Soldate se Rubicons

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 02. 2024
  • Soldate se Rubicons - 29 Februarie 2024 in die Afriforum Teater slegs R150 met beperkte sitplekke beskikbaar.
    Callie Roos in gesprek met Johan Wessels (skepper van “Soldate se Rubicons”), Roland de Vries en Faan Roets.
    Hierdie soldate moes verskeie Rubicons oorsteek van wat die mees uitmergelende bosoorlog op die Afrika kontinent was. Konsepte rondom mobiele oorlogvoering, diep strategiese infiltrasie agter vyandige linies en gesamentlike operasies word ontsluit deur dinamiese bevelvoering, waagmoed en sukses. Nooit weer gaan daar ‘n generasie wees wat in een seisoen van lewe dit alles ervaar het nie.
    afriforumteater.co.za/event-d...
  • Jak na to + styl

Komentáře • 5