Vuil Seks

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 01. 2019
  • Almal kan sien as jy rook of drink, maar wat as jy porn kyk? Barend was onder andere 'n pornslaaf en het die oplossing vir almal wat hiermee sukkel.
    #schooloffire
    #softube
    www.rooies.net

Komentáře • 20

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 Před 4 lety +1

    Mag ons jong mense tot besinning kom en God volg. Dankie vir die les.

  • @DVTREALMAN150
    @DVTREALMAN150 Před 4 lety +6

    Ek is vasgevang in daardie wereld. porn het my amper my huwelik gekos. Ek het begin met dit toe ek 11 jaar oud was. Ek het n idee waar dit begin het. Ek het tot onlangs nog daarna gekyk en myself bevredig. Nog nooit het ek enige vervulling of lang termyn bevredeging daaruit gekry nie. Ek was nog altyd bewus van die gevare en wat dit aan verhoudings doen. Ek het al baie videos gekyk oor mense wat bevry is van dit en wat hulle aangevang het. Een man het sover gegaan om ernstig met kinder porn te begin. Die porn wat hy gewoond was het nie meer die doel gedien wat dit moes nie en hy het meer gesoek. Ek het vir myself gese ek sal nooit sover gaan nie. Dit het darem nie, maar ek weet nie wat voorentoe sou gebeur het nie,of ek wil nie weet nie. Dit het my so erg benadeel dat ek geen maar geen seksuele aantrekking vir my vrou meer gehad het nie. Ek het haar gegee wat sy wou he en dan later myself gaan uitsort. Toe ek begin het om te dink aan seksuele verhoudings met ander getroude vroue aan te gaan het ek besef ek is nou te ver. Ek het dit al baie bestraf en probeur om self van dit ontslae te raak,maar nie reg gekom nie. Dit is vir my baie moeilik om te doen wat ek nou doen, maar vir my kinders en my vrou se onthalwe moet ek ophou selfsugtig wees. Dit is nie meer in die donker nie so die vyand sal nie meer n houvas op my he nie. Ek laat dit oor aan Jesus Christus. Ek is baie lief vir my gesin en ons derde kindjie is Dinsdag gebore. Ek moet n voorbeeld wees vir my seuns en vir my dogter. Ek moet n koning vir my koningin wees en n priester in my huis. n Man wat die vleeslike voor die geestlike plaas is nie reg vir daardie pos nie. Ek wil reg wees vir die pos. Vader het my met hulle geseen en ek moet reg wees. Baie dankie vir julle videos,dit help my baie.

  • @amandapotgieter8448
    @amandapotgieter8448 Před 4 lety +1

    Dankie v die bds....wens mense wil regtig weet hoe seer mens kry....die een wat dit beleef elke dag...

  • @tashavanwyk7243
    @tashavanwyk7243 Před 3 lety +1

    Als wat jy nou oor praat.. Is ek deur.. 4 jaar later en eks nogsteeds gebreek en ek kan nie oor dit kom nie

  • @juanvanzyl8177
    @juanvanzyl8177 Před 4 lety +1

    Dankie, ek het die nodig gehad, vir my is gewys ek moet bid en Bybel lees. En ek sal so maak

  • @cdaubern
    @cdaubern Před 4 lety +3

    Kyk ek erken alles en as jy iets nuuts kan leer, hoekom nie. Hou die opwinding lewendig

  • @PierreWheeler
    @PierreWheeler Před 5 lety +5

    Baie goeie videos - ek waardeer dit! net een opinie - kan julle die agtergrond musiek net bietjie sagter sit?

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Před 5 lety

      Dankie, ons sal in toekoms kyk daarna

  • @percybriscoe9886
    @percybriscoe9886 Před 4 lety +1

    Baie goeie video. Lief like boodskap. Baie waar. Vandag hoor ons nie meer hierdie preke nie. Prys die Here.

  • @unknownamazingchap2355
    @unknownamazingchap2355 Před 4 lety +1

    Baie goeie video! Dankie dat u die waarheid praat! Spreuke 5 :1 - 5

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před 4 lety +2

    Ou Rooies jy moet my bel da is mense wat met God se genade speel gaan voort

  • @susangoosen7520
    @susangoosen7520 Před 5 lety +2

    Hallo SOF, kan julle nog preeke van Barend oplaai.. Hys n fantastiese mens en ek sal meer van hom wil hoor.

  • @jessicavolkwyn3021
    @jessicavolkwyn3021 Před 4 lety +1

    Waarheid

  • @deonschoeman395
    @deonschoeman395 Před 4 lety +1

    WAARHEID

  • @tristesse__8601
    @tristesse__8601 Před 4 lety +2

    2:49 - sexist to the max.