satan se universiteit! met Rooies Strauss

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Almal van ons ken iemand wie met pornografie sukkel. Deesdae is dit die norm om dit te kyk. God se Woord is egter duidelik teen dit. Sluit aan by Evangelis Rooies Strauss in hierdie kragtige video. Kyk, share en subscribe asseblief, stuur hierdie video se link op facebook of whatsapp ook uit, net dalk help dit iemand om vry te kom uit die vyand se kloue.
    www.rooies.net

Komentáře • 16

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 Před 5 lety +3

    Dankie vir die boodskap.

  • @rooiesstrauss768
    @rooiesstrauss768 Před 4 lety

    Gaan like asb Rooies Strauss se page. Volg link.
    facebook.com/Rooies-Strauss-125128337503452/

    • @teresavanderspuy860
      @teresavanderspuy860 Před 4 lety

      DEFINITIEF NIE....Net gelowige mense sal na sulke oordeelende boodskappe luister. Matteus7:1-2 Ware Christenskap gaan gepaard met wonderwerke en tekens, maar die gelowige kerkmense verstaan dit nie, hoeveel mense is al deur jou geloof genees? Markus 16:17-18. Dis ook interessant hoe gelowige mense so lief is vir die politiek, my enigste LIEFDE is Christus, mag die groot Genade van ons Here Jesus Christus, al julle gelowiges se oe oopmaak voor dit te laat is, (Matteus 7: 13-23) en ek praat uit ondervinding, ek was daar (lidmaat van die NG kerk) en ek het by die dood gedraai. Hoeveel gelowige kerkgangers lewe in oorwinning met Christus? en hoe gesond is hulle? Die Woord van God is vol genesing, ek LEEF deur die genade, God het my man se skouer genees. Die dag wat hy moes hoor wanneer hulle hom sou oppereer, toe die dokter weer 'n xstraal wou neem was daar geen teken van sy skeur nie. Ons is in besit van 'n kopie van die eerste xstrale wat geneem is, waar die skeur baie duidelik te siene is, maar toe hulle weer kyk was die skouer 100% PRYS DIE HERE!!!! Ek is ook van kanker genees en het die 3de Maart 2016 my hart en siel vir Christus gegee in my hospitaalbed. Vandag is ek 'n NUWE mens in Christus, GESOND... en ek leef elke liewe dag vir Jesus, my lewe was nog Nooit weer dieselfde nie.

    • @corneliajoubert1698
      @corneliajoubert1698 Před 4 lety

      Soos ek gesê het, nee dankie.

  • @frederikabeukes6545
    @frederikabeukes6545 Před 5 lety

    Wat is met die bruin leer band ?

    • @danieroos6675
      @danieroos6675 Před 4 lety

      Ook die bruin band gesien .. Maar toe besluit om eerder meer aandag te vestig op die boodskap. 😉

  • @psjfellowship3094
    @psjfellowship3094 Před 5 lety

    Bruin leerband van mense hou daarvan om dra is fashion accesorry.ek ook twee sulke bande

  • @rodneylingerveld3376
    @rodneylingerveld3376 Před 4 lety

    Baie geseende boodskap, maar haal af jou hoofbedekking broer

    • @bobs7418
      @bobs7418 Před 4 lety +1

      Sodat die son hom kan siek brand? Die video is opgeneem naby Upington, in die somer, waar temperature tot verby 50 grade Celsius gaan. Behalwe dit, wat op aarde het sy hoed met die boodskap te doen?

    • @rodneylingerveld3376
      @rodneylingerveld3376 Před 4 lety +2

      @@bobs7418 1 Korinthiërs 11:4
      Elke man wat bid of profeteer met iets op sy hoof, doen sy hoof oneer aan
      Vers 7: want ñ man moet die hoof nie bedek nie, omdat hy die beeld en heerlikheid van God is

    • @bobs7418
      @bobs7418 Před 4 lety +1

      @@rodneylingerveld3376 daardie Skrif ken ek, maar Jesus het ons vrygemaak. Die son bly warm en wat was die konteks waarin Paulus aan die Korinthiërs hierdie woorde geskryf het? Sonder konteks mag die vrou ook nie in die kerk praat nie. Tog was daar vroue leiers (purperverkoopster) in die nuwe en ou testament(Rigters)

    • @rodneylingerveld3376
      @rodneylingerveld3376 Před 4 lety

      @@bobs7418 Ek wil glad nie saam u ñ woordestryd voer wat tot geen nut is nie, behalwe tot die ondergang van die hoorders nie (2 Tim 2:14) so dit is geseënd ons los dit daar mooi dag verder die Here seën u!

    • @bobs7418
      @bobs7418 Před 4 lety

      @@rodneylingerveld3376 Ek het geen begeerte tot stry nie, wou u standpunt hoor en miskien daaruit leer, maar okay, los dan maar. Die Here seën u ook.