmak nie, maar die siel in die ewige verderf kan laat opeindig.
    #softube #schooloffire #corona
    www.rooies.net

Komentáře • 47

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Před rokem

    WOW!! Wat n mooi boodskap...
    Baie dankie...

  • @pieterrheeder632
    @pieterrheeder632 Před 4 lety +1

    Mense ek verstaan nie julle negatiewe woorde oor sy evangeliese boodskap nie, ek is daarvan oortuig Rooies Strauss word deur die Drie enige God gebruik om mense te bedien wat julle nie bedien nie, sodat mense die wonderlike voorreg kan hê om 'n wedergebore kind te wees van God. Die woord sê, seën jou vyande, Seën vir Rooies, as hy jou vyand is, hy sal getuig, want hy kan nie anders nie. Ek Seën jou Rooies Strauss, Amen.

  • @Vip.kitty123
    @Vip.kitty123 Před 4 lety +4

    Hou aan met die goeie werk daar by school of fire. Goeie boodskap Rooies.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety

    Amen

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 Před 4 lety +2

    Dankie. Dis waar dien God dan het jy geen vrees nodig. Trek wapenrusting aan soos Efes:6 vat Ps.91 en leef reg. Geen vrees nodig, stap die pad met God.

  • @Johan87104
    @Johan87104 Před 4 lety +2

    Ek neem aan as u sê "groter plae kom omdat die Woord so sê" verwys u na Mat 24 waar Jesus gesê al die dinge sal in Sy generasie, binne 40 jaar, plaasvind, soos dit wel gebeur het.
    Now the whole earth will be filled with Glory as Jesus build His Church and the Church shines brighter and brighter.

  • @jacovandyk1026
    @jacovandyk1026 Před 4 lety +1

    Mag Jesus Jou Seën! Amen.

  • @Leeuwyfie7
    @Leeuwyfie7 Před 4 lety

    Amen as dit U wil is in die naam van Yashua

  • @bybelstudiebedieningebible781

    Amen.....

  • @gerhardfourie2551
    @gerhardfourie2551 Před 4 lety +3

    Ek kyk die preke eerder as om 'n stand up comedy te kyk... 😂😂😂 Die mense is waansinnig!

    • @calliepohl8977
      @calliepohl8977 Před 4 lety +1

      Hoekom wil u so graag luister na kranksinnige mense .ag dit is so hartseer dat ons mekaar lewendig verslind.

    • @calliepohl8977
      @calliepohl8977 Před 4 lety

      Jammer ek bedoel waansinnig.

  • @jcbotha2137
    @jcbotha2137 Před 4 lety

    Pastoor wanneer doop n men's jou dankie pastoor mooi gepraat

  • @margotknipe1308
    @margotknipe1308 Před 4 lety

    Exodus. 15,26: He said, “If you hearken diligently to the voice of HASHEM, your God, and do what is just in His eyes, give ear to His commandments and observe all His decrees, then any of the diseases that I placed in Egypt, I will not bring upon you, for I am HASHEM, your healer,”

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 Před 3 lety

    Ek het die Corona virus gehad in Augustus toe moes ek Dan binne bly hoe Dan nou.

  • @donovanarndt4606
    @donovanarndt4606 Před 4 lety +3

    Ons is drie wat teen jou getuig en daar staan geskrywe, " In die mond van twee of driee getuies sal elke woord vas bly staan". Jy is klaar gewaarsku! Jy speel met n geloof wat jy nie verstaan of ken nie.

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 Před 4 lety

      Wat bedoel jy met "vas bly staan"? En waarteen waarsku jy? Wat is die bedreiging? Gaan jy iets doen? Gaan god iets doen? Gaan spiderman iets doen?

    • @luisterlistenlalela3860
      @luisterlistenlalela3860 Před 4 lety +1

      Passop wat jy sê, Nie eers Jesus het die gestop wat nie saam Hom gestap het of Hom gevolg het nie. Wees jy soos Jesus en Los die Oordeel vir God. JY NE JOU MEDE AANKLAERS MOET ASB Markus 9:38-41 Lees en vra Jesus Verskoning vir jul gedrag.

    • @donovanarndt4606
      @donovanarndt4606 Před 4 lety

      @@hannostadler7224 Jou dwaasheid sal jou ten gronde rig saam die valse predekante.

    • @hannostadler7224
      @hannostadler7224 Před 4 lety

      @@donovanarndt4606 Nog 'n druppel in die diep emmer van leë, sinnelose en ongegronde stellings van christenne af. Wat is volgende? Gaan jy 'n bybelvers na my kant toe gooi as of dit enige aktuele waarde het? Gaan jy vir my bid as of gebed ooit enigiets in die materiële wêreld verander het? Die ironie van jou stelling is komies. Indien jy nie 'n bydrae kan of wil lewer tot 'n produktiewe argument nie- gaan praat eerder met jou imaginary friend. Hy sal jou leë stellings beaam met sy stilte.

    • @donovanarndt4606
      @donovanarndt4606 Před 4 lety

      @@hannostadler7224 GEGROND OP DIE LEERINGE VAN DIE WARE PROFETE VAN DIE BYBEL EN DIE APOSTELS. Gaan studeer die volle Bybel, nie net hier en daar n stukkie nie.

  • @corneprinsloo5257
    @corneprinsloo5257 Před 4 lety +1

    You are not preaching the true word! Adding words to the script?! Not acceptable!